The Koi Forum
Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.
The Koi Forum

The place where koi hobbyist's and dealers meet
 
HomeHome  PortalPortal  SearchSearch  Latest imagesLatest images  RegisterRegister  Log in  
Search
 
 

Display results as :
 
Rechercher Advanced Search
Keywords
face plant filter plants western Bead baytril small pumps clinofish 2011 food babies SPOTS dealers salt dropsy electricity growth show Dimilin pond foam shape cape bubble
Latest topics
» New member, hallo everyone
[b]Ons is nuut tot die Koi-vis ding![/b] EmptyWed Jun 15, 2022 8:35 am by avisagie

» Waterfall Quiet Air Pump LP-60
[b]Ons is nuut tot die Koi-vis ding![/b] EmptyThu Mar 24, 2022 10:34 am by Ronnie

» Super Acto Flo Moving Bed Bio Media
[b]Ons is nuut tot die Koi-vis ding![/b] EmptyThu Mar 24, 2022 10:28 am by Ronnie

» Concerns about koi pond lining
[b]Ons is nuut tot die Koi-vis ding![/b] EmptySun Oct 17, 2021 12:16 pm by radley

» Nuwe dam
[b]Ons is nuut tot die Koi-vis ding![/b] EmptySat Mar 21, 2020 7:22 am by Bertus

» Help! What do o do with fry??
[b]Ons is nuut tot die Koi-vis ding![/b] EmptySat Jun 01, 2019 2:34 am by Zombolina

» A magical Japanese garden
[b]Ons is nuut tot die Koi-vis ding![/b] EmptyFri May 24, 2019 1:45 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 The vats part 2
[b]Ons is nuut tot die Koi-vis ding![/b] EmptySun Nov 25, 2018 12:52 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 the vats part 1
[b]Ons is nuut tot die Koi-vis ding![/b] EmptySun Nov 25, 2018 11:58 am by atb tv

May 2024
MonTueWedThuFriSatSun
  12345
6789101112
13141516171819
20212223242526
2728293031  
CalendarCalendar
Affiliates
free forum


Share
 

 [b]Ons is nuut tot die Koi-vis ding![/b]

View previous topic View next topic Go down 
AuthorMessage
Patrys



Posts : 3
Reputation : 0
Join date : 2010-03-06
Age : 56
Location : Hoheizen Welgemoed, Bellville

[b]Ons is nuut tot die Koi-vis ding![/b] Empty
PostSubject: [b]Ons is nuut tot die Koi-vis ding![/b]   [b]Ons is nuut tot die Koi-vis ding![/b] EmptyThu Mar 18, 2010 8:44 pm

Very Happy Ek en my man het koi-baba'tjies by baie goeie vriende van ons gekry so 3 weke terug nadat hulle ons kom help het om ons koi-pond op te stel en reg te kry - wel, na groot drama het ons uiteindelik die "vrylating" gehad van al 32 baba'tjies in hulle nuwe dam in. Die oomblik was groot en ons het vir ure langs die dam sit en kuier en ons koi bewonder - omtrent so 6 cm groot op die stadium en allerhande kleure - tot 'n swart en goue een!
Groot was die ontnugtering toe ons besef dat die koi dam allerhande probleme kan afgee en ons moes nou al 2 keer vinnig spring om die vistenk opgestel te kry en hulle uit te vang - een keer nadat die dam se water verdwyn het as gevolg van 'n kraak en Woensdag oggend toe ons 2 dooie koi gehad het nadat my man met sement buite die dam gewerk het en van die sement stof in die water beland het. Hope sports! Gelukkig is net 2 dood en die res swem al weer vir die eerste span. Nodeloos om te se ons weet van Koi niks en wil graag leer.
Back to top Go down
wayneb
Admin
wayneb

Posts : 1681
Reputation : 29
Join date : 2007-12-08
Age : 45
Location : Kraai Fontein, Cape Town Metropol

[b]Ons is nuut tot die Koi-vis ding![/b] Empty
PostSubject: Re: [b]Ons is nuut tot die Koi-vis ding![/b]   [b]Ons is nuut tot die Koi-vis ding![/b] EmptyThu Mar 18, 2010 9:18 pm

Hi Patrys welkom om die forum. Hier sal julle baie leer oor kois en koi damme. Moet nie skaam wees om vra tevra nie.

So vertel ons meer hoe groot is julle dame, watter tiepe pomp en filter daarop is ens...

Dit lyk my julle is in die weskaap. Julleis welkom om die 28ste van die maan saam met ons tegaan op 'n pond safari waar ons na 2 ander mense se koi damme gaan kyk. So leer mens baie.

Groete

Wayne
Back to top Go down
Http://www.KoiAdventures.co.za
Patrys



Posts : 3
Reputation : 0
Join date : 2010-03-06
Age : 56
Location : Hoheizen Welgemoed, Bellville

[b]Ons is nuut tot die Koi-vis ding![/b] Empty
PostSubject: Re: [b]Ons is nuut tot die Koi-vis ding![/b]   [b]Ons is nuut tot die Koi-vis ding![/b] EmptyFri Mar 19, 2010 9:59 pm

Hi Wayne,

Dankie, ons sal dit geniet. Ons Koi pond is maar nog klein met hopeloos te veel visse in, maar soos hulle groter word, sal ons ook seker begin uitdeel van hulle. Het nie 'n idee wat hulle almal is nie, sal nog foto's neem as hulle bietjie groter is. Ons pelle s'n is al mooi groot en ons s'n is baba'tjies van hulle koi. Waar kry ek die details oor die 28ste?

Groete - ja, ons is in Bellville.
Back to top Go down
Admin
Admin
Admin

Posts : 2330
Reputation : 46
Join date : 2007-07-25
Age : 62
Location : Cape Town

[b]Ons is nuut tot die Koi-vis ding![/b] Empty
PostSubject: Re: [b]Ons is nuut tot die Koi-vis ding![/b]   [b]Ons is nuut tot die Koi-vis ding![/b] EmptySat Mar 20, 2010 8:52 am

Hi Patrys, hou die volgende dop: https://koionline.forumotion.com/western-cape-chapter-f43/events-list-for-2010-t1274.htm

Ten opsigte van jou babatjies sou ek jou aanbeveel om ten minste die helfde weg te gee/dood te maak en net die beste te hou. 32 in 'n klein dam gaan veroorsaak dat hulle nie groei nie of vrek. Konsentreer eerder op 16 van die bestes(afhangende van die grootte van jou dam)

Uitdunning is die sleutel tot sukses in die geval van koi.
Back to top Go down
http://www.koionline.co.za
Sponsored content




[b]Ons is nuut tot die Koi-vis ding![/b] Empty
PostSubject: Re: [b]Ons is nuut tot die Koi-vis ding![/b]   [b]Ons is nuut tot die Koi-vis ding![/b] Empty

Back to top Go down
 

[b]Ons is nuut tot die Koi-vis ding![/b]

View previous topic View next topic Back to top 
Page 1 of 1

 Similar topics

-
» nuut met koi

Permissions in this forum:You cannot reply to topics in this forum
The Koi Forum :: General :: Chat - Koi related-