|
Author | Message |
---|
wayneb Admin
Posts : 1681 Reputation : 29 Join date : 2007-12-08 Age : 46 Location : Kraai Fontein, Cape Town Metropol
| Subject: Hi Utsuri's Sun Feb 07, 2010 9:59 pm | |
| Moved from another thread:Ai, dat ek altyd my so moet verdedig.. Dit is wat ek gese het maar mens sal na ander dinge ook kyk, dis nie so "straight forward" nie. Wonder wie is die man in die foto men die gespierde arms ....Lyk my die grow en show word nou 'n spanwerk poging, is dit wettig . (Pragtige blou bak, Ons kort 'n bietjie meer ZOOM met daai cannon maar hy kan seker maar nie, julle moes maar my Nikon kom leen het. )ok, genoeg jokes. Daai is 'n hi utsuri, nie 'n hi showa nie alhoewel sy "pens" baie lig is en sy kwaliteit swart vir my meer na showa trek. Die swart is eintlik baie goed vir 'n Hi Utsuri Hi Utsuris se kenmerke: 1. Is oranje-rooi onder. (Showa is meestal suiwer wit onder) 2. Bestaan net uit twee kleure, orange-rooi en swart. 3. Het of 'n heeltemale swart pektoraal fin of 'n meer streperig pektoraal fin. (Showas het Motoguro) 4. Die stert fin is of heeltemal swart of streperig swart. 5. Die dorsal fin is altyd swart of orange-rooi. (Geen wit nie) 6. Die kwalitiet swart is nie blink soos showa nie. (As jy hom in 'n blou bak sit raak die swart dof) 7. Baie shimis. (Swart kolletjies) Hier is 'n HI Showa...let op die verskil.
Last edited by wayneb on Mon Feb 08, 2010 12:35 am; edited 30 times in total |
|
| |
wayneb Admin
Posts : 1681 Reputation : 29 Join date : 2007-12-08 Age : 46 Location : Kraai Fontein, Cape Town Metropol
| Subject: Spot the Hi Utsuri Sun Feb 07, 2010 11:08 pm | |
| |
|
| |
CvZ
Posts : 45 Reputation : 0 Join date : 2009-08-20 Age : 55
| Subject: Re: Hi Utsuri's Mon Feb 08, 2010 9:17 am | |
| Hi Wayne
My opinion on your Hi Utsuri questionare.
a) Hi Utsuri b) Hi Showa c) Hi Utsuri d) Hi Utsuri e) Hi Showa f) Hi Utsuri |
|
| |
Admin Admin
Posts : 2330 Reputation : 46 Join date : 2007-07-25 Age : 62 Location : Cape Town
| Subject: Re: Hi Utsuri's Mon Feb 08, 2010 10:08 am | |
| Hierdie outjie was ook aangebied tydens die opedag veling en ek was bly toe niemand op hom wou bie nie. Hy is besig om baie goed uit te draai. Sal weer updated fotos neem maar se eers... Is dit 'n Showa of Hi Utsuri? |
|
| |
CvZ
Posts : 45 Reputation : 0 Join date : 2009-08-20 Age : 55
| Subject: Re: Hi Utsuri's Mon Feb 08, 2010 10:13 am | |
| Hi Paul
Dit lyk na 'n Doitsu Hi Utsuri |
|
| |
Admin Admin
Posts : 2330 Reputation : 46 Join date : 2007-07-25 Age : 62 Location : Cape Town
| Subject: Re: Hi Utsuri's Mon Feb 08, 2010 10:25 am | |
| Die ry wit wat jy aan die kant sien kom ook voor op die ander kant asof dit 'n spieelbeeld is, amper asof die basis wit is(wat natuurlik nie die geval kan wees nie)
Hoeveel wit moet daar wees om dit te klassifiseer as showa? |
|
| |
wayneb Admin
Posts : 1681 Reputation : 29 Join date : 2007-12-08 Age : 46 Location : Kraai Fontein, Cape Town Metropol
| Subject: Re: Hi Utsuri's Mon Feb 08, 2010 10:36 am | |
| Hi Admin, ek dink mens moet na al die kenmerke kyk en nie 'n besluit probeer neem net deur na een punt tekyk nie. Miskien het hy 'n bietjie showa bloed in hom....maar hy lyk vir my na 'n Hi Utsuri. Maak dit hom 'n Hi showa of net 'n swakker Hi Utsuri?....weti wat se die ZNA judges? Christie het vir my uitgewys dat hierdie koi wat in die thread voorkom 'n Aka Bekko is en nie 'n Hi Utsuri is nie nadat ek 'n na hom verwys het....let ook op die kleur aan die onderkant. |
|
| |
Admin Admin
Posts : 2330 Reputation : 46 Join date : 2007-07-25 Age : 62 Location : Cape Town
| Subject: Re: Hi Utsuri's Mon Feb 08, 2010 11:05 am | |
| - wayneb wrote:
Christie het vir my uitgewys dat hierdie koi wat in die thread voorkom 'n Aka Bekko is en nie 'n Hi Utsuri is nie. Ja, dit is 'n Aka Bekko wat skynbaar 'n wereld rekord gebreek het alhoewel daar baie groter koi is. Ek het maar sommer grapsgewys verwys na "Hi Utsuri" om in te val by die onderwerp.
Last edited by Admin on Mon Feb 08, 2010 11:14 am; edited 1 time in total |
|
| |
wayneb Admin
Posts : 1681 Reputation : 29 Join date : 2007-12-08 Age : 46 Location : Kraai Fontein, Cape Town Metropol
| Subject: Re: Hi Utsuri's Mon Feb 08, 2010 2:43 pm | |
| - Admin wrote:
- wayneb wrote:
Christie het vir my uitgewys dat hierdie koi wat in die thread voorkom 'n Aka Bekko is en nie 'n Hi Utsuri is nie. Ja, dit is 'n Aka Bekko wat skynbaar 'n wereld rekord gebreek het alhoewel daar baie groter koi is. Ek het maar sommer grapsgewys verwys na "Hi Utsuri" om in te val by die onderwerp. Ja, geen probleem nie...Bobby het my amper gevang vanoggend toe ek na die prentjie verwys het. lol....gelukkig toe "save" christie my....anders was 'n oor die vingers geraps op die forum. Jy weet mos Oom Bobby spare nie die horses as dit by my kom nie. Ek het een van ons judges die foto van jou Hi Utsuri gemail en hom gevra wat hy die vis sal bench as. Hopelik kry ek bonnekort 'n antwoord dat ek vir jou kan laat weet. Persoonlik sal ek se dit bly 'n Hi Utsuri maar ek dink Chris is reg. |
|
| |
Admin Admin
Posts : 2330 Reputation : 46 Join date : 2007-07-25 Age : 62 Location : Cape Town
| Subject: Re: Hi Utsuri's Tue Feb 09, 2010 9:44 am | |
| Chris Maritz wrote:
Posts: 54 Join date: 2009-10-06
Subject: Re: Hi Utsuri Grow and Show Yesterday at 11:10
-------------------------------------------------------------------------------- Sodra die wit langs die kant van die vis begin sigbaar word is dit 'n Showa en nie 'n Hi Utsuri nie. |
|
| |
JoesKoi
Posts : 168 Reputation : 15 Join date : 2009-12-15 Location : Johannesburg
| Subject: Re: Hi Utsuri's Tue Feb 09, 2010 12:36 pm | |
| Hi All Here is mine from Orient Koi |
|
| |
Admin Admin
Posts : 2330 Reputation : 46 Join date : 2007-07-25 Age : 62 Location : Cape Town
| Subject: Re: Hi Utsuri's Tue Feb 09, 2010 1:15 pm | |
| Very nice Hi Utsuri, but those in the backgound are absolutely stunning, especialy that Shiro and Showa. Top division! |
|
| |
Sponsored content
| Subject: Re: Hi Utsuri's | |
| |
|
| |
|