yup, growing well. took one out of my settlement a little while ago, Vol 2 duim!!!
Ek het die tuinslang aan gelos , die water het oor geloop en die filter box se gat in geloop, die hele donnerse ding het opgedryf (uit veselglas gemaak) en alles opge dinges!!! die over flow van my anoxic filter uit getrek!!! so nous hy uit vir 'n bietjie.
Dis hoekom ek vir help gevra het op die pond bou thread, ek wil die filter sommer in die gat bou, cement en baksteen.