The Koi Forum
Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.
The Koi Forum

The place where koi hobbyist's and dealers meet
 
HomeHome  PortalPortal  SearchSearch  Latest imagesLatest images  RegisterRegister  Log in  
Search
 
 

Display results as :
 
Rechercher Advanced Search
Keywords
plants growth dealers foam bubble SPOTS 2010 salt western barley babies pumps water cape 2011 filter dropsy clinofish shape face Trickle pond food show Bead baytril
Latest topics
» What pressure filter?
Waterplante te koop EmptyMon Nov 25, 2024 9:04 am by badgerboy

» New member, hallo everyone
Waterplante te koop EmptyWed Jun 15, 2022 8:35 am by avisagie

» Waterfall Quiet Air Pump LP-60
Waterplante te koop EmptyThu Mar 24, 2022 10:34 am by Ronnie

» Super Acto Flo Moving Bed Bio Media
Waterplante te koop EmptyThu Mar 24, 2022 10:28 am by Ronnie

» Concerns about koi pond lining
Waterplante te koop EmptySun Oct 17, 2021 12:16 pm by radley

» Nuwe dam
Waterplante te koop EmptySat Mar 21, 2020 7:22 am by Bertus

» Help! What do o do with fry??
Waterplante te koop EmptySat Jun 01, 2019 2:34 am by Zombolina

» A magical Japanese garden
Waterplante te koop EmptyFri May 24, 2019 1:45 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 The vats part 2
Waterplante te koop EmptySun Nov 25, 2018 12:52 pm by atb tv

November 2024
MonTueWedThuFriSatSun
    123
45678910
11121314151617
18192021222324
252627282930 
CalendarCalendar
Affiliates
free forum


Share
 

 Waterplante te koop

View previous topic View next topic Go down 
AuthorMessage
Annette



Posts : 18
Reputation : 3
Join date : 2007-07-29
Location : Vredenburg

Waterplante te koop Empty
PostSubject: Waterplante te koop   Waterplante te koop EmptyFri Nov 16, 2007 2:53 pm

Hallo
Ek sien op jul webwerf dat daar 'n verskeidenheid waterlelies te koop is. Die goed is vreeslik skaars hier by my. Net twee vrae asseblief:
1. Hoe gemaak as ek daarvan bestel om dit by my te kry? Sluit daardie pryse posgeld in?
2. Hoe gemaak met die oopwortel-plante? Het jy instruksies oor hoe ek dan die plante in potte moet sit?

Groetnis
Annette
Back to top Go down
Admin
Admin
Admin

Posts : 2330
Reputation : 46
Join date : 2007-07-25
Age : 62
Location : Cape Town

Waterplante te koop Empty
PostSubject: Re: Waterplante te koop   Waterplante te koop EmptyTue Jan 08, 2008 9:52 am

Hi Annette

Jammer dat ek so laat reageer, ek merk nou eers jou navraag.

Die lelies wat reeds gepot is kan nie regtig per pos gestuur word nie. Ons vlieg wel soms saam met vis, maar dit is redelik duur en die kostes moet deur die klient gedek word. Om byvoorbeeld vier lelies wat gepot is saam met vis te stuur kos R 300.00.

Ons stuur egter wel "open root" per pos of saam met besendings vis per vliegtuig. In so geval dek ons die kostes. Die instruksies om dit te plant word saamgestuur.

Ons het voorraad van wit, geel, blou, pienk en rooi.
Back to top Go down
http://www.koionline.co.za
Deon



Posts : 53
Reputation : 0
Join date : 2007-10-09
Location : Kempton Park, Johannesburg

Waterplante te koop Empty
PostSubject: Re: Waterplante te koop   Waterplante te koop EmptyWed Jan 09, 2008 3:01 pm

Paul, hoe maak die lelies met sout? My sout % is so 0.35%. Het onlangs bietjie gesukkel met hoƫ nitriete.

Dankie solank.
Deon
Back to top Go down
http://www.sincro.co.za
Admin
Admin
Admin

Posts : 2330
Reputation : 46
Join date : 2007-07-25
Age : 62
Location : Cape Town

Waterplante te koop Empty
PostSubject: Re: Waterplante te koop   Waterplante te koop EmptyWed Jan 09, 2008 4:15 pm

Hi Deon

Ek het 'n proefneming gemaak en gevind dat lelies fine is met sout tot 0.3% en hulle vrek teen 0.5%(5kg/1000 liter).

My advies sou wees om lelies uit te haal vir die tydperk waartydens jou sout gehalte meer as 0.3% is.
Back to top Go down
http://www.koionline.co.za
Sponsored content




Waterplante te koop Empty
PostSubject: Re: Waterplante te koop   Waterplante te koop Empty

Back to top Go down
 

Waterplante te koop

View previous topic View next topic Back to top 
Page 1 of 1

Permissions in this forum:You cannot reply to topics in this forum
The Koi Forum :: Ponds and equipment :: Water Plants-