The Koi Forum
Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.
The Koi Forum

The place where koi hobbyist's and dealers meet
 
HomeHome  PortalPortal  SearchSearch  Latest imagesLatest images  RegisterRegister  Log in  
Search
 
 

Display results as :
 
Rechercher Advanced Search
Keywords
show clinofish bubble pumps filter western 2010 salt Trickle Bead shape face baytril dropsy SPOTS babies cape water dealers barley plants foam growth 2011 food pond
Latest topics
» What pressure filter?
Kom ons lag 'n bietjie! EmptyYesterday at 9:04 am by badgerboy

» New member, hallo everyone
Kom ons lag 'n bietjie! EmptyWed Jun 15, 2022 8:35 am by avisagie

» Waterfall Quiet Air Pump LP-60
Kom ons lag 'n bietjie! EmptyThu Mar 24, 2022 10:34 am by Ronnie

» Super Acto Flo Moving Bed Bio Media
Kom ons lag 'n bietjie! EmptyThu Mar 24, 2022 10:28 am by Ronnie

» Concerns about koi pond lining
Kom ons lag 'n bietjie! EmptySun Oct 17, 2021 12:16 pm by radley

» Nuwe dam
Kom ons lag 'n bietjie! EmptySat Mar 21, 2020 7:22 am by Bertus

» Help! What do o do with fry??
Kom ons lag 'n bietjie! EmptySat Jun 01, 2019 2:34 am by Zombolina

» A magical Japanese garden
Kom ons lag 'n bietjie! EmptyFri May 24, 2019 1:45 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 The vats part 2
Kom ons lag 'n bietjie! EmptySun Nov 25, 2018 12:52 pm by atb tv

November 2024
MonTueWedThuFriSatSun
    123
45678910
11121314151617
18192021222324
252627282930 
CalendarCalendar
Affiliates
free forum


Share
 

 Kom ons lag 'n bietjie!

View previous topic View next topic Go down 
AuthorMessage
Guest
Guest



Kom ons lag 'n bietjie! Empty
PostSubject: Kom ons lag 'n bietjie!   Kom ons lag 'n bietjie! EmptyThu Nov 12, 2009 2:39 pm

Koos maak 'n ongeluk. Hy se vir die polisieman:
"Ek vermoed die bestuurder van die ander kar is dronk."
Polisieman: Hell, meneer, die ander kar is 'n koei!"



Mike vra Kallie: "Is Portugal ver? "
Kallie: "Nee, ek glo nie, want daar was Portugese saam met my op skool en
hulle het met bicycles gery!"


Sielkundige vra vir Koos: "Kyk jy vir jou vrou se gesig tydens seks?"
Koos: "Ek het een keer en sy't redelik die moer in gelyk want sy't by die
venster ingeloer!"


Koos koop vir sy vrou 36 rose. Sy is so bly. Sy trek haar klere uit en
gaan lê wydsbeen op die bed en sê: "Dit is vir die rose, my skat!"
Koos: "Hoekom? Het jy nie 'n blompot nie?"
_________________
Back to top Go down
 

Kom ons lag 'n bietjie!

View previous topic View next topic Back to top 
Page 1 of 1

Permissions in this forum:You cannot reply to topics in this forum
The Koi Forum :: Fun stuff :: Jokes - General-