The Koi Forum
Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.
The Koi Forum

The place where koi hobbyist's and dealers meet
 
HomeHome  PortalPortal  SearchSearch  Latest imagesLatest images  RegisterRegister  Log in  
Search
 
 

Display results as :
 
Rechercher Advanced Search
Keywords
foam show food small growth babies dealers electricity 2011 bubble plants shape plant filter salt clinofish SPOTS pumps cape face Dimilin western baytril Bead dropsy pond
Latest topics
» New member, hallo everyone
My new Goromo EmptyWed Jun 15, 2022 8:35 am by avisagie

» Waterfall Quiet Air Pump LP-60
My new Goromo EmptyThu Mar 24, 2022 10:34 am by Ronnie

» Super Acto Flo Moving Bed Bio Media
My new Goromo EmptyThu Mar 24, 2022 10:28 am by Ronnie

» Concerns about koi pond lining
My new Goromo EmptySun Oct 17, 2021 12:16 pm by radley

» Nuwe dam
My new Goromo EmptySat Mar 21, 2020 7:22 am by Bertus

» Help! What do o do with fry??
My new Goromo EmptySat Jun 01, 2019 2:34 am by Zombolina

» A magical Japanese garden
My new Goromo EmptyFri May 24, 2019 1:45 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 The vats part 2
My new Goromo EmptySun Nov 25, 2018 12:52 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 the vats part 1
My new Goromo EmptySun Nov 25, 2018 11:58 am by atb tv

April 2024
MonTueWedThuFriSatSun
1234567
891011121314
15161718192021
22232425262728
2930     
CalendarCalendar
Affiliates
free forum


Share
 

 My new Goromo

View previous topic View next topic Go down 
AuthorMessage
Neville

Neville

Posts : 1457
Reputation : 1
Join date : 2010-01-17
Age : 77
Location : Krugersdorp

My new Goromo Empty
PostSubject: My new Goromo   My new Goromo EmptyWed Feb 24, 2010 3:07 pm

IMG]https://2img.net/h/i741.photobucket.com/albums/xx55/NevilleBoardman/SDC10902.jpg[/IMG]

Well it is a male I am told, 40cm what do the boffins think[img]


Last edited by Neville on Wed Feb 24, 2010 7:22 pm; edited 1 time in total
Back to top Go down
LJO42



Posts : 149
Reputation : 0
Join date : 2009-06-17

My new Goromo Empty
PostSubject: Re: My new Goromo   My new Goromo EmptyWed Feb 24, 2010 3:26 pm

Neville wrote:
My new Goromo SDC10902

Well it is a male I am told 40cm what do the boffins think

I like him looks good, where did you get him form ?
Back to top Go down
wayneb
Admin
wayneb

Posts : 1681
Reputation : 29
Join date : 2007-12-08
Age : 45
Location : Kraai Fontein, Cape Town Metropol

My new Goromo Empty
PostSubject: Re: My new Goromo   My new Goromo EmptyWed Feb 24, 2010 6:04 pm

I like it aswell. On Goromo the white base colour is very important. Goromo is a koi with red Kohaku markings that has black over the red, giving it a purple appearance. Goromo's are bred by using a kohakus and Asagi.

Goromo's usually become darker with age. I bought a Budo Goromo from Bobby via Orient and it has now turned into a Sumi Goromo. Still a stunning fish.

Its intresting to note that if the black moves off the red and onto the white of the koi then it may be classified as Goshiki and not Goromo.

No idea regarding the sex but its a stunning specifimen. The pattern is suppose to let on think of purple grapes.
Back to top Go down
Http://www.KoiAdventures.co.za
Jaco

Jaco

Posts : 700
Reputation : 5
Join date : 2008-02-16
Age : 57
Location : Odendaalsrus Freestate

My new Goromo Empty
PostSubject: Re: My new Goromo   My new Goromo EmptyWed Feb 24, 2010 6:20 pm

Beeldskoon
Back to top Go down
Guest
Guest



My new Goromo Empty
PostSubject: Re: My new Goromo   My new Goromo EmptyWed Feb 24, 2010 7:26 pm

Hi,

I would like to put the record straight:

KOROMO:
Literally “robed”, referring to a group of Koi whose Hi pattern is outlined in a darker color.

AI-GOROMO:
My new Goromo Aigoromo-1
Basically a “Kohaku” whose red scales have blue (Ai) semicircular borders, giving the Koi a reticulated pattern. The head marking of an Ai-goromo is traditional Hi (red)
My new Goromo AiGoromoTorazao26cm2

BUDO GOROMO:
My new Goromo Budogoromo
A Koi with purplish/brown, grapes like patterns on a white body.
My new Goromo BuduGoromo40cmYamazakiSCSize42007

SUMI GOROMO:
My new Goromo Sumigoromo
An Ai-goromo whose koromo pattern is overlaid with solid black markings.
My new Goromo SumiGoromaYamazakiFm54cm

KOROMO SANKE:
Akoi with the koromo reticulated pattern over the Hi marking, and the sumi markings of a traditional Sanke
My new Goromo Koromo_sanke_001

KOROMO SHOWA:
A koi with the markings of a Showa overlaid with the koromo pattern
My new Goromo KoromoShowa
Back to top Go down
Admin
Admin
Admin

Posts : 2330
Reputation : 46
Join date : 2007-07-25
Age : 62
Location : Cape Town

My new Goromo Empty
PostSubject: Re: My new Goromo   My new Goromo EmptyThu Feb 25, 2010 8:57 am

Stunning Goromo Neville. That quality Goromo is difficult to find.
Back to top Go down
http://www.koionline.co.za
David Coetzee

David Coetzee

Posts : 232
Reputation : 0
Join date : 2009-03-31
Age : 54
Location : Randburg

My new Goromo Empty
PostSubject: Re: My new Goromo   My new Goromo EmptyThu Feb 25, 2010 6:43 pm

nice goromo neville
Back to top Go down
wayneb
Admin
wayneb

Posts : 1681
Reputation : 29
Join date : 2007-12-08
Age : 45
Location : Kraai Fontein, Cape Town Metropol

My new Goromo Empty
PostSubject: Re: My new Goromo   My new Goromo EmptyFri Feb 26, 2010 3:32 pm

So vertel ons meer...

Wie is die dealer en wat is sy prys? Import of local?

Dis 'n goeie kwaliteit vis die details hierbo sal nie 'n verskil maak nie.
Back to top Go down
Http://www.KoiAdventures.co.za
Neville

Neville

Posts : 1457
Reputation : 1
Join date : 2010-01-17
Age : 77
Location : Krugersdorp

My new Goromo Empty
PostSubject: Re: My new Goromo   My new Goromo EmptyFri Feb 26, 2010 9:00 pm

Die detail sal nie n verskil maak nie jy is reg Wayne. Dit was net vir inligting geplaas deur Pieter oor die verskillende tipes Goromo,s. Pieter en ook Bobby het nog nie komentaar gelewer oor die vis ek wag om van hulle te hoor oor die vis se kwaliteit. Vir julle wat kommentaar gelewer het baie dankie ek waardeer dit, veral die feit dat dit sulke goeie kommentaar was, glo my dit is lekker as almal dink jy het reg gekies. Baie dankie. As dinge reg verloop dan sal ek hom verseker skou toe neem en hoop maar die judges dink soos julle.
Back to top Go down
bobby

bobby

Posts : 1375
Reputation : 0
Join date : 2008-06-30
Age : 71
Location : Malmesbury Cape Town

My new Goromo Empty
PostSubject: Re: My new Goromo   My new Goromo EmptyFri Feb 26, 2010 10:17 pm

Neville wrote:
Die detail sal nie n verskil maak nie jy is reg Wayne. Dit was net vir inligting geplaas deur Pieter oor die verskillende tipes Goromo,s. Pieter en ook Bobby het nog nie komentaar gelewer oor die vis ek wag om van hulle te hoor oor die vis se kwaliteit. Vir julle wat kommentaar gelewer het baie dankie ek waardeer dit, veral die feit dat dit sulke goeie kommentaar was, glo my dit is lekker as almal dink jy het reg gekies. Baie dankie. As dinge reg verloop dan sal ek hom verseker skou toe neem en hoop maar die judges dink soos julle.

Neville. Ek is beslis nie 'n kenner nie maar die Goromo wat jy post is baie mooi, ek sou eers meer agtergrond wou bekom a.g.v. skoolgeld , indien dit 'n mannetjie is sal ek dit moelik koop, Die Budu Goromo van Pieter is stunning, shiro uitsonderlik.

Nevile, dit is belangrik om eers te bepaal watter doel jy wil bereik met Koi en in watter kategorie die keeper homself ten doel stel. Ek het byvoorbeeld meestal net Gosanki en Shiro. Ek stel belang om Koi van 70cm en groter aan te hou, slegs beperkte aantal omdat ek glo hoe meer water, goeie gene, hoe beter groei. Almal se vir my om Koi te groei bo 75cm en gehalte te behou is nie so eenvoudig sonder baie goeie bloedlyn nie. Ek se nie dit bestaan, nie maar ek het nog geen groot kompeterende skou gehalte Isreali Koi gesien nie. Alle Koi bereik 'n peak en dan begin sy afdraand, party net baie vinniger as ander.
Back to top Go down
wayneb
Admin
wayneb

Posts : 1681
Reputation : 29
Join date : 2007-12-08
Age : 45
Location : Kraai Fontein, Cape Town Metropol

My new Goromo Empty
PostSubject: Re: My new Goromo   My new Goromo EmptyFri Feb 26, 2010 10:19 pm

Back to top Go down
Http://www.KoiAdventures.co.za
Guest
Guest



My new Goromo Empty
PostSubject: Re: My new Goromo   My new Goromo EmptySat Feb 27, 2010 9:39 am

Hi,

Ja, om 'n kommentaar oor die Goromo van Neville te lewer sal onregverdig wees, omrede ek die Koi help uitsoek het.
Wat ek wel kan se, is dat die foto nie die vis vlei nie (was met 'n mik-en-druk geneem)
In lewende lywe is hierdie vis uitstaande en as hy niks op 'n skou wen nie, is die beoordelaars blind.

Nog meer, vir R 2 200 was dit 'n winskoop!
Back to top Go down
Neville

Neville

Posts : 1457
Reputation : 1
Join date : 2010-01-17
Age : 77
Location : Krugersdorp

My new Goromo Empty
PostSubject: Re: My new Goromo   My new Goromo EmptySat Feb 27, 2010 10:52 am

Ok, nou het meeste julle kommentaar gege en ek wil se baie dankie, julle het my baie moed gegee vir die pad vorentoe. Lyk darem of ek besig is om te leer.

Die Vis kom uit Loolilocks se stal en is n Isreali. Sy prys was R2200.00.

Baie dankie almal. Ek sal vir julle op hoogte hou met sy vordering in my dam, goed of sleg. Hy is nog by hulle om sy kwarantyn tyd klaar te maak.
Back to top Go down
wayneb
Admin
wayneb

Posts : 1681
Reputation : 29
Join date : 2007-12-08
Age : 45
Location : Kraai Fontein, Cape Town Metropol

My new Goromo Empty
PostSubject: Re: My new Goromo   My new Goromo EmptySat Feb 27, 2010 2:13 pm

Ek het vir bobby eergister gese, Neville sit vir ons 'n lokval neer en dat die Goromo n Israeli koi is. lol!

Dis juis hoekom ek gevra het...

Quote :
Wie is die dealer en wat is sy prys? Import of local?
Dis 'n goeie kwaliteit vis die details hierbo sal nie 'n verskil maak nie.

Dis 'n mooi vis niks teen hom nie. Ek sal self 'n kaans op hom geneem het. Kom ons kyk of hy die gene het om 'n groot mooi vis teraak of self net mooi tebly.

Wie is die teler?

Is hy afkomstig van 'n Japanese bloedlyn?
Back to top Go down
Http://www.KoiAdventures.co.za
Neville

Neville

Posts : 1457
Reputation : 1
Join date : 2010-01-17
Age : 77
Location : Krugersdorp

My new Goromo Empty
PostSubject: Re: My new Goromo   My new Goromo EmptySat Feb 27, 2010 6:27 pm

Hi Wayne

Jong ek het nou nie al daardie bykomende inligting gevra, jy weet al die goed is nie vir my van so groot belang want hoe weet jy dit is waar. Daar is so baie manne wat skep langs die pad, en een of twee van hulle gaan tog vir jou lieg. Ek kyk maar na die vis, pas my bepekte kennis toe en neem my kans. Ek sal tog probeer vra al is dit net vir future ref.

Ek het baie beslis nie "n lokval gestel, ek het net stil gebly want ek wou n unbiast opinie gehad het, wat ek dink ek gekry het. hoop nou nie die vis word nou in n ander of swakker lig gesien nie. Miskien is fase 2 n lokval, jy weet nooit. Ha Ha Ha My new Goromo Icon_lol
Miskien in stede van "wys my sy mommie" moet ons vra "wys my jou plane ticket en wys my jou invoice as jy dan bereid is om alles so uiteen te sit behoort dit nie n probleem te wees. 10% sal my nie pla dit is min.
Weereens dankie ek weet ek het geniune opmerkings gekry.
Back to top Go down
wayneb
Admin
wayneb

Posts : 1681
Reputation : 29
Join date : 2007-12-08
Age : 45
Location : Kraai Fontein, Cape Town Metropol

My new Goromo Empty
PostSubject: Re: My new Goromo   My new Goromo EmptySat Feb 27, 2010 6:37 pm

Dood reg, het net gedink as jy miskien die bloedlyn weet op wat dit gebaseer is kan jy gaan opsoek hoe hy gaan ontwikklel.

Ek weet dis miskien tetegnies vir jou maar dit bly maar interesant - hierdie bloedlyne.

As mens na bloedlyne by gosanke kyk. Dan is van hulle 'n ligter orange kleur tot so 4-5 jaar en dan word hulle rooi terwl ander bloedrooi is van die begin af. Ander bloedlyne groei die vissie lank en maar en sit dan later eers gewig aan terwyl ander weer dieselfde tiepe bodyshape behou van twee jaar en aan. Sekere bloedlyne behaal hulle "peak" in 5 jaar terwyl ander 15jaar neem.

Dis maar ongelukig dinge wat mens moet weet as jy klein vissies wil kies anders moet mens maar na die groot kois gaan kyk en uithaal en betaal. Want sonder om te weet wat om na tekyk koop mens blind en dan betaal mens baie "school fees" en bly in graad 1.

Darem het jy vir pieter daar gehat en eks seker hy weet wat om na tekyk.
Back to top Go down
Http://www.KoiAdventures.co.za
Collin

Collin

Posts : 243
Reputation : 0
Join date : 2008-04-27
Location : Pretoria

My new Goromo Empty
PostSubject: Re: My new Goromo   My new Goromo EmptyMon Mar 01, 2010 8:28 am

Neville wrote:
Hi Wayne

Jong ek het nou nie al daardie bykomende inligting gevra, jy weet al die goed is nie vir my van so groot belang want hoe weet jy dit is waar. Daar is so baie manne wat skep langs die pad, en een of twee van hulle gaan tog vir jou lieg. Ek kyk maar na die vis, pas my bepekte kennis toe en neem my kans. Ek sal tog probeer vra al is dit net vir future ref.

Ek het baie beslis nie "n lokval gestel, ek het net stil gebly want ek wou n unbiast opinie gehad het, wat ek dink ek gekry het. hoop nou nie die vis word nou in n ander of swakker lig gesien nie. Miskien is fase 2 n lokval, jy weet nooit. Ha Ha Ha My new Goromo Icon_lol
Miskien in stede van "wys my sy mommie" moet ons vra "wys my jou plane ticket en wys my jou invoice as jy dan bereid is om alles so uiteen te sit behoort dit nie n probleem te wees. 10% sal my nie pla dit is min.
Weereens dankie ek weet ek het geniune opmerkings gekry.

Hi Neville

Daar is nog tyd oor.........kom saam ek sal vinnig vir jou 'n uitnodiging en visum reel die trip koste is so R20 000.00 sonder vis koop en sak geld.

Kom nou man sit so 'n bietjie jou geld waar jou mond is. Dink net dan hoef jy mos nou nie verder te wonder scratch of iemand jou bevark het nie.
Back to top Go down
http://www.orientkoi.com
Neville

Neville

Posts : 1457
Reputation : 1
Join date : 2010-01-17
Age : 77
Location : Krugersdorp

My new Goromo Empty
PostSubject: Re: My new Goromo   My new Goromo EmptyMon Mar 01, 2010 6:23 pm

Hi Collin

Ek het nie die statement oor iemand "bevark" gemaak nie ek weet nie hoekom jy dit nou hier gebruik nie en ek kan jou verseker ek sal nie toelaat dat enige ou my sommer net "bevark" nie. Tot dusver het geen klagtes oor enige dealer nie, ek was nog net goed behandel.
Baie dankie vir die uitnodiging, ek kan ongelukkig nie jou offer aan neem ek is nie so lief vir japan en hulle vis bedryf nie, ek gaan jag liewer in Tanzanie of gaan vang nog n groot Marlyn in Mauritius of iets. Koi is nie so n groot issue in my lewe dit is net n hobby wat ek op die ooblik geniet. Ok.
Wanner ek n Stoet bees of skaap of n pedigree hond koop dan kry ek n geslagsregister saam. dan voel ek net bietjie gemakliker oor sy herkoms want dit is deur instansies geverifieer.
Back to top Go down
Collin

Collin

Posts : 243
Reputation : 0
Join date : 2008-04-27
Location : Pretoria

My new Goromo Empty
PostSubject: Re: My new Goromo   My new Goromo EmptyMon Mar 01, 2010 6:49 pm

Hi Neville

Ek is bly jy geniet jou stokpertjie en is passievol daar oor. Dit is ook my stokpertjie, ek jag nie en van nie Marlyn nie so ek het al daai geld in my koi in gesit en dit het 'n baie groot stokpertjie geword, so groot dat ek 'n plaas moes koop.

Koi boerdery is nie my beroep nie, as ek daarvan afhanklik moes wees sou ek die plaas lank al moes toe gemaak het.

Ek is jammer jy kan nie saam gaan nie, miskien 'n ander keer dan.
Back to top Go down
http://www.orientkoi.com
Neville

Neville

Posts : 1457
Reputation : 1
Join date : 2010-01-17
Age : 77
Location : Krugersdorp

My new Goromo Empty
PostSubject: Re: My new Goromo   My new Goromo EmptyMon Mar 01, 2010 7:08 pm

Dankie Collin

As julle terugkom laat ons asseblief weet ek sal graag wil kom kyk of jy iets saamgebring het wat my sak en oog pas.
Hoop julle het n lekker en suksesvolle trip. Lyk my daar is n paar ouens wat gaan.

Dankie
praat weer
Back to top Go down
Sponsored content




My new Goromo Empty
PostSubject: Re: My new Goromo   My new Goromo Empty

Back to top Go down
 

My new Goromo

View previous topic View next topic Back to top 
Page 1 of 1

Permissions in this forum:You cannot reply to topics in this forum
The Koi Forum :: Koi appreciation :: Photos of the good, bad and ugly koi-