|
Author | Message |
---|
Chris Maritz
Posts : 313 Reputation : 8 Join date : 2009-10-06 Location : Port Elizabeth
| Subject: Re-using old equipment Thu Jan 14, 2010 9:15 am | |
| Hi all
I broke out a 4000l pond of mine and built a new 15000l pond on that spot. I'm installing better filtration ect on the new pond.
I had a problem with bacteria in the 4000l pond before demolishing it but luckily only had 4 cheap koi in there so I culled them.
My question is: Can I use the filter media, cover nets, pumps ect on the new pond if I disinfect them? If so, what would the best stuff be for treating/disinfecting the equipment? I was thinking of washing it with water & formalin and then making a strong mix of Potassium P, and then leaving the equipment in there for a day or so.... Any other suggestions/advice?
Thanks guys.... |
|
| |
Guest Guest
| Subject: Re: Re-using old equipment Thu Jan 14, 2010 9:30 am | |
| Hi Chris,
Ek gebruik HTH (baie sterk) of Domestos ( 50ml in 5lt water) om toerusting te ontsmet, laat le dit daarin vir 24 uur, was dit egter net goed af voor grbruik. |
|
| |
Chris Maritz
Posts : 313 Reputation : 8 Join date : 2009-10-06 Location : Port Elizabeth
| Subject: Re: Re-using old equipment Thu Jan 14, 2010 9:36 am | |
| So die HTH of Domestos sal enige bakteria of parasiete (indien enige) uitroei? |
|
| |
Admin Admin
Posts : 2330 Reputation : 46 Join date : 2007-07-25 Age : 62 Location : Cape Town
| Subject: Re: Re-using old equipment Thu Jan 14, 2010 12:27 pm | |
| HTH is waarskynlik die goedkoopste opsie en sal alle bakteria doodmaak indien die dosis sterk genoeg is.
Die meeste visboerderye gebruik Virkon S. Dit is veiliger en maak selfs KHV dood indien 'n hoe dosis gebruik word. HTH is blykbaar nie so effektief teen virusse soos KHV nie.
Ek persoonlik gebruik Virkon.
In die algemeen, indien toerusting of media vir twee dae in die son gele het en goed uitgedroog het, sal alle bakteria en virusse in elk geval doodgaan. |
|
| |
Guest Guest
| Subject: Re: Re-using old equipment Thu Jan 14, 2010 12:50 pm | |
| Paul,
Sonder om 'n argument te begin; HTP per gram is 5 x sterker as Virkon! Kan amper se dat Potassium Perganganate sterker as Virkon is. Wat Virkon S betref kan ek nie kommentaar lewer nie, het dit nog nooit gebruik nie.
Chris,
Op jou vraag, sal ek se ...Ja! |
|
| |
Admin Admin
Posts : 2330 Reputation : 46 Join date : 2007-07-25 Age : 62 Location : Cape Town
| Subject: Re: Re-using old equipment Thu Jan 14, 2010 1:15 pm | |
| By Virkon bedoel ek Virkon S. Terloops, ek het 'n week gelede Virkon S bestel en toe Virkon gekry. By navraag het my verskaffer gese Virkon S word voortaan bloot versprei in SA onder die naam Virkon. (Sonder die S) Ek moet dit nog verder opneem om te kyk of dit so is. Dit lyk en ruik en reageer presies dieselfde. Miskien kan iemand op die forum uitbrei oor die bewering? Het van verskeie oorde gehoor HTH is so nie doeltreffend om KHV dood te maak nie. Dit is hoekom Collin hulle destyds aanbeveel was om eerder Virkon te gebruik in plaas van HTH? Dit is ook waarskynlik waarom Virkon wereldwyd gebruik word in voet baddens by koi en hoender plase. - Collin wrote:
- Hi Wayne
As our farm was most probably the first in SA to be disinfected with Virkon S five years ago we should know the formula.
Pond Treatment 5g/1000L and repeat it after 5 days no need for water changes. Safe to use with salt at 0.3% or 3kg/1000l. No UV lights must be working.
For disinfecting ponds with out koi in it 25g/1000l once off run system for 24 hours with the Virkon S in the water. Empty the system and rinse with clean water. Full system with clean water and follow protocols of a new pond. |
|
| |
Jaco
Posts : 700 Reputation : 5 Join date : 2008-02-16 Age : 58 Location : Odendaalsrus Freestate
| Subject: Re: Re-using old equipment Thu Jan 14, 2010 8:04 pm | |
| Geen lewende ding op aarde sal lewe in HTH nie. |
|
| |
Chris Maritz
Posts : 313 Reputation : 8 Join date : 2009-10-06 Location : Port Elizabeth
| Subject: Re: Re-using old equipment Fri Jan 15, 2010 9:41 am | |
| Ek's miskien stupid hier maar wil net opklaar.... julle verwys na swembad chloor as julle praat van HTH? |
|
| |
Guest Guest
| Subject: Re: Re-using old equipment Fri Jan 15, 2010 11:46 am | |
| Chris,
Net so, dis swembad chloor. |
|
| |
Admin Admin
Posts : 2330 Reputation : 46 Join date : 2007-07-25 Age : 62 Location : Cape Town
| Subject: Re: Re-using old equipment Fri Jan 15, 2010 12:01 pm | |
| - Jaco wrote:
- Geen lewende ding op aarde sal lewe in HTH nie.
HTH het 70% van die aktiewe bestandeel, Hypochloride. Teen 'n baie hoe konsentrasie sal dit wel alles doodmaak soos Jaco aandui, indien die kontak periode ook in ag geneem word. Mens moet egter ook kyk na die koste aspek, omgewing, en risikos, veral indien dit op groot skaal gedoen moet word. As ons kyk na virusse wat voorkom in akwakultuur, dink mens aan KHV en Viral hemorrhagic septicemia (VHS). Vir laasgenoemde, sien byvoorbeeld Wikipedia - http://en.wikipedia.org/wiki/Viral_hemorrhagic_septicemia " The only EPA-approved disinfectant proven effective against VHS is Virkon AQUATIC (made by Dupont).[38] Chlorine bleach kills the VHS virus, but in concentrations that are much too caustic for ordinary use." There was no cost effective way to fight the VHS virus: Chlorine was too caustic, ultra violet light was cost prohibitive, iodine was expensive and hurt the environment, and hydrogen Peroxide too unstable and expensive. Several groups have promised a solution to the "invasive species" problem - by the year 2015! In 2007, Dupont came up with a product called Virkon Aquatic that was tested on the VHS virus and kills it dead! Not only that, it is approved by the EPA for use on boats and equipment to get rid of the virus. Virkon is designed for use in aquatic habitats, is harmless to fish and humans alike! The cost to disinfect a 22 ft boat? About .75 cents |
|
| |
Guest Guest
| Subject: Re: Re-using old equipment Fri Jan 15, 2010 1:11 pm | |
| Paul, Kyk op jou Virkon houer; Om PSEUDOMONAS dood the maak: - Quote :
- Quantity of Disinfectant Solution Required 200lt / 2kg VirkonS
Met 2 kg HTH kan ek 'n dam met 50 000lt water ontsmet 100gram HTH in 200lt water sal Pseudomonas en Aeromonas (carp cryhrodermatitis)salmonicida achromogens asook Aeromonas hydrophila beslis vernietig. |
|
| |
Admin Admin
Posts : 2330 Reputation : 46 Join date : 2007-07-25 Age : 62 Location : Cape Town
| Subject: Re: Re-using old equipment Fri Jan 15, 2010 1:49 pm | |
| Die Virkon aanbevole dosis vir bakteria en virusse is 1% vir 10 minute, so jou berekening maak sin. Dit is waarom ek hierbo gese het: - Admin wrote:
- HTH is waarskynlik die goedkoopste opsie en sal alle bakteria doodmaak indien die dosis sterk genoeg is.
Die meeste visboerderye gebruik Virkon S. Dit is veiliger en maak selfs KHV dood indien 'n hoe dosis gebruik word. HTH is blykbaar nie so effektief teen virusse soos KHV nie.. Dit hang egter af wat en hoeveel en in watter omstandighede jy wil ontsmet. Die Koi Vereniging van Suid Afrika het al die jare HTH gebruik by die koi skoue. Nou gebruik hulle slegs Virkon, want dit dek 'n wyer veld en is veiliger. Dink maar aan Ernst se visse wat feitlik almal gevrek het by die skou voor verlede jaar weens die gebruik van HTH. Op 'n visplaas maak dit meer sin om permanent 'n bak gevul met Virkon te he waarin toerustig ontsmet word. Die Virkon bly langer aktief en die kontak periode is korter. Soms is dit weer meer koste effektief om Chloor te gebruik. |
|
| |
Sponsored content
| Subject: Re: Re-using old equipment | |
| |
|
| |
|