| Feeding time at two of my ponds | |
|
|
| Author | Message |
|---|
Admin Admin

Joined : 25 Jul 2007 Posts : 657 Location : Cape Town
 | |
 | |
Pieter J de Villiers

Joined : 17 Sep 2007 Posts : 171 Location : Krugersdorp, Gauteng,South Africa
 | Subject: Re: Feeding time at two of my ponds Wed Mar 05, 2008 3:43 pm | |
| Hello Paul,
is the big red Koi a Aka Matsuba? If so do you have a nice photo of this Koi? _________________ Pieter J de Villiers http://southafricankoi.11.forumer.com "I am KoiMad!" |
|
 | |
Admin Admin

Joined : 25 Jul 2007 Posts : 657 Location : Cape Town
 | Subject: Re: Feeding time at two of my ponds Thu Mar 06, 2008 1:34 pm | |
| | Pieter J de Villiers wrote: | Hello Paul,
is the big red Koi a Aka Matsuba? If so do you have a nice photo of this Koi? |
Hi Pieter, ek sou haar eerder beskryf as 'n Kin Matsuba, sien foto..
 _________________ Paul Viljoen E Mail: koi@absamail.co.za ; http://www.koionline.co.za |
|
 | |
Pieter J de Villiers

Joined : 17 Sep 2007 Posts : 171 Location : Krugersdorp, Gauteng,South Africa
 | Subject: Re: Feeding time at two of my ponds Thu Mar 06, 2008 2:57 pm | |
| Hell Pual,
sy lyk vir my na 'n Aka Matshuba! Kyk na die volgende fotos dan sal jy weet hoekom ek met jou verskil.



So vir my is sy nogtans mooi hoe groot is sy? _________________ Pieter J de Villiers http://southafricankoi.11.forumer.com "I am KoiMad!" |
|
 | |
Admin Admin

Joined : 25 Jul 2007 Posts : 657 Location : Cape Town
 | Subject: Re: Feeding time at two of my ponds Thu Mar 06, 2008 4:34 pm | |
| Dankie vir die fotos, dit laat my dink.
Ek het gewerk op die volgende verduideliking by http://www.cnykoi.com/koiid/main.asp wat as volg lees:
Hikarimono is a group of single coloured metallic koi : Platinum ogon is a metallic white koi. Nezu ogon is a metallic silver grey koi. Yamabuki ogon is a yellow-gold metallic koi. Orenji ogon is a deep metallic orange koi. Aka Matsuba is a red koi with black centres to its scales, creating a pine cone effect. Ki Matsuba as above but yellow. Kin matsuba is a metallic gold or orange koi whose scales have black centres, causing a pine cone effect. Gin matsuba is the silver version
Die vertaling van "Aka" is tog rooi, en hierdie lady is eerder oranje.
Tog verwys baie mense na oranje vis as "Aka"
Dalk is dit 'n "Orenji Matsuba" of wat van 'n "Beni Hi Matsuba" (Beni Hi is metallic Oranje)
Aag wat, ek noem haar sommer 'n AkaKinOrenjiBeniHi Matsuba.
Sy is te swaar om uit te haal en normale nette is te klein, so ek het 'n sigaret boksie in die water gegooi, gewag dat sy verby swem, 'n foto geneem en 'n mate van beide geneem. Dan kom ek uit by 93 cm, maar dit is moontlik nie so akkuraat nie. _________________ Paul Viljoen E Mail: koi@absamail.co.za ; http://www.koionline.co.za |
|
 | |
wayneb

Age : 30 Joined : 08 Dec 2007 Posts : 239 Location : Bellville, Cape Town
 | Subject: Re: Feeding time at two of my ponds Thu Mar 06, 2008 5:41 pm | |
| | Quote: | | Die vertaling van "Aka" is tog rooi, en hierdie lady is eerder oranje. |
Wel dit is 'n groot lady.
Onderskyding tussen rooi en ornanje in koi is altyd 'n moeilike ding. Kohaku is veronderstel om rooi (Hi) en wit (Shiro) tewees maar tog lyk die rooi altyd meer oranje...maar ons verwys nog steeds na dit as rooi (Hi)....baie snaaks. _________________ Koi Adventures your one stop Koi resource center ABOUT US | NEWS | EVENTS | ARTICLES |
|
 | |
Pieter J de Villiers

Joined : 17 Sep 2007 Posts : 171 Location : Krugersdorp, Gauteng,South Africa
 | Subject: Re: Feeding time at two of my ponds Fri Mar 07, 2008 2:03 pm | |
| Paul my Maat!!!!!!!!!!!!
As sy so groot is moet jy net 'n plan maak met 'n foto
Moet se al die klomp Koi name is maar Japanees vir my  _________________ Pieter J de Villiers http://southafricankoi.11.forumer.com "I am KoiMad!" |
|
 | |
andries
Joined : 13 Jun 2008 Posts : 3
 | Subject: KI UTSURI Wed Jun 18, 2008 3:12 pm | |
| | HET IEMAND NIE N MOOI FOTO VAN MY GUNSTELING KOI , N KI UTSURI NIE. DIT WIL VIR MY VOORKOM OF HULLE MAAR SKAARS IS |
|
 | |
| Feeding time at two of my ponds | |
|