| nuwe pond hoopelik die naweek klaar.... | |
|
Author | Message |
---|
rikus
Posts : 7 Reputation : 0 Join date : 2009-09-08 Age : 42 Location : bronkhorstspruit
| Subject: nuwe pond hoopelik die naweek klaar.... Wed Dec 09, 2009 1:14 pm | |
| img]https://2img.net/h/i608.photobucket.com/albums/tt168/rikusb/Photo049.jpg[/img |
|
| |
Guest Guest
| Subject: Re: nuwe pond hoopelik die naweek klaar.... Wed Dec 09, 2009 1:51 pm | |
| Hi, Is dit coprox wat jy hier gebruik? |
|
| |
Marius Bezuidenhout
Posts : 836 Reputation : 0 Join date : 2009-01-29 Age : 58 Location : Bloemfontein but mostly somewhere else
| Subject: Re: nuwe pond hoopelik die naweek klaar.... Wed Dec 09, 2009 2:25 pm | |
| Rikus
Dit is jammer dat jy so ver van Bloemfontein af is. Ek het klomp koi wat wissel van 15cm tot so 30cm wat ek wil weggee om plek te maak vir beter Koi. Wou lankal van dit ontslae raak maar het Flukes gehad maar die laaste 3maande geen probleme nie. Laat weet as jy dalk hier verby ry. Ek sal so teen die naweek by die huis wees as SAL Express nog vliegtuie oor het. |
|
| |
Jaco
Posts : 700 Reputation : 5 Join date : 2008-02-16 Age : 58 Location : Odendaalsrus Freestate
| Subject: Re: nuwe pond hoopelik die naweek klaar.... Thu Dec 10, 2009 8:10 am | |
| Die klipwerk is baie goed gedoen, ek hou daarvan. Watter filters gebruik jy? |
|
| |
bobby
Posts : 1375 Reputation : 0 Join date : 2008-06-30 Age : 71 Location : Malmesbury Cape Town
| Subject: Re: nuwe pond hoopelik die naweek klaar.... Thu Dec 10, 2009 9:56 pm | |
| Ek het erens gesien Chris Neaves vra na die BD reg onder die waterval en of daar ander BD's is? Kan ek aflei dat die forum posters sien nie 'n probleem met 'n BD reg onder die water invloei na dam nie? Persoonlik is ek nie oortuig dat die posisie wenslik is nie en en hoop daar is meer BD op ander punte.
Sorry Rikus ek kan sien jy het baie werk ingesit en die klipwerk vertoon stunning, dis maar my opninie en nie noodwendig reg nie. |
|
| |
Jaco
Posts : 700 Reputation : 5 Join date : 2008-02-16 Age : 58 Location : Odendaalsrus Freestate
| Subject: Re: nuwe pond hoopelik die naweek klaar.... Thu Dec 10, 2009 10:34 pm | |
| - Bobby wrote:
- Ek het erens gesien Chris Neaves vra na die BD reg onder die waterval en of daar ander BD's is?
Kan ek aflei dat die forum posters sien nie 'n probleem met 'n BD reg onder die water invloei na dam nie? Persoonlik is ek nie oortuig dat die posisie wenslik is nie en en hoop daar is meer BD op ander punte.
Sorry Rikus ek kan sien jy het baie werk ingesit en die klipwerk vertoon stunning, dis maar my opninie en nie noodwendig reg nie. Ek stem saam. |
|
| |
rikus
Posts : 7 Reputation : 0 Join date : 2009-09-08 Age : 42 Location : bronkhorstspruit
| Subject: Re: nuwe pond hoopelik die naweek klaar.... Fri Dec 11, 2009 9:57 am | |
| ek moes sewker meer inligting gekry het oor die bd ..... het nie geweet dat so n groot verskil sou gemaak het nie, ek kan altyd nog n waterfal of nog n inloop op n anderplek maak....???????
sal mar kyk hoe dit werk... |
|
| |
Rezanne
Posts : 64 Reputation : 0 Join date : 2008-01-15
| Subject: Re: nuwe pond hoopelik die naweek klaar.... Fri Dec 11, 2009 10:06 am | |
| Hi Rikus
Baie nice dam, maar ja, jy kan probleme he met die bottomdrain onder die waterval indien dit die enigste bottomdrain is en veral as die waterval die enigste invloei van water is.
Die val van die water stoot die gemors wat opgesluk moet word deur die bottomdrain weg.
Jy gaan ook 'n stagnante area he aan die oorkant van die waterval en slik gaan daar opgaar.
'n BD moet altyd aan die diepste kant van 'n dam wees en weg van die invloei, om goeie sirkulasie te verseker.
Om die situasie te red, sou ek nog 'n inlet ingesit het wat die "waste" sal aanhelp na die BD om sirkulasie te verbeter. Om nog 'n BD te skep op hierdie stadium gaan heelwat werk verg.
So terloops, aan al die slim mense, wat is 'n "Bottom Drain" in Afrikaans? My woordeboek praat van aflaatgat of tapgat?
Last edited by Rezanne on Fri Dec 11, 2009 10:08 am; edited 1 time in total |
|
| |
bobby
Posts : 1375 Reputation : 0 Join date : 2008-06-30 Age : 71 Location : Malmesbury Cape Town
| Subject: Re: nuwe pond hoopelik die naweek klaar.... Fri Dec 11, 2009 10:07 am | |
| Hi Rikus ons leer maar almal, ek hoop nie ek gaan vandag met my water invul nog 'n paar lesse kry nie. Indien die BD op jou laagste punt is en jy die waterval inlaat bietjie verder weg kan verle behoort jy beter resultate kry. |
|
| |
Admin Admin
Posts : 2330 Reputation : 46 Join date : 2007-07-25 Age : 62 Location : Cape Town
| Subject: Re: nuwe pond hoopelik die naweek klaar.... Fri Dec 11, 2009 10:12 am | |
| - Rezanne wrote:
- Hi Rikus
Baie nice dam, maar ja, jy kan probleme he met die bottomdrain onder die waterval indien dit die enigste bottomdrain is en veral as die waterval die enigste invloei van water is......... Ek sien nou eers ek het onder Rezanne se naam gepos. Sy was 'n rukkie terug ingelog met my rekenaar. |
|
| |
Guest Guest
| Subject: Re: nuwe pond hoopelik die naweek klaar.... Fri Dec 11, 2009 11:07 am | |
| Paul,
"Bottom Drain"
In 'n Koi dam se geval sal ek die 'n "Bodum Dreinerings Punt" noem (BDP) |
|
| |
Admin Admin
Posts : 2330 Reputation : 46 Join date : 2007-07-25 Age : 62 Location : Cape Town
| Subject: Re: nuwe pond hoopelik die naweek klaar.... Fri Dec 11, 2009 11:18 am | |
| Jy bedoel seker "bodem", dit werk vir my. |
|
| |
Jaco
Posts : 700 Reputation : 5 Join date : 2008-02-16 Age : 58 Location : Odendaalsrus Freestate
| Subject: Re: nuwe pond hoopelik die naweek klaar.... Fri Dec 11, 2009 3:42 pm | |
| Nee, dis botem drein in afrikaans. |
|
| |
Admin Admin
Posts : 2330 Reputation : 46 Join date : 2007-07-25 Age : 62 Location : Cape Town
| Subject: Re: nuwe pond hoopelik die naweek klaar.... Fri Dec 11, 2009 4:35 pm | |
| Hey Jaco, daar is mense wat sal dink jy is ernstig omdat jy so ernstig is daaroor sonder 'n LOL |
|
| |
Jaco
Posts : 700 Reputation : 5 Join date : 2008-02-16 Age : 58 Location : Odendaalsrus Freestate
| Subject: Re: nuwe pond hoopelik die naweek klaar.... Fri Dec 11, 2009 5:01 pm | |
| Die wat dink ek is ernstig spel dit botem drein. |
|
| |
Guest Guest
| Subject: Re: nuwe pond hoopelik die naweek klaar.... Fri Dec 11, 2009 5:34 pm | |
| Hell, die blerrie sleutel bord is weer op die koffie! die letters het plek geruil |
|
| |
Sponsored content
| Subject: Re: nuwe pond hoopelik die naweek klaar.... | |
| |
|
| |
| nuwe pond hoopelik die naweek klaar.... | |
|