|
|
Author | Message |
---|
deneile
Posts : 1 Reputation : 0 Join date : 2009-12-14 Age : 47 Location : Franschhoek
| Subject: Hallo Mon Dec 14, 2009 11:22 am | |
| Verskoon tog my onkunde maar die koi vis het my gebyt en nou kan ek nie stop nie, ek beplan om my 'n dam te bou want my huidige dam is 'n ou plastiek badkamer bad, wat tien 5 to 10cm kois huisves. Ok is baie crude ek weet, maar dit was die gouste wat ek kon gemaak het. Ek het 'n gewone pompie in wat die water uitpomp na 'n emmertjie met filterwol en gruis in wat dien as my filter. Ek het my eerste kois by die pet shop gekoop, maar nou koop ek my kois by Aqua terra op die Bottelary pad hier in die Kaap. By my gaan dit nog net oor kleurvolle visse maar ek soek 'n bietjie hulp met die jargon en kooi voorkeure hier op die forum...bv ek lees iets soos "I hate Bekkos myself." nou hoekom word die tipe gehaat of gedislike? |
|
| |
Jaco
Posts : 700 Reputation : 5 Join date : 2008-02-16 Age : 58 Location : Odendaalsrus Freestate
| Subject: Re: Hallo Mon Dec 14, 2009 1:29 pm | |
| Hi Daneile,
Dit gaan maar oor persoonlike smaak. Ek hou van Shiro Utsuri maar nie van Bekko's nie. Vervelig in my opinie, lyk of daar rooi kort. |
|
| |
Guest Guest
| Subject: Re: Hallo Mon Dec 14, 2009 2:01 pm | |
| Shame Jaco, Shiro Bekko kan ook mooi wees! Wat van 'n Aka Bekko? en 'n seldsame Ki Bekko? |
|
| |
Guest Guest
| Subject: Re: Hallo Mon Dec 14, 2009 2:06 pm | |
| Daneile,
Gaan loer hier vir ander Koi soorte
http://southafricankoi.11.forumer.com/viewforum.php?f=26&sid=bf9ea9116b86f505d693d11aafbb4e9c |
|
| |
wayneb Admin
Posts : 1681 Reputation : 29 Join date : 2007-12-08 Age : 46 Location : Kraai Fontein, Cape Town Metropol
| Subject: Re: Hallo Mon Dec 14, 2009 2:31 pm | |
| Dit gaan maar baie oor individue se persoonlike smaak. Ek byvoorbeeld hou nie doitsu koi aan nie en is ook glad nie 'n metalic koi fan nie.
Ek hou van Bekko's maar die hoeveelheid mense wat van bekko's hou is maar min en so word hulle nie meer rerig geteel in japan nie. |
|
| |
wayneb Admin
Posts : 1681 Reputation : 29 Join date : 2007-12-08 Age : 46 Location : Kraai Fontein, Cape Town Metropol
| Subject: Re: Hallo Mon Dec 14, 2009 2:32 pm | |
| Pieter daai is 'n mooi bekko! Joune? |
|
| |
Guest Guest
| Subject: Re: Hallo Mon Dec 14, 2009 2:54 pm | |
| Ongelukkig nie |
|
| |
Jaco
Posts : 700 Reputation : 5 Join date : 2008-02-16 Age : 58 Location : Odendaalsrus Freestate
| Subject: Re: Hallo Mon Dec 14, 2009 3:42 pm | |
| Nee dit is nie mooi nie, is julle blind? |
|
| |
Admin Admin
Posts : 2330 Reputation : 46 Join date : 2007-07-25 Age : 62 Location : Cape Town
| Subject: Re: Hallo Mon Dec 14, 2009 4:25 pm | |
| Bekko is a bit boring, although it can also look nice in a pond and I still do find people who want to buy Bekko's, and I never have for sale. Still have my first ever koi being a Bekko, now 15 years old, who have the best personality of all my koi, and I will never sell her: |
|
| |
Guest Guest
| Subject: Re: Hallo Mon Dec 14, 2009 4:59 pm | |
| Hi,
Hier is die lewensverhaal van Kimi die Shiro Bekko, Jaco mag nie kyk nie!
https://www.youtube.com/watch?v=WvTb2c4YfDE |
|
| |
wayneb Admin
Posts : 1681 Reputation : 29 Join date : 2007-12-08 Age : 46 Location : Kraai Fontein, Cape Town Metropol
| Subject: Re: Hallo Mon Dec 14, 2009 5:41 pm | |
| Freakin amazing!! Die shiro en sumi op daai vis is stunning. Sy kop lyk vir my bietjie cream. Maar rereig stunning. Kan mense die shiro bekkos se koppe nie wit, wit kry nie? |
|
| |
Guest Guest
| Subject: Re: Hallo Mon Dec 14, 2009 6:10 pm | |
| Gaan kyk hier:
http://www.orientkoi.com/sales.htm
Id 251 45-50cm |
|
| |
wayneb Admin
Posts : 1681 Reputation : 29 Join date : 2007-12-08 Age : 46 Location : Kraai Fontein, Cape Town Metropol
| Subject: Re: Hallo Mon Dec 14, 2009 6:21 pm | |
| |
|
| |
Jaco
Posts : 700 Reputation : 5 Join date : 2008-02-16 Age : 58 Location : Odendaalsrus Freestate
| Subject: Re: Hallo Mon Dec 14, 2009 6:52 pm | |
| - Pieter J de Villiers wrote:
- Hi,
Hier is die lewensverhaal van Kimi die Shiro Bekko, Jaco mag nie kyk nie!
https://www.youtube.com/watch?v=WvTb2c4YfDE Ek het en ek dink hulle moes daai vissie gecull het toe hy 2cm lank was. |
|
| |
Guest Guest
| Subject: Re: Hallo Tue Dec 15, 2009 2:18 pm | |
| Jaco,
Ek glo nog dat daar nie iets soos 'n lelike Koi is nie, hulle is almal mooi! Elke Koi is tog uniek, daar is nie twee wat dieselfde is nie. Wat ek wel glo is dat daar slegte en goeie Koi bestaan. Ek bedoel hiermee dat 'n baie goeie Koi 'n Skou gehalte is en dat 'n baie slegte Koi reeds op 'n jong ouderdom uitgedun (cull) moes gewees het.
Net so is daar slegte en goeie Bekko's, maar lelik..................nooit! |
|
| |
Jaco
Posts : 700 Reputation : 5 Join date : 2008-02-16 Age : 58 Location : Odendaalsrus Freestate
| Subject: Re: Hallo Tue Dec 15, 2009 3:46 pm | |
| Ek stem heeltemal met jou saam my vriend. Trek net julle been. Maar gee my Rooi, wit en swart enige dag. |
|
| |
deneile
Posts : 1 Reputation : 0 Join date : 2009-12-14 Age : 47 Location : Franschhoek
| Subject: Re: Hallo Tue Dec 15, 2009 5:08 pm | |
| |
|
| |
deneile
Posts : 1 Reputation : 0 Join date : 2009-12-14 Age : 47 Location : Franschhoek
| Subject: Re: Hallo Tue Dec 15, 2009 5:23 pm | |
| |
|
| |
Jaco
Posts : 700 Reputation : 5 Join date : 2008-02-16 Age : 58 Location : Odendaalsrus Freestate
| Subject: Re: Hallo Wed Dec 16, 2009 8:25 am | |
| Almal begin so, deel van die proses. Belangrikste is dat jy dit geniet. |
|
| |
bobby
Posts : 1375 Reputation : 0 Join date : 2008-06-30 Age : 71 Location : Malmesbury Cape Town
| Subject: Re: Hallo Wed Dec 16, 2009 8:15 pm | |
| Hi Deniele
Dit Klink vir my jy is in die Kaap. Jy moet bietjie by ons WCKC aansluit en saam met ons Koi uitstappies bywoon.
Jy kan vir my mail by chairman@wckoi.co.za en ek sal jou naam op ons mailing lys plaas. |
|
| |
deneile
Posts : 1 Reputation : 0 Join date : 2009-12-14 Age : 47 Location : Franschhoek
| Subject: Re: Hallo Thu Dec 17, 2009 11:02 am | |
| Hi Bobby Dankie vir die invite. So val die kois wat ek het onder die bad en ugly seksie, lyk my hulle nie eens 'n klassifiseer word nie |
|
| |
Guest Guest
| Subject: Re: Hallo Thu Dec 17, 2009 11:18 am | |
| - Quote :
- So val die kois wat ek het onder die bad en ugly seksie
Ongelukkig is die antwoord..................Ja! |
|
| |
deneile
Posts : 1 Reputation : 0 Join date : 2009-12-14 Age : 47 Location : Franschhoek
| Subject: Re: Hallo Thu Dec 17, 2009 11:36 am | |
| Thanks Pieter, dinge seker verbeter met tyd, en al is hulle bietjie lelik is ek nog steeds mal oor hulle! |
|
| |
Guest Guest
| Subject: Re: Hallo Thu Dec 17, 2009 12:55 pm | |
| Deneile,
Dit is hoe dit moet wees! Hulle moet vir jou 'n plesier wees. |
|
| |
bobby
Posts : 1375 Reputation : 0 Join date : 2008-06-30 Age : 71 Location : Malmesbury Cape Town
| Subject: Re: Hallo Thu Dec 17, 2009 8:48 pm | |
| - Pieter wrote:
- Ek glo nog dat daar nie iets soos 'n lelike Koi is nie, hulle is almal mooi!Elke Koi is tog uniek, daar is nie twee wat dieselfde is nie.
- deneile wrote:
- So val die kois wat ek het onder die bad en ugly seksie
- Pieter wrote:
- Ongelukkig is die antwoord..................Ja!
Ja sy edele SF ek weet wat jy wil se, maar jy het dit dan so mooi gese. Ek het nie geweet SF het so baie takt nie Was seker onlangs op 'n kursus |
|
| |
Sponsored content
| Subject: Re: Hallo | |
| |
|
| |
|