The Koi Forum
Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.
The Koi Forum

The place where koi hobbyist's and dealers meet
 
HomeHome  PortalPortal  SearchSearch  Latest imagesLatest images  RegisterRegister  Log in  
Search
 
 

Display results as :
 
Rechercher Advanced Search
Keywords
white plant western cape plants pond face Bead bubble dealers food show pumps foam electricity shape baytril Dimilin SPOTS growth filter dropsy salt 2011 babies skin
Latest topics
» New member, hallo everyone
Wie is ek nou eintlik EmptyWed Jun 15, 2022 8:35 am by avisagie

» Waterfall Quiet Air Pump LP-60
Wie is ek nou eintlik EmptyThu Mar 24, 2022 10:34 am by Ronnie

» Super Acto Flo Moving Bed Bio Media
Wie is ek nou eintlik EmptyThu Mar 24, 2022 10:28 am by Ronnie

» Concerns about koi pond lining
Wie is ek nou eintlik EmptySun Oct 17, 2021 12:16 pm by radley

» Nuwe dam
Wie is ek nou eintlik EmptySat Mar 21, 2020 7:22 am by Bertus

» Help! What do o do with fry??
Wie is ek nou eintlik EmptySat Jun 01, 2019 2:34 am by Zombolina

» A magical Japanese garden
Wie is ek nou eintlik EmptyFri May 24, 2019 1:45 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 The vats part 2
Wie is ek nou eintlik EmptySun Nov 25, 2018 12:52 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 the vats part 1
Wie is ek nou eintlik EmptySun Nov 25, 2018 11:58 am by atb tv

March 2024
MonTueWedThuFriSatSun
    123
45678910
11121314151617
18192021222324
25262728293031
CalendarCalendar
Affiliates
free forum


Share
 

 Wie is ek nou eintlik

View previous topic View next topic Go down 
AuthorMessage
Neville

Neville

Posts : 1457
Reputation : 1
Join date : 2010-01-17
Age : 76
Location : Krugersdorp

Wie is ek nou eintlik Empty
PostSubject: Wie is ek nou eintlik   Wie is ek nou eintlik EmptySun Feb 14, 2010 4:42 pm

AS JY OOIT GEDINK HET JOU LEWE IS COMPLICATED, DINK WEER...
Liewe Dokter : Help Asb !!!!

My pa en ek woon saam en ons het 'n radio en 'n TV. Hy is 'n wewenaar en ek is ongetroud. Onder ons woon 'n weduwee en haar dogter, albei baie mooi en sonder 'n radio of TV. Hulle kom kuier gereeld by ons en ek raak toe verlief op die weduwee. Ons trou toe uiteindelik.

Intussen raak my pa verlief op die dogter en hulle trou toe ook.
Net daar begin my probleme. Omdat my pa met die dogter van my vrou getroud is, (ook my dogter), is my dogter nou my ma.. Ek is ook terselfdertyd haar pa, omdat ek met haar ma getroud is. Verder is my pa my vrou se skoonseun en ek is dus sy skoonpa omdat ek met die ma van sy vrou getroud is.

Toe kry my vrou 'n seuntjie. Dit is ook my seun en die broer van my skoondogter, omdat sy die dogter van my vrou is. Die seuntjie is ook ek en my pa se swaer. Ek is dus my eie seun se neef en ook die neef van my skoondogter, omdat sy my seun se suster is. Daarom is my skoonma ook my tannie.
Toe kry my pa se vrou ook 'n seuntjie en hy word dus my broer. My seun is oom van my kleinkind, omdat hy die broer van my dogter is. My vrou is sy ouma grootjie, want sy is die kind van haar dogter. Ek is dus sy oupa grootjie. Aangesien die oupa grootjie van my broer ook myne is, is ek dus my eie oupa grootjie!
Dokter moet asb help, Wie is ek nou eintlik ?
Groete Gert
Back to top Go down
Jaco

Jaco

Posts : 700
Reputation : 5
Join date : 2008-02-16
Age : 57
Location : Odendaalsrus Freestate

Wie is ek nou eintlik Empty
PostSubject: Re: Wie is ek nou eintlik   Wie is ek nou eintlik EmptySun Feb 14, 2010 7:37 pm

Goeie genade
Back to top Go down
Guest
Guest



Wie is ek nou eintlik Empty
PostSubject: Re: Wie is ek nou eintlik   Wie is ek nou eintlik EmptySun Feb 14, 2010 10:25 pm

Genade se moer!................Dis 'n f@k op Shocked
Back to top Go down
Sponsored content




Wie is ek nou eintlik Empty
PostSubject: Re: Wie is ek nou eintlik   Wie is ek nou eintlik Empty

Back to top Go down
 

Wie is ek nou eintlik

View previous topic View next topic Back to top 
Page 1 of 1

Permissions in this forum:You cannot reply to topics in this forum
The Koi Forum :: General :: Chat - Not Koi related-