The Koi Forum
Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.
The Koi Forum

The place where koi hobbyist's and dealers meet
 
HomeHome  PortalPortal  SearchSearch  Latest imagesLatest images  RegisterRegister  Log in  
Search
 
 

Display results as :
 
Rechercher Advanced Search
Keywords
plant cape plants face filter pond baytril babies small clinofish bubble growth salt show pumps foam shape dropsy dealers 2011 Dimilin electricity western SPOTS Bead food
Latest topics
» New member, hallo everyone
Gebore 1920 - 1979 EmptyWed Jun 15, 2022 8:35 am by avisagie

» Waterfall Quiet Air Pump LP-60
Gebore 1920 - 1979 EmptyThu Mar 24, 2022 10:34 am by Ronnie

» Super Acto Flo Moving Bed Bio Media
Gebore 1920 - 1979 EmptyThu Mar 24, 2022 10:28 am by Ronnie

» Concerns about koi pond lining
Gebore 1920 - 1979 EmptySun Oct 17, 2021 12:16 pm by radley

» Nuwe dam
Gebore 1920 - 1979 EmptySat Mar 21, 2020 7:22 am by Bertus

» Help! What do o do with fry??
Gebore 1920 - 1979 EmptySat Jun 01, 2019 2:34 am by Zombolina

» A magical Japanese garden
Gebore 1920 - 1979 EmptyFri May 24, 2019 1:45 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 The vats part 2
Gebore 1920 - 1979 EmptySun Nov 25, 2018 12:52 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 the vats part 1
Gebore 1920 - 1979 EmptySun Nov 25, 2018 11:58 am by atb tv

May 2024
MonTueWedThuFriSatSun
  12345
6789101112
13141516171819
20212223242526
2728293031  
CalendarCalendar
Affiliates
free forum


Share
 

 Gebore 1920 - 1979

View previous topic View next topic Go down 
AuthorMessage
wayneb
Admin
wayneb

Posts : 1681
Reputation : 29
Join date : 2007-12-08
Age : 45
Location : Kraai Fontein, Cape Town Metropol

Gebore 1920 - 1979 Empty
PostSubject: Gebore 1920 - 1979   Gebore 1920 - 1979 EmptyTue Feb 23, 2010 11:06 pm

Aan al die “kinders” wat die 1930’s tot 1970’s oorleef het!

Eerstens het ons die rokery en drinkery van ons moeders oorleef terwyl hulle
swanger was.

Hulle het aspiriene gedrink, blou kaas en vis uit ‘n blik geeet en is nooit
getoets of hulle diabeties was nie.

Na al die trauma was ons in ons bedjies gesit op ons magies in ‘n kot wat
oorgetrek was met helder kleurige lood basis verf.Ons het geen “kindvaste” deksels of proppe op medisyne bottles, deure of kaste gehad nie en geen kopskerms gedra as ons fietry nie… Om nie te praat van die risiko’s toe ons duim gery het nie.

As kleuters en kinders kon ons agter op die sitplek sit sonder veiligheids
stoele, veiligheidsgordels of lugsakke.

Om agter op die bakkie te ry was groot pret en ons het water uit die
tuinslang gedrink en nie uit bottels nie.

Ons het ons koeldrankies met vier vriende gedeel uit een bottel en niemand is dood daarvan nie.

Ons het sjokoladekoek en wit brood geëet met regte botter en “kool aid” met suiker gemaak om te drink, maar ons was nie oorgewig nie want…..



ONS HET ALTYD BUITE GESPEEL!


Ons het die huis verlaat in die oggend vroeg en het heeldag gespeel. Solank ons terug was as die straatligte aankom.

NIEMAND kon ons kontak deur die dag nie en ons het almal veilig teruggekeer huistoe.

Ons het ure spandeer deur kaskarre te bou uit afval hout en yster en het dan teen die steilste bulte afgejaag, net om uit tevind ons het vergeet van die brieke. Nadat ons ‘n paar keer die kaskar omgegooi het en tussen die bosse ingejaag het, het ons geleer om die probleem op te los.

Ons het nie “playstations”, “ninetendo’s”, “X boxes” of enige video speletjies gehad nie.

Ook nie 150 TV kanale, DVD’s of video flieks, selfone, persoonlike rekenaars met internet of chatrooms nie…

Ons het VRIENDE gehad… en as ons hulle gesoek het, het ons net buite toe
gegaan.

Ons het uit bome geval, was gesny en het bene gebreek en daar was geen
geregtelike eise vir hierdie ongelukke nie.


Ons het wurms en modderpasteie geeet en die wurms het nie vir altyd in ons geleef nie.

Ons het windbukse gekry vir ons tiende verjaarsdag, speletjies opgemaak met stokke en tennisballe en al het niemand ons gewaarsku dat dit kan gebeur nie, het ons min oë uit gesteek.

Ons het met ons fietse gery of sommer net geloop na ons vriende se huise,
aan die deur geklop of die klokkie gelui en sommer ingeloop en gesels.

Rugby en tennis spannetjies het proewe gehad en die wat nie die span gehaal het nie, moes maar vrede daarmee maak – Verbeel jou dit!!

Ons het gereeld die bed natgemaak en ons ouers het ons ‘n pak slae gegee, nie na sielkundiges toe geneem nie.

Die gedagte om jou kinders by die polisiestasie te gaan uit borg het nie
bestaan nie. Hulle was aan die polisie se kant!

Daardie generasie het van die beste risikovatters, problemoplossers en
uitvinders OOIT geproduseer

Die laaste 50 jaar het bestaan uit ontploffings van uitvindings en nuwe
idees.

Ons het vryheid, verlies, sukses en verantwoordelikheid gehad en ons het
GELEER hoe om dit te hanteer.

As jy een van hulle was.. Baie geluk!!!

Jy wil dalk hierdie deel met die wat gelukkig was om groot te word soos
kinders, voordat prokureurs en regerings jou lewe “vir jou eie beswil” begin reguleer het.

Terwyl jy besig is, Stuur die aan vir jou kinders sodat hulle kan sien hoe
dapper (en gelukkig) hulle ouers was.
Back to top Go down
Http://www.KoiAdventures.co.za
Guest
Guest



Gebore 1920 - 1979 Empty
PostSubject: Re: Gebore 1920 - 1979   Gebore 1920 - 1979 EmptyWed Feb 24, 2010 9:12 am

AMEN Exclamation
Back to top Go down
 

Gebore 1920 - 1979

View previous topic View next topic Back to top 
Page 1 of 1

Permissions in this forum:You cannot reply to topics in this forum
The Koi Forum :: Fun stuff :: Jokes - General-