|
Author | Message |
---|
pierrea
Posts : 19 Reputation : 0 Join date : 2010-01-27 Age : 55 Location : Centurion
| Subject: Pierre se plassie Thu Jan 28, 2010 1:43 pm | |
| Hi almal, Ek het gister aangesluit en het 'n uitnodiging van Paul gekry om ook foto's van my dam te plaas. Soos ek dink almal op die forum geniet ek die insette van elke deelnemer geweldig. Hier is my dam. Dis gebou deur myself en 'n goeie vriend. Ons is na die projek darem nog vriende. Foto van die dak afgeneem. Van voor Waterval Etenstyd Moet net geen vra, vra oor die filtrasie nie. |
|
| |
bobby
Posts : 1375 Reputation : 0 Join date : 2008-06-30 Age : 71 Location : Malmesbury Cape Town
| Subject: Re: Pierre se plassie Thu Jan 28, 2010 1:57 pm | |
| Uitstekend! Daar is net een probleem, die dam is nie in die Kaap nie |
|
| |
stumble
Posts : 215 Reputation : 0 Join date : 2010-01-03
| Subject: Re: Pierre se plassie Thu Jan 28, 2010 2:16 pm | |
| |
|
| |
Admin Admin
Posts : 2330 Reputation : 46 Join date : 2007-07-25 Age : 62 Location : Cape Town
| Subject: Re: Pierre se plassie Thu Jan 28, 2010 2:27 pm | |
| Absoluut 'n great pond. My cup of tea. Ek is mal oor jou waterval. Wens ek het sulke nice natuurlike klippe. |
|
| |
Jack Bach
Posts : 136 Reputation : 0 Join date : 2009-06-17 Location : Montana, Pretoria
| Subject: Re: Pierre se plassie Thu Jan 28, 2010 7:39 pm | |
| Baie mooi Pierre...'n dam om oor baie trots te voel! Die dam skep 'n rustige atmosfeer. Ek sal graag wil kom kyk, aangesien ek redelik naby woon, in Montana...en sal graag 'n paar kilos ry om so 'n dam te sien. Moenie luister na die suurgatte 'innie Kaap'. Na die Bulls die WP se Currie Cup drome vernietig het, is ek op die forum (deur Bobby) vertel dat ek nie sal kwalifiseer vir 'n visum om die Kaap te besoek nie!! |
|
| |
bobby
Posts : 1375 Reputation : 0 Join date : 2008-06-30 Age : 71 Location : Malmesbury Cape Town
| Subject: Re: Pierre se plassie Thu Jan 28, 2010 8:22 pm | |
| Hi jack, Klaar met die powers gereel, as julle die Koi damme saam bring sal julle toegelaat word. Dink jy nie die WEEPEE is tegemoedkomend nie |
|
| |
Jack Bach
Posts : 136 Reputation : 0 Join date : 2009-06-17 Location : Montana, Pretoria
| Subject: Re: Pierre se plassie Thu Jan 28, 2010 8:28 pm | |
| Bobby, ek sal kom vir die Super 14 finaal op Nuweland...miskien in so 10 jaar, as dinge met julle span goed verloop! |
|
| |
pierrea
Posts : 19 Reputation : 0 Join date : 2010-01-27 Age : 55 Location : Centurion
| Subject: Re: Pierre se plassie Thu Jan 28, 2010 8:36 pm | |
| Baie dankie julle vir die komplimente. Ek het ongelukkig teespoed opgetel met 'n kraak en tergelyketyd bakteriese infeksie op die meeste van die koi's. Ek het heelwat koi's verloor. Die kraak is veroorsaak deur 'n pyp wat in die beton gelek het. Dit is nou maar skoolgeld wat betaal moet word. Ek het ook die dam met 'n bitumen seëlaar geseël. Die koi vreet dit af met hulle gesuigery. Die oorsaak vir die siek visse is spaar op die filtreerstelsel. Die dam is nou leeg en ek is besig om die hele filtreerstelsel oor te doen. Ongelukkig bly die begroting beperk. So ek hoop ek volg die regte roete. Ek gaan Chris Neaves se raad volg op die parallel filters. Jack ek sal jou nooi sodra die skade herstel is. Ek hoop net ek het nog koi's oor teen daai tyd. (Al wat goed is aan die Kaap is die pad terug Pretoria toe. Ek het darem daar studeer en die ou Noord Transvaal het gelukkig gewen die tyd wat ek daar was.) Hierdie is 'n voorbeeld van iets mooi's probeer maar deur onkundigheid 'n prys daarvoor betaal. |
|
| |
Jack Bach
Posts : 136 Reputation : 0 Join date : 2009-06-17 Location : Montana, Pretoria
| Subject: Re: Pierre se plassie Thu Jan 28, 2010 8:55 pm | |
| Jammer om van die probleme te hoor. Ek is beslis nie 'n kundige nie (baie nuut met koi storie) maar vra vrae op die Forum, veral oor die pype, beton 'matching' en 'sealing', veral waar die bestaande beton met die nuwe moet aanpas waar jy besig is om oop te kap, asook die finale seellaag. Soos ek verstaan, moet die 'outydse' bitumen vermy word. Vra vir Bobby oor sy Marbeleine. Die verskaffers is in Centurion..ek dink hulle kan 'gegoogle' word onder die naam "Cosmodec". Chris Neaves se advies sal ek altyd aanwend. Sterkte Pierre |
|
| |
Jaco
Posts : 700 Reputation : 5 Join date : 2008-02-16 Age : 58 Location : Odendaalsrus Freestate
| Subject: Re: Pierre se plassie Thu Jan 28, 2010 10:04 pm | |
| |
|
| |
Admin Admin
Posts : 2330 Reputation : 46 Join date : 2007-07-25 Age : 62 Location : Cape Town
| Subject: Re: Pierre se plassie Fri Jan 29, 2010 10:14 am | |
| Hi Pierre
Op die lee dam kan ek nie jou bottom drain/s sien nie. Jy moet ten minste twee he vir daai dam. Wat is die posisie?
Ek het ook al die Prostruct waarvan Bobby en Pieter praat gebruik, en dit lyk na 'n puik produk om jou lekplekke/pype/krake te seel.
Vir finale seel, sal ek beslis nie Butimen gebruik nie. Dit is die goedkoopste opsies maar binnekort moet jy weer leegmaak en oor doen.
Ek sou die volgende opsies oorweeg:
1. Fibreglass (Dit lyk asof jy 'n DIY man is en dan kan jy die dam self doen vir R 6000.00 en weet jy sal nooit weer probleme he nie. In die geval hoef jy nie eers te stress oor die kraak nie en jou algehele konstruksie is dan soveel sterker. My gevoel is as daar een kraak ontstaan, dan is die kans vir verdere krake redelik groot.
2. Marbleleine of Marbelite
3. Coprox
Last edited by Admin on Fri Jan 29, 2010 10:43 am; edited 1 time in total |
|
| |
LJO42
Posts : 149 Reputation : 0 Join date : 2009-06-17
| Subject: Re: Pierre se plassie Fri Jan 29, 2010 10:20 am | |
| Really nice pond, you have a nice garden to which makes it look at home perfectly. |
|
| |
Adi
Posts : 297 Reputation : 0 Join date : 2009-10-13 Age : 52 Location : Midrand Gauteng
| Subject: Re: Pierre se plassie Fri Jan 29, 2010 10:27 am | |
| have done the black corprox, and worked well bought in 5Kg bags. One thing that worked well for me around the pipes is using anchoring cement to fit and seal there, then paint Corprox over. advantage aso with the anochring cement is that its dry within 10 minutes |
|
| |
pierrea
Posts : 19 Reputation : 0 Join date : 2010-01-27 Age : 55 Location : Centurion
| Subject: Re: Pierre se plassie Fri Jan 29, 2010 1:41 pm | |
| Hi Adi,
I have only seen the Coprox in charqual and not black. Is it available in black? I've tried their website as well. |
|
| |
bobby
Posts : 1375 Reputation : 0 Join date : 2008-06-30 Age : 71 Location : Malmesbury Cape Town
| Subject: Re: Pierre se plassie Fri Jan 29, 2010 1:59 pm | |
| Hi Pierre Give it 2 weeks and the colour of your pond will be the colour of your algea |
|
| |
Admin Admin
Posts : 2330 Reputation : 46 Join date : 2007-07-25 Age : 62 Location : Cape Town
| Subject: Re: Pierre se plassie Fri Jan 29, 2010 2:02 pm | |
| Mix black oxide with the coprox. It is very cheap and available at almost all hardware stores.
Black oxide is a colouring agent for all types of cement mortar, concrete, mixes and plaster renders. The preferred and recommended method of colouring concrete is to incorporate the colouring oxide into the mortar/concrete mix. This through/colouring provides a more even and permanent result with less likelihood of colour loss due to wear, chipping etc. |
|
| |
Adi
Posts : 297 Reputation : 0 Join date : 2009-10-13 Age : 52 Location : Midrand Gauteng
| Subject: Re: Pierre se plassie Fri Jan 29, 2010 2:27 pm | |
| yes the carcoal one is the black i am refering to, and correct in 2 weeks no more nice black just a soft green |
|
| |
pierrea
Posts : 19 Reputation : 0 Join date : 2010-01-27 Age : 55 Location : Centurion
| Subject: Paul Fri Jan 29, 2010 4:02 pm | |
| Ek het 2 bottom drains wat na 'n settlement chamber gaan. |
|
| |
Sponsored content
| Subject: Re: Pierre se plassie | |
| |
|
| |
|