The Koi Forum

The place where koi hobbyist's and dealers meet
 
HomeHome  PortalPortal  SearchSearch  RegisterRegister  Log in  
Search
 
 

Display results as :
 
Rechercher Advanced Search
Keywords
BLACK media western Bead dropsy Waterplants dealers vacuum nexus List filter cape sealer shimmies supaverm spawn airlift lice electricity soragoi babies Bobby SPOTS pumps disease pump
Latest topics
» Help! What do o do with fry??
Hi Utsuri's Icon_minitimeSat Jun 01, 2019 2:34 am by Zombolina

» A magical Japanese garden
Hi Utsuri's Icon_minitimeFri May 24, 2019 1:45 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 The vats part 2
Hi Utsuri's Icon_minitimeSun Nov 25, 2018 11:52 am by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 the vats part 1
Hi Utsuri's Icon_minitimeSun Nov 25, 2018 10:58 am by atb tv

» Pump size relative to the rest of my equipment
Hi Utsuri's Icon_minitimeFri Aug 31, 2018 10:04 am by Bilaal

» Off the grid
Hi Utsuri's Icon_minitimeSat Aug 25, 2018 5:53 pm by GREGB

» Japan souvenir 2017 part 1
Hi Utsuri's Icon_minitimeSun Jan 21, 2018 12:59 pm by atb tv

» Ikeage 2017 of 80cm+
Hi Utsuri's Icon_minitimeWed Dec 27, 2017 1:58 pm by atb tv

» the ponds in 2017
Hi Utsuri's Icon_minitimeTue Dec 26, 2017 3:14 pm by atb tv

November 2019
MonTueWedThuFriSatSun
    123
45678910
11121314151617
18192021222324
252627282930 
CalendarCalendar
Affiliates
free forum


Share
 

 Hi Utsuri's

View previous topic View next topic Go down 
AuthorMessage
wayneb

wayneb

Posts : 1745
Reputation : 29
Join date : 2007-12-08
Age : 41
Location : Kraai Fontein, Cape Town Metropol

Hi Utsuri's Empty
PostSubject: Hi Utsuri's   Hi Utsuri's Icon_minitimeSun Feb 07, 2010 8:59 pm

Moved from another thread:




Ai, dat ek altyd my so moet verdedig.. Rolling Eyes geek Dit is wat ek gese het maar mens sal na ander dinge ook kyk, dis nie so "straight forward" nie. Arrow

scratch Wonder wie is die man in die foto men die gespierde arms Razz bounce ....Lyk my die grow en show word nou 'n spanwerk poging, is dit wettig Question . lol!

(Pragtige blou bak, Ons kort 'n bietjie meer ZOOM met daai cannon maar hy kan seker maar nie, julle moes maar my Nikon kom leen het. geek )

ok, genoeg jokes. Daai is 'n hi utsuri, nie 'n hi showa nie alhoewel sy "pens" baie lig is en sy kwaliteit swart vir my meer na showa trek. Die swart is eintlik baie goed vir 'n Hi Utsuri Exclamation

Hi Utsuris se kenmerke: Idea
1. Is oranje-rooi onder. (Showa is meestal suiwer wit onder)
2. Bestaan net uit twee kleure, orange-rooi en swart.
3. Het of 'n heeltemale swart pektoraal fin of 'n meer streperig pektoraal fin. (Showas het Motoguro)
4. Die stert fin is of heeltemal swart of streperig swart.
5. Die dorsal fin is altyd swart of orange-rooi. (Geen wit nie)
6. Die kwalitiet swart is nie blink soos showa nie. (As jy hom in 'n blou bak sit raak die swart dof)
7. Baie shimis. (Swart kolletjies)

Hier is 'n HI Showa...let op die verskil.
Hi Utsuri's Attachment

Hi Utsuri's Attachment


Last edited by wayneb on Sun Feb 07, 2010 11:35 pm; edited 30 times in total
Back to top Go down
Http://www.KoiAdventures.co.za
wayneb

wayneb

Posts : 1745
Reputation : 29
Join date : 2007-12-08
Age : 41
Location : Kraai Fontein, Cape Town Metropol

Hi Utsuri's Empty
PostSubject: Spot the Hi Utsuri   Hi Utsuri's Icon_minitimeSun Feb 07, 2010 10:08 pm

Ok, oom bobby. Kompetisie tyd. Spot die Hi Utsuries.

Antwoorde sal later gegee word nadat bobby sy keuse gemaak het.

(A)
Hi Utsuri's 1

(B)
Hi Utsuri's 2

C
Hi Utsuri's 3

(D)
Hi Utsuri's 4

(E)
Hi Utsuri's 5

(F)
Hi Utsuri's 6
Back to top Go down
Http://www.KoiAdventures.co.za
CvZ

CvZ

Posts : 45
Reputation : 0
Join date : 2009-08-20
Age : 50

Hi Utsuri's Empty
PostSubject: Re: Hi Utsuri's   Hi Utsuri's Icon_minitimeMon Feb 08, 2010 8:17 am

Hi Wayne

My opinion on your Hi Utsuri questionare.

a) Hi Utsuri
b) Hi Showa
c) Hi Utsuri
d) Hi Utsuri
e) Hi Showa
f) Hi Utsuri
Back to top Go down
http://capekoi.co.za
Admin
Admin
Admin

Posts : 2521
Reputation : 46
Join date : 2007-07-25
Age : 57
Location : Cape Town

Hi Utsuri's Empty
PostSubject: Re: Hi Utsuri's   Hi Utsuri's Icon_minitimeMon Feb 08, 2010 9:08 am

Hierdie outjie was ook aangebied tydens die opedag veling en ek was bly toe niemand op hom wou bie nie.

Hi Utsuri's Oop12

Hy is besig om baie goed uit te draai. Sal weer updated fotos neem maar se eers...

Is dit 'n Showa of Hi Utsuri?

_________________
Paul Viljoen
E Mail: koi@absamail.co.za ; http://www.koionline.co.za

Koi are not my whole life but make my life whole
Back to top Go down
http://www.koionline.co.za
CvZ

CvZ

Posts : 45
Reputation : 0
Join date : 2009-08-20
Age : 50

Hi Utsuri's Empty
PostSubject: Re: Hi Utsuri's   Hi Utsuri's Icon_minitimeMon Feb 08, 2010 9:13 am

Hi Paul

Dit lyk na 'n Doitsu Hi Utsuri
Back to top Go down
http://capekoi.co.za
Admin
Admin
Admin

Posts : 2521
Reputation : 46
Join date : 2007-07-25
Age : 57
Location : Cape Town

Hi Utsuri's Empty
PostSubject: Re: Hi Utsuri's   Hi Utsuri's Icon_minitimeMon Feb 08, 2010 9:25 am

Die ry wit wat jy aan die kant sien kom ook voor op die ander kant asof dit 'n spieelbeeld is, amper asof die basis wit is(wat natuurlik nie die geval kan wees nie)

Hoeveel wit moet daar wees om dit te klassifiseer as showa?

_________________
Paul Viljoen
E Mail: koi@absamail.co.za ; http://www.koionline.co.za

Koi are not my whole life but make my life whole
Back to top Go down
http://www.koionline.co.za
wayneb

wayneb

Posts : 1745
Reputation : 29
Join date : 2007-12-08
Age : 41
Location : Kraai Fontein, Cape Town Metropol

Hi Utsuri's Empty
PostSubject: Re: Hi Utsuri's   Hi Utsuri's Icon_minitimeMon Feb 08, 2010 9:36 am

Hi Admin, ek dink mens moet na al die kenmerke kyk en nie 'n besluit probeer neem net deur na een punt tekyk nie. Miskien het hy 'n bietjie showa bloed in hom....maar hy lyk vir my na 'n Hi Utsuri. Maak dit hom 'n Hi showa of net 'n swakker Hi Utsuri?....weti wat se die ZNA judges?


Hi Utsuri's Hiutsuri2
Christie het vir my uitgewys dat hierdie koi wat in die thread voorkom 'n Aka Bekko is en nie 'n Hi Utsuri is nie nadat ek 'n na hom verwys het....let ook op die kleur aan die onderkant.
Back to top Go down
Http://www.KoiAdventures.co.za
Admin
Admin
Admin

Posts : 2521
Reputation : 46
Join date : 2007-07-25
Age : 57
Location : Cape Town

Hi Utsuri's Empty
PostSubject: Re: Hi Utsuri's   Hi Utsuri's Icon_minitimeMon Feb 08, 2010 10:05 am

wayneb wrote:
Hi Utsuri's Hiutsuri2
Christie het vir my uitgewys dat hierdie koi wat in die thread voorkom 'n Aka Bekko is en nie 'n Hi Utsuri is nie.

Ja, dit is 'n Aka Bekko wat skynbaar 'n wereld rekord gebreek het alhoewel daar baie groter koi is. Ek het maar sommer grapsgewys verwys na "Hi Utsuri" om in te val by die onderwerp.

_________________
Paul Viljoen
E Mail: koi@absamail.co.za ; http://www.koionline.co.za

Koi are not my whole life but make my life whole


Last edited by Admin on Mon Feb 08, 2010 10:14 am; edited 1 time in total
Back to top Go down
http://www.koionline.co.za
wayneb

wayneb

Posts : 1745
Reputation : 29
Join date : 2007-12-08
Age : 41
Location : Kraai Fontein, Cape Town Metropol

Hi Utsuri's Empty
PostSubject: Re: Hi Utsuri's   Hi Utsuri's Icon_minitimeMon Feb 08, 2010 1:43 pm

Admin wrote:
wayneb wrote:
Hi Utsuri's Hiutsuri2
Christie het vir my uitgewys dat hierdie koi wat in die thread voorkom 'n Aka Bekko is en nie 'n Hi Utsuri is nie.

Ja, dit is 'n Aka Bekko wat skynbaar 'n wereld rekord gebreek het alhoewel daar baie groter koi is. Ek het maar sommer grapsgewys verwys na "Hi Utsuri" om in te val by die onderwerp.

Ja, geen probleem nie...Bobby het my amper gevang vanoggend toe ek na die prentjie verwys het. lol....gelukkig toe "save" christie my....anders was 'n oor die vingers geraps op die forum. geek Jy weet mos Oom Bobby spare nie die horses as dit by my kom nie. No

Ek het een van ons judges die foto van jou Hi Utsuri gemail en hom gevra wat hy die vis sal bench as. Hopelik kry ek bonnekort 'n antwoord dat ek vir jou kan laat weet. Persoonlik sal ek se dit bly 'n Hi Utsuri maar ek dink Chris is reg.
Back to top Go down
Http://www.KoiAdventures.co.za
Admin
Admin
Admin

Posts : 2521
Reputation : 46
Join date : 2007-07-25
Age : 57
Location : Cape Town

Hi Utsuri's Empty
PostSubject: Re: Hi Utsuri's   Hi Utsuri's Icon_minitimeTue Feb 09, 2010 8:44 am

Chris Maritz wrote:



Posts: 54
Join date: 2009-10-06

Subject: Re: Hi Utsuri Grow and Show Yesterday at 11:10

--------------------------------------------------------------------------------

Sodra die wit langs die kant van die vis begin sigbaar word is dit 'n Showa en nie 'n Hi Utsuri nie.

_________________
Paul Viljoen
E Mail: koi@absamail.co.za ; http://www.koionline.co.za

Koi are not my whole life but make my life whole
Back to top Go down
http://www.koionline.co.za
JoesKoi

JoesKoi

Posts : 183
Reputation : 15
Join date : 2009-12-15
Location : Johannesburg

Hi Utsuri's Empty
PostSubject: Re: Hi Utsuri's   Hi Utsuri's Icon_minitimeTue Feb 09, 2010 11:36 am

Hi All

Here is mine from Orient Koi
Hi Utsuri's April09071
Hi Utsuri's April09074
Back to top Go down
Admin
Admin
Admin

Posts : 2521
Reputation : 46
Join date : 2007-07-25
Age : 57
Location : Cape Town

Hi Utsuri's Empty
PostSubject: Re: Hi Utsuri's   Hi Utsuri's Icon_minitimeTue Feb 09, 2010 12:15 pm

Very nice Hi Utsuri, but those in the backgound are absolutely stunning, especialy that Shiro and Showa. Top division!

_________________
Paul Viljoen
E Mail: koi@absamail.co.za ; http://www.koionline.co.za

Koi are not my whole life but make my life whole
Back to top Go down
http://www.koionline.co.za
Sponsored content




Hi Utsuri's Empty
PostSubject: Re: Hi Utsuri's   Hi Utsuri's Icon_minitime

Back to top Go down
 

Hi Utsuri's

View previous topic View next topic Back to top 
Page 1 of 1

Permissions in this forum:You cannot reply to topics in this forum
The Koi Forum :: Koi appreciation :: Discussion of varieties-