Hallo Ma,dankie virie onderbroeke wat Ma uit meelsakkies gemaak het en gestuur het.
Dit het baie reaksie by die meisies uitgelok.
Sannie het heel aand net na die onderbroek gekyk,dis nou die 1 wat se ,
SELF -RAISING ,en Dit werk nie,wat nie werk nie weet ek noggie.
Magriet het haar geniet met die een wat se,ROL DUN UIT, sy was n handvol,ma jislaaik sys rats met daai ou klein handjies.
Ma wat ekie kan verstaan nie,is die klap wat Berta my gegee het,
wou nog spog met die onderbroek toe haak sy af en klap my vd bed af ,
dis nou daai 1 wat se ,IDEEAL VIR VETKOEK , weet nou nog nie wat haar storie wasie.
Any way ma lat dit lekker gaan op die plaas.
Van Kleinjan.
Anver