The Koi Forum
Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.
The Koi Forum

The place where koi hobbyist's and dealers meet
 
HomeHome  PortalPortal  SearchSearch  Latest imagesLatest images  RegisterRegister  Log in  
Search
 
 

Display results as :
 
Rechercher Advanced Search
Keywords
2011 show filter Bead cape baytril face food dealers barley babies 2010 shape clinofish growth bubble dropsy foam pond salt water western pumps plants Trickle SPOTS
Latest topics
» What pressure filter?
Pofadder EmptyYesterday at 9:04 am by badgerboy

» New member, hallo everyone
Pofadder EmptyWed Jun 15, 2022 8:35 am by avisagie

» Waterfall Quiet Air Pump LP-60
Pofadder EmptyThu Mar 24, 2022 10:34 am by Ronnie

» Super Acto Flo Moving Bed Bio Media
Pofadder EmptyThu Mar 24, 2022 10:28 am by Ronnie

» Concerns about koi pond lining
Pofadder EmptySun Oct 17, 2021 12:16 pm by radley

» Nuwe dam
Pofadder EmptySat Mar 21, 2020 7:22 am by Bertus

» Help! What do o do with fry??
Pofadder EmptySat Jun 01, 2019 2:34 am by Zombolina

» A magical Japanese garden
Pofadder EmptyFri May 24, 2019 1:45 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 The vats part 2
Pofadder EmptySun Nov 25, 2018 12:52 pm by atb tv

November 2024
MonTueWedThuFriSatSun
    123
45678910
11121314151617
18192021222324
252627282930 
CalendarCalendar
Affiliates
free forum


Share
 

 Pofadder

View previous topic View next topic Go down 
AuthorMessage
Neville

Neville

Posts : 1457
Reputation : 1
Join date : 2010-01-17
Age : 77
Location : Krugersdorp

Pofadder Empty
PostSubject: Pofadder   Pofadder EmptySun Feb 14, 2010 4:31 pm

Flippie skryf:



Ek het uiteindelik vanoggend tyd kon afknyp vir n bietjie swartbaars hengel en het afgesit dam toe. Na 'n rukkie was my wurms op en terwyl ek rondkyk vir nog aas, merk ek 'n pofadder in die lang gras langs die dam met 'n padda in sy bek. Ek besef dadelik hy kan my mos nie pik met die padda in sy bek nie en 'n padda is bleddie goeie swartbaarsaas.



"Ek gryp die adder-kerel toe agter die kop en haal die padda versigtig uit en gooi

hom in my aasemmer. Wat nou gemaak met ta pofadder?



"Skielik onthou ek die bottel Klipdrif in my piekniekmandjie. Met die een hand haal ek hom uit en trek die prop met my tande uit. (Dis was 'n bottel 10 jaar Klippies met 'n kurkprop.)



"Versigtig gooi ek 'n bietjie in sy keel af. Sommer dadelik word adder se kind slap in my hande terwyl sy oë omrol. Ek los hom toe weer in die lang gras en gaan aan met my visvangery.



"So 'n rukkie later voel ek iets stamp, stamp so aan my voet. Sal dit nie wragtig

dieselfde pofadder wees nie! Die keer met twee paddas in sy bek…”
Back to top Go down
 

Pofadder

View previous topic View next topic Back to top 
Page 1 of 1

Permissions in this forum:You cannot reply to topics in this forum
The Koi Forum :: Fun stuff :: Jokes - General-