The Koi Forum

The place where koi hobbyist's and dealers meet
 
HomeHome  PortalPortal  SearchSearch  RegisterRegister  Log in  
Search
 
 

Display results as :
 
Rechercher Advanced Search
Keywords
soragoi nexus electricity filter dealers media cape Bead shimmies Bobby List BLACK lice western dropsy babies disease sealer spawn airlift Waterplants pump SPOTS pumps vacuum supaverm
Latest topics
» Help! What do o do with fry??
Wie is ek nou eintlik Icon_minitimeSat Jun 01, 2019 2:34 am by Zombolina

» A magical Japanese garden
Wie is ek nou eintlik Icon_minitimeFri May 24, 2019 1:45 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 The vats part 2
Wie is ek nou eintlik Icon_minitimeSun Nov 25, 2018 11:52 am by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 the vats part 1
Wie is ek nou eintlik Icon_minitimeSun Nov 25, 2018 10:58 am by atb tv

» Pump size relative to the rest of my equipment
Wie is ek nou eintlik Icon_minitimeFri Aug 31, 2018 10:04 am by Bilaal

» Off the grid
Wie is ek nou eintlik Icon_minitimeSat Aug 25, 2018 5:53 pm by GREGB

» Japan souvenir 2017 part 1
Wie is ek nou eintlik Icon_minitimeSun Jan 21, 2018 12:59 pm by atb tv

» Ikeage 2017 of 80cm+
Wie is ek nou eintlik Icon_minitimeWed Dec 27, 2017 1:58 pm by atb tv

» the ponds in 2017
Wie is ek nou eintlik Icon_minitimeTue Dec 26, 2017 3:14 pm by atb tv

October 2019
MonTueWedThuFriSatSun
 123456
78910111213
14151617181920
21222324252627
28293031   
CalendarCalendar
Affiliates
free forum


Share
 

 Wie is ek nou eintlik

View previous topic View next topic Go down 
AuthorMessage
Neville

Neville

Posts : 1643
Reputation : 1
Join date : 2010-01-17
Age : 72
Location : Krugersdorp

Wie is ek nou eintlik Empty
PostSubject: Wie is ek nou eintlik   Wie is ek nou eintlik Icon_minitimeSun Feb 14, 2010 3:42 pm

AS JY OOIT GEDINK HET JOU LEWE IS COMPLICATED, DINK WEER...
Liewe Dokter : Help Asb !!!!

My pa en ek woon saam en ons het 'n radio en 'n TV. Hy is 'n wewenaar en ek is ongetroud. Onder ons woon 'n weduwee en haar dogter, albei baie mooi en sonder 'n radio of TV. Hulle kom kuier gereeld by ons en ek raak toe verlief op die weduwee. Ons trou toe uiteindelik.

Intussen raak my pa verlief op die dogter en hulle trou toe ook.
Net daar begin my probleme. Omdat my pa met die dogter van my vrou getroud is, (ook my dogter), is my dogter nou my ma.. Ek is ook terselfdertyd haar pa, omdat ek met haar ma getroud is. Verder is my pa my vrou se skoonseun en ek is dus sy skoonpa omdat ek met die ma van sy vrou getroud is.

Toe kry my vrou 'n seuntjie. Dit is ook my seun en die broer van my skoondogter, omdat sy die dogter van my vrou is. Die seuntjie is ook ek en my pa se swaer. Ek is dus my eie seun se neef en ook die neef van my skoondogter, omdat sy my seun se suster is. Daarom is my skoonma ook my tannie.
Toe kry my pa se vrou ook 'n seuntjie en hy word dus my broer. My seun is oom van my kleinkind, omdat hy die broer van my dogter is. My vrou is sy ouma grootjie, want sy is die kind van haar dogter. Ek is dus sy oupa grootjie. Aangesien die oupa grootjie van my broer ook myne is, is ek dus my eie oupa grootjie!
Dokter moet asb help, Wie is ek nou eintlik ?
Groete Gert
Back to top Go down
Jaco

Jaco

Posts : 766
Reputation : 5
Join date : 2008-02-16
Age : 52
Location : Odendaalsrus Freestate

Wie is ek nou eintlik Empty
PostSubject: Re: Wie is ek nou eintlik   Wie is ek nou eintlik Icon_minitimeSun Feb 14, 2010 6:37 pm

Goeie genade
Back to top Go down
Pieter J de Villiers

Pieter J de Villiers

Posts : 1383
Reputation : 10
Join date : 2007-09-17
Age : 68
Location : Krugersdorp, Gauteng,South Africa

Wie is ek nou eintlik Empty
PostSubject: Re: Wie is ek nou eintlik   Wie is ek nou eintlik Icon_minitimeSun Feb 14, 2010 9:25 pm

Genade se moer!................Dis 'n f@k op Shocked
Back to top Go down
http://www.ppsecurity.co.za
Sponsored content




Wie is ek nou eintlik Empty
PostSubject: Re: Wie is ek nou eintlik   Wie is ek nou eintlik Icon_minitime

Back to top Go down
 

Wie is ek nou eintlik

View previous topic View next topic Back to top 
Page 1 of 1

Permissions in this forum:You cannot reply to topics in this forum
The Koi Forum :: General :: Chat - Not Koi related-