Ja, dit kan werk - solank die pomp die water vinning genoeg omdraai en daar hitte, kos en genoeg suurstof is.
My pa het 14 x 30cm+ kois in 'n 2500l dammetjie....
Daar is 'n 5000l/h pompie op en 'n Aerated K1 kaldness filter (wat ek hom maak insit het.
) met nog 'n alparte lugpompie met twee airstones in die water.
So dit kan werk maar dit is gevaarlik en ek moet se die body shapes kom nie baie goed daarvan af nie. Ek dink my pa se dammetjie is 2m x 3m x 0.4m.