KoiForum

Koi Online's Forum - All about Koi SA
 
HomeHome  FAQFAQ  SearchSearch  RegisterRegister  Log inLog in  
 
Hoe haal ek chloor uit?

View previous topic View next topic Go down 
AuthorMessage
Deon

Joined : 09 Oct 2007
Posts : 41
Location : Kempton Park, Johannesburg

PostSubject: Hoe haal ek chloor uit?   Thu Dec 13, 2007 11:45 am

Hallo almal.

Ek is so bang ek maak iewers droog wanneer ek water-ruilings doen met my dam.

Watter produk word aanbeveel om chloor uit my dam te haal wanneer ek op-top met munisipale water? Ek het tot op datum Aqua-Zyme gebruik. Is dit voldoende? Dit maak net elke keer die water verskriklik troebelrig wanneer ek dit ingooi en vat 'n dag of twee om weer reg te kom.

Dankie solank vir julle raad.

Deon
Back to top Go down
Admin
Admin

Joined : 25 Jul 2007
Posts : 657
Location : Cape Town

PostSubject: Re: Hoe haal ek chloor uit?   Thu Dec 13, 2007 2:06 pm

Hi Deon

Daar is so baie produkte op die mark. Ek het gevind dat die Tetra dechlorinator die beste is en ook redelik goedkoop teenoor ander produkte. Tetra is die voorlopers van enige pond produkte.

As jy natuurlik Sodium Thiosulfaat in die hande kan kry is dit die goedkoopste opsie.

Party mense voer egter net gewone kraanwater deur 'n houtskool filter wat die chloor uithaal.

Indien jy water toevoer met 'n kraan by jou pond of filter aanbring en dit bitter stadig permanent ooplaat sodat dit vir jou 'n 10% water verandering meebring per week, het jy natuurlik geen hulpmiddels soos decholorinator nodig nie.

Ek persoonlik gebruik slegs boorgat water, maar sou beslis laasgenoemde gedoen het indien ek nie boorgat water gehad het nie.

Indien jy baie suurstof in jou pond het, kan jy redelik baie munisipale water byvoeg sonder enige dechlorinator.

Dit is ook raadsaam om 'n fyn sprei voor aan jou tuinslang te koppel wat byna alle chloor uithaal, alternatiewelik kan die water ook van 'n hoe hoogte toegevoeg word wat ook feitlik 50% van die chloor uithaal.
_________________
Paul Viljoen
E Mail: koi@absamail.co.za ; http://www.koionline.co.za
Back to top Go down
Deon

Joined : 09 Oct 2007
Posts : 41
Location : Kempton Park, Johannesburg

PostSubject: Re: Hoe haal ek chloor uit?   Thu Dec 13, 2007 2:42 pm

Dankie Paul vir jou raad. Ek het ongelukkig (nog) nie 'n boorgat nie, so ek sit met munisipale water. Omdat my Titrite baie hoog is op die oomblik (2) is ek tans besig om water uit te pomp vir nóg 'n 40% waterruiling. Ek is net bang 40% munisipale water oor ±3 ure sal die chloor opjaag.
Ek sal uitvind van Tetra se ontchloormiddel. Aan die ander kant het ek ook nog nie eers ons munisipale water se chloorgehalte getoets nie.

Nogmaals dankie.

Deon
Back to top Go down
Admin
Admin

Joined : 25 Jul 2007
Posts : 657
Location : Cape Town

PostSubject: Re: Hoe haal ek chloor uit?   Thu Dec 13, 2007 3:34 pm

Met 'n 40% water verandering sal jy beslis antichloor moet gebruik, veral in die lig van die feit dat jou Nitriete hoog is en 'n aanduiding is dat die Nitrosomonas skade gekry het. Enige kloor in die water sal dit net verder aantas.

Die experts beweer jy moet nooit meer as 30% waterverandring op 'n slag doen nie, want jy verloor goeie bakterie in die proses en verhoog die voedingstowwe eensklaps wat 'n alge uitbreek kan veroorsaak en jou laat met 'n baie groen pond binne 'n paar dae.
_________________
Paul Viljoen
E Mail: koi@absamail.co.za ; http://www.koionline.co.za
Back to top Go down
Deon

Joined : 09 Oct 2007
Posts : 41
Location : Kempton Park, Johannesburg

PostSubject: Re: Hoe haal ek chloor uit?   Thu Dec 13, 2007 3:35 pm

Dankie vir die Expert wat mý laat weet het.

Dan sal dit net 30% wees.

Dankie,
Deon
Back to top Go down
andries

Joined : 13 Jun 2008
Posts : 3

PostSubject: chloor   Tue Jun 17, 2008 1:44 pm

Admin wrote:
Hi Deon

Daar is so baie produkte op die mark. Ek het gevind dat die Tetra dechlorinator die beste is en ook redelik goedkoop teenoor ander produkte. Tetra is die voorlopers van enige pond produkte.

As jy natuurlik Sodium Thiosulfaat in die hande kan kry is dit die goedkoopste opsie.

Party mense voer egter net gewone kraanwater deur 'n houtskool filter wat die chloor uithaal.

Indien jy water toevoer met 'n kraan by jou pond of filter aanbring en dit bitter stadig permanent ooplaat sodat dit vir jou 'n 10% water verandering meebring per week, het jy natuurlik geen hulpmiddels soos decholorinator nodig nie.

Ek persoonlik gebruik slegs boorgat water, maar sou beslis laasgenoemde gedoen het indien ek nie boorgat water gehad het nie.

Indien jy baie suurstof in jou pond het, kan jy redelik baie munisipale water byvoeg sonder enige dechlorinator.

Dit is ook raadsaam om 'n fyn sprei voor aan jou tuinslang te koppel wat byna alle chloor uithaal, alternatiewelik kan die water ook van 'n hoe hoogte toegevoeg word wat ook feitlik 50% van die chloor uithaal.

What is the maximum Chlorine allowed in a pond?
Back to top Go down
Admin
Admin

Joined : 25 Jul 2007
Posts : 657
Location : Cape Town

PostSubject: Re: Hoe haal ek chloor uit?   Tue Jun 17, 2008 2:46 pm

It should be less than 0.003 mg/liter.
_________________
Paul Viljoen
E Mail: koi@absamail.co.za ; http://www.koionline.co.za
Back to top Go down
Admin
Admin

Joined : 25 Jul 2007
Posts : 657
Location : Cape Town

PostSubject: Re: Hoe haal ek chloor uit?   Tue Jun 17, 2008 3:40 pm

Quote:
is dit dan moontlik dat my kraanwater wat volgens my chloor meter se lesing wat 3.25 ppm aangee beteken dat daar 3.25 mg/l chloor of 3.25% chloor in is.

Kraanwater is gewoondlik tussen 0.5 en 2.5 ppm hier by ons.

Sien ook die volgende:

Fish are very sensitive to chlorine. Concentrations as low as 0.001 ppm (one 1/1000th of your water's concentration) will often cause fish to try to escape from the offending water source. In other words, they will attempt to avoid even very low levels of chlorine like the plague!
Toxicity studies on freshwater fish suggest that the highest allowable concentration of chlorine that does not appear to show demonstrable harmful effects is around 0.01 ppm. However, I emphasize again that the fish themselves seek relief from concentrations one-tenth this amount. Currently, aquaculture standards state that long-term exposure to chlorine should not exceed 0.003 ppm.
Other tests suggest that the minimum allowable short-term (30 minute) contact with chlorine should not exceed concentrations of 0.05 ppm
_________________
Paul Viljoen
E Mail: koi@absamail.co.za ; http://www.koionline.co.za
Back to top Go down

Hoe haal ek chloor uit?

View previous topic View next topic Back to top 
Page 1 of 1

Permissions of this forum:You cannot reply to topics in this forum
KoiForum :: Water Conditions :: What should I bear in mind-