The Koi Forum
Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.
The Koi Forum

The place where koi hobbyist's and dealers meet
 
HomeHome  PortalPortal  SearchSearch  Latest imagesLatest images  RegisterRegister  Log in  
Search
 
 

Display results as :
 
Rechercher Advanced Search
Keywords
show 2011 face barley Bead 2010 baytril pumps food shape pond babies plants growth western dealers water Trickle cape filter salt bubble dropsy clinofish foam SPOTS
Latest topics
» What pressure filter?
BEVEILIG JOU HUIS!! EmptyYesterday at 9:04 am by badgerboy

» New member, hallo everyone
BEVEILIG JOU HUIS!! EmptyWed Jun 15, 2022 8:35 am by avisagie

» Waterfall Quiet Air Pump LP-60
BEVEILIG JOU HUIS!! EmptyThu Mar 24, 2022 10:34 am by Ronnie

» Super Acto Flo Moving Bed Bio Media
BEVEILIG JOU HUIS!! EmptyThu Mar 24, 2022 10:28 am by Ronnie

» Concerns about koi pond lining
BEVEILIG JOU HUIS!! EmptySun Oct 17, 2021 12:16 pm by radley

» Nuwe dam
BEVEILIG JOU HUIS!! EmptySat Mar 21, 2020 7:22 am by Bertus

» Help! What do o do with fry??
BEVEILIG JOU HUIS!! EmptySat Jun 01, 2019 2:34 am by Zombolina

» A magical Japanese garden
BEVEILIG JOU HUIS!! EmptyFri May 24, 2019 1:45 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 The vats part 2
BEVEILIG JOU HUIS!! EmptySun Nov 25, 2018 12:52 pm by atb tv

November 2024
MonTueWedThuFriSatSun
    123
45678910
11121314151617
18192021222324
252627282930 
CalendarCalendar
Affiliates
free forum


Share
 

 BEVEILIG JOU HUIS!!

View previous topic View next topic Go down 
AuthorMessage
wayneb
Admin
wayneb

Posts : 1681
Reputation : 29
Join date : 2007-12-08
Age : 46
Location : Kraai Fontein, Cape Town Metropol

BEVEILIG JOU HUIS!! Empty
PostSubject: BEVEILIG JOU HUIS!!   BEVEILIG JOU HUIS!! EmptyTue Feb 23, 2010 11:11 pm

HOE OM JOU HUIS TE BEVEILIG AS JY TE "BROKE" IS VIR 'N ADT ALARM...

1. Gaan na jou naaste tweede handse klere winkel en koop n gebruikte stel ''Steel Point Boots'' verkieslik size 14-16.
2. Plaas dit op jou stoep langs 'n paar lee bier blikke gepaart met 'n "Guns&Ammo" tydskrif en ook 'n jagters tydskrif.
3. Plaas dan ook 2-4 groot staal honde bakke by die spul (vekieslik leeg).
4. Los 'n nota op jou deur wat die volgende beskryf is:
'Hey Jan, Dik Frik, Spyker en Gert, Ek is uit na die geweerhandelaar vir nog ammunusie. Terug oor 'n uur. Moenie rond f&#k met die honde nie!!! -
Hulle het vonoggend die posman gebyt en hy is sleg opgef$%k. Ek glo nie Boelie was betrokke nie maar mens sal nie kan sĂȘ nie.......... ek kon nie uit maak met al die bloed en bytmerke nie.

PS - Ek het die honde almal in die huis toe gemaak. As ek julle is wag eerder buite!!'

En dis hoe jy jou huis beveilig!
Back to top Go down
Http://www.KoiAdventures.co.za
 

BEVEILIG JOU HUIS!!

View previous topic View next topic Back to top 
Page 1 of 1

Permissions in this forum:You cannot reply to topics in this forum
The Koi Forum :: Fun stuff :: Jokes - General-