|
Author | Message |
---|
Dan
Posts : 8 Reputation : 0 Join date : 2009-11-16 Age : 39 Location : Grabouw, Western Cape
| Subject: Pond gone green - sorted Mon Jan 11, 2010 1:26 pm | |
| I added another 3 bag koi sand filter and a 25L ultrazap and a 15w UV. 5days later and the pond was crystal clear again. Dan |
|
| |
bobby
Posts : 1375 Reputation : 0 Join date : 2008-06-30 Age : 71 Location : Malmesbury Cape Town
| Subject: Re: Pond gone green - sorted Mon Jan 11, 2010 7:56 pm | |
| Hi Dan I understand Grabow is a litte far out, but hope to see you around the WCKC events and show's this year. How about a picture of your pond and Koi? |
|
| |
Chris Neaves
Posts : 449 Reputation : 14 Join date : 2008-04-02
| Subject: Re: Pond gone green - sorted Mon Jan 11, 2010 9:53 pm | |
| Hi Dan,
Trying to see how the sysem was plumbed.
I think you have gone from the pump to the first sand filter - ultra zap biofiler - second sand filter - second ultra za biofiler. Is this correct?
What is the capacity of your pond and what size pump do you have?
Chris |
|
| |
cam0
Posts : 200 Reputation : 0 Join date : 2009-03-06
| Subject: Re: Pond gone green - sorted Tue Jan 12, 2010 8:25 am | |
| It looks as though there is a split after the pump into 2 and then each pipe to a SF. Pipes into SF are black |
|
| |
Dan
Posts : 8 Reputation : 0 Join date : 2009-11-16 Age : 39 Location : Grabouw, Western Cape
| Subject: Re: Pond gone green - sorted Tue Jan 12, 2010 8:48 am | |
| Well it goes: From the bottom drain to a settlement chamber.
Then to a speck .75kw pump
then sand filter -> ultrazap -> UV -> sandfilter -> ultrazap
then back to the 20000L pond.
Black pipes are the waste pipes. Will take some pics later, its bit overcast today.
Dan |
|
| |
LJO42
Posts : 149 Reputation : 0 Join date : 2009-06-17
| Subject: Re: Pond gone green - sorted Tue Jan 12, 2010 8:51 am | |
| - cam0 wrote:
- It looks as though there is a split after the pump into 2 and then each pipe to a SF. Pipes into SF are black
Hmmm Black pipes are "backwash", filters are hooked up in series which i think is what Chris is trying to get at which serious hampers the flowrate, hence the question about the pump size. Dan you should maybe look at plumbing them in parallel as explained here by Chris. http://www.koi4u.co.za/index.php?option=com_content&view=article&id=23:use-and-abuse-of-high-rate-sand-filters-for-the-21st-century-koi-keeper&catid=6:chris-on-koi&Itemid=33 Cheers Lee |
|
| |
Guest Guest
| Subject: Re: Pond gone green - sorted Tue Jan 12, 2010 10:02 am | |
| Dan,
this set up will be the best:
pump > split to > SF 1 & SF 2> SF1 to Boi Filte1 & SF 2 to BOI filter 2 > back to the pond Remember to place a "H" connection between the pipes after Boi filter 1&2 back to the pond, before you split the piping to return/inlet pipes |
|
| |
Dan
Posts : 8 Reputation : 0 Join date : 2009-11-16 Age : 39 Location : Grabouw, Western Cape
| Subject: Re: Pond gone green - sorted Tue Jan 12, 2010 1:27 pm | |
| yeah, parallel does seem to be the better option. Will get around to doing it soon. What's an H connector?
Dan |
|
| |
Guest Guest
| Subject: Re: Pond gone green - sorted Tue Jan 12, 2010 5:04 pm | |
| Dan, It is a pipe between the two pond lines after the Bio filters and it helps to even the water flow to the pond. |
|
| |
riaanmocke
Posts : 2 Reputation : 0 Join date : 2010-01-21 Age : 62 Location : Goedemoed Durbanville
| Subject: Re: Pond gone green - sorted Thu Jan 21, 2010 2:12 pm | |
| Hi Daar Ek is nuut op die forum en is woonagtig te Goedemoed Durbanville. Ek het oneindig probleme met my Koi dam van plus minus 4000 liter. Ek het 'n "nice" filtersisteem en 'n meter lange UV lig op, maar nogtans bly die water grasgroen. Ek is nou al so raad op dat ek al begin voel om die dam toe te gooi. Hopelik kan iemand my help sodat ek die dam kan red. Riaan |
|
| |
bobby
Posts : 1375 Reputation : 0 Join date : 2008-06-30 Age : 71 Location : Malmesbury Cape Town
| Subject: Re: Pond gone green - sorted Thu Jan 21, 2010 6:43 pm | |
| 'Hi riaan
Kan jy van foto's van dam en filter post?
Ek het vir jou PM met my nommer gestuur. |
|
| |
wayneb Admin
Posts : 1681 Reputation : 29 Join date : 2007-12-08 Age : 46 Location : Kraai Fontein, Cape Town Metropol
| Subject: Re: Pond gone green - sorted Thu Jan 21, 2010 7:24 pm | |
| - riaanmocke wrote:
- Ek het 'n "nice" filtersisteem en 'n meter lange UV lig op , maar nogtans bly die water grasgroen.
Hi riaan As ek moet raai dan kan dit 1 van 3 dinge wees. 1. Die UV buis moet vervang word. (Mens moet dit 1 keer per jaar doen) 2. Die water vloei tevinning deur die lig. (Ons kort meet informasie oor jou stelsel om dit teandtwoord.) 3. Die UV buis is verkeerd om geinstalleer. (Die opening van die lig moet na bo wys.) Dit sal makliker wees om tese as jy vir ons 'n photo post. Wayne |
|
| |
riaanmocke
Posts : 2 Reputation : 0 Join date : 2010-01-21 Age : 62 Location : Goedemoed Durbanville
| Subject: Re: Pond gone green - sorted Thu Jan 21, 2010 8:18 pm | |
| |
|
| |
wayneb Admin
Posts : 1681 Reputation : 29 Join date : 2007-12-08 Age : 46 Location : Kraai Fontein, Cape Town Metropol
| Subject: Re: Pond gone green - sorted Thu Jan 21, 2010 8:53 pm | |
| Riaan ek gaan, gaan met punt 2 dink ek. Punt 3 is nie hier van toepassing nie omdat jy 'n pressure stelsel hardloop en die pype dus altyd water sal he.
Dit lyk asof jy 'n Porpoise 90/10 het en asof jou UV lig direk na jou pomp is. Gewoonlik sit 'n mens die UV na die meganiese filtrasie en voor die bio logies anders pak die gloei lampe aan omdat al die vullis ook deur die lig gaan. 'n 90/10 is 'n 0.45kw pomp wat tussen 15 000L en 18 000L per uur stoot dis 250L water per minuut as ek op 15 000L/h werk of 300L per minuut of 18000L per uur.
So dit lyk asog jy moontlik die water tevinning deur die UV stoot, jy kort 'n bypass lyn wat die vloei deur die UV sal verminder. Ek sal ook defnetief die UV skyf tot na die sand filter. Dit sal die leeftyd en sy effektieweityd verbeter.
Hoe gereeld word die sand filter skoon gemaak. Ek praat nie van die normale backwash en rinse nie. Ek praat van iets soort gelyk soos die. Dit kan ook groen water veroorsaak as die gereeld skoon gemaak word nie. Mense met swembaddens het gewoonlik die probleem, hulle backwash en rinse weekliks maar dit kry nie al die gemors uit nie. Dan so elke 3 jaar dan bly die water groen en mense gooi allerhande producte in die water maar die water is net reg vir 'n dag of so en dan is dit groen weer.....die swembad winkels vertel dan gewoonlik vir die ou om sy sand filter se sand tevervang. 3 Sakke x R175. .....Maar hy moes maar net sy sand gereeld skoon gemaak het. |
|
| |
bobby
Posts : 1375 Reputation : 0 Join date : 2008-06-30 Age : 71 Location : Malmesbury Cape Town
| Subject: Re: Pond gone green - sorted Fri Jan 22, 2010 12:07 am | |
| Hi het vannaand met Riaan gepraat en ja die foto's dui aan dat die water te vinnig deur UV loop en bypass is beslis nodig is om watervloei deur UV te verminder, ek ek vermoed Uv is ook stukkend aangesien Riaan nie UV afsit tydens skoonmaak proses nie, en UV is al 'n jaar oud. Ek sou ook UV regop installeer. Julle SF manne moet Riaan help met skoonmaak proses aangesien hy dit slegs soos swembad pomp stelsel back-wash en nie bo opmaak nie. EK glo Riaan gaan saam met ons na volgende pond safari dan kan hy by ander ouens ook meer tips kry. Sterkte Riaan ek hoop jy sien 'n verberering baie gou. |
|
| |
Chris Maritz
Posts : 313 Reputation : 8 Join date : 2009-10-06 Location : Port Elizabeth
| Subject: Re: Pond gone green - sorted Fri Jan 22, 2010 8:58 am | |
| Ek het self ook vir ons Forum se eie SF koning (Pieter) gevra hoe om die SF's te onderhou. Hy't gese, backwash elke 3 dae en roer die sand 1keer per maand.
Ek moet ook net byvoeg dat Pieter julle sal vertel dat as die sandfilter en biofilter mooi en reg onderhou word het jy nie eers die UV nodig nie. Ek sal self nog uitvind of dit so is. Ek het maar onlangs my nuwe dam gebou met my eerste SF filtrasie. |
|
| |
Sponsored content
| Subject: Re: Pond gone green - sorted | |
| |
|
| |
|