Posts : 1457 Reputation : 1 Join date : 2010-01-17 Age : 77 Location : Krugersdorp
Subject: Moenie Vloek Tue Feb 23, 2010 8:12 am
Ma en Pa sê vir seuntjie: " As jy nog een keer so gaan vloek, kap ons jou tottie af!!" Seuntjie sê: "Dis okay. Ek gee nie om nie. Sannie s'n is afgekap en omgesoom en dit lyk flippen 'stunning'!"