Gatiep: Gammat, wasse honne het djy?
Gammat: Haskies.
Gatiep: Ek vra wasse honne het jdy.
Gammat: Haskies!
Gatiep: Ag fokof Djou, dowe donner!
Koos maak 'n ongeluk. Hy se vir die polisieman:
"Ek vermoed die bestuurder van die ander kar is dronk."
Polisieman: "Fok, meneer, die ander kar is 'n koei!"
Mike vra Kallie - Is Portugal ver?
Kallie se nee, hy glo nie, want daar was portugese
saam met hom op skool en hulle het met fietse gery!
Pietie vang sy Pa en Ma spyker. Hy vra: Wat maak julle?
Pa se ons speel. Later vang sy Pa vir Pietie met Sannie ,
en vra...Pietie nou wat doen julle? Ek steek haar Pa, ek fokken speel nie...
Sielkundige vra : Kyk jy vir jou vrou se gesig tydens sex?
"Ek het 1 keer en sy't redelik die moer in gelyk!"
Hoe dan so? "Sy't by die venster ingeloer!"
Baas toets blond se wiskunde: "As ek vir jou R5 miljoen
minus 10% gee, hoeveel trek jy af?"
Blond: "Als Meneer!
Skoene, rok, bra, pantie - ALLES!"
Koos koop vir sy vrou 36 rose.
Sy is so bly. Sy trek haar klere uit en gaan lê wydsbeen
op die bed en sê: Dit is vir die rose.
Koos: Hoekom, het jy nie 'n blompot nie?