The Koi Forum
Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.
The Koi Forum

The place where koi hobbyist's and dealers meet
 
HomeHome  PortalPortal  SearchSearch  Latest imagesLatest images  RegisterRegister  Log in  
Search
 
 

Display results as :
 
Rechercher Advanced Search
Keywords
growth show 2011 cape plant baytril pumps SPOTS small foam face electricity babies bubble shape Bead food clinofish plants dealers dropsy western Dimilin pond salt filter
Latest topics
» New member, hallo everyone
How do diagnose Dropsy? - Page 2 EmptyWed Jun 15, 2022 8:35 am by avisagie

» Waterfall Quiet Air Pump LP-60
How do diagnose Dropsy? - Page 2 EmptyThu Mar 24, 2022 10:34 am by Ronnie

» Super Acto Flo Moving Bed Bio Media
How do diagnose Dropsy? - Page 2 EmptyThu Mar 24, 2022 10:28 am by Ronnie

» Concerns about koi pond lining
How do diagnose Dropsy? - Page 2 EmptySun Oct 17, 2021 12:16 pm by radley

» Nuwe dam
How do diagnose Dropsy? - Page 2 EmptySat Mar 21, 2020 7:22 am by Bertus

» Help! What do o do with fry??
How do diagnose Dropsy? - Page 2 EmptySat Jun 01, 2019 2:34 am by Zombolina

» A magical Japanese garden
How do diagnose Dropsy? - Page 2 EmptyFri May 24, 2019 1:45 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 The vats part 2
How do diagnose Dropsy? - Page 2 EmptySun Nov 25, 2018 12:52 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 the vats part 1
How do diagnose Dropsy? - Page 2 EmptySun Nov 25, 2018 11:58 am by atb tv

May 2024
MonTueWedThuFriSatSun
  12345
6789101112
13141516171819
20212223242526
2728293031  
CalendarCalendar
Affiliates
free forum


Share
 

 How do diagnose Dropsy?

View previous topic View next topic Go down 
Go to page : Previous  1, 2, 3  Next
AuthorMessage
Admin
Admin
Admin

Posts : 2330
Reputation : 46
Join date : 2007-07-25
Age : 62
Location : Cape Town

How do diagnose Dropsy? - Page 2 Empty
PostSubject: Re: How do diagnose Dropsy?   How do diagnose Dropsy? - Page 2 EmptyFri Sep 04, 2009 9:10 am

Die klei kan net goed wees.

Om terug te kom na die Seponver voorstel, indien jy Jaco se raad volg, onthou net dat dit goudvisse dood maak. (Ek verbeel my jy het aangedui jy het goudvisse in jou "vlei dam" ?)
Back to top Go down
http://www.koionline.co.za
Marius Bezuidenhout

Marius Bezuidenhout

Posts : 836
Reputation : 0
Join date : 2009-01-29
Age : 57
Location : Bloemfontein but mostly somewhere else

How do diagnose Dropsy? - Page 2 Empty
PostSubject: Re: How do diagnose Dropsy?   How do diagnose Dropsy? - Page 2 EmptyFri Sep 04, 2009 9:47 am

Benigoi lewe nog maar sekerlik sal dit binne volgende uur of 2 dood wees

Kiewe lyk goed en gesond maar res van die Koi lyk soos volg:

How do diagnose Dropsy? - Page 2 DeadBenigoi4Sept

Een van die dae sal ek dalk goeie fotograaf word soos dit nou gaan Laughing
Back to top Go down
Marius Bezuidenhout

Marius Bezuidenhout

Posts : 836
Reputation : 0
Join date : 2009-01-29
Age : 57
Location : Bloemfontein but mostly somewhere else

How do diagnose Dropsy? - Page 2 Empty
PostSubject: Re: How do diagnose Dropsy?   How do diagnose Dropsy? - Page 2 EmptyFri Sep 04, 2009 11:33 am

Tested water and here are the results:

pH: 8.2
kH: 6dKH
NH4: 0.03mg/L ( after feeding)
NO2: 0.3mg/L
NO3: 10mg/L
Cu: 0mg/L
Ca: 40mg/L
Temp:17*C
Back to top Go down
bobby

bobby

Posts : 1375
Reputation : 0
Join date : 2008-06-30
Age : 71
Location : Malmesbury Cape Town

How do diagnose Dropsy? - Page 2 Empty
PostSubject: Re: How do diagnose Dropsy?   How do diagnose Dropsy? - Page 2 EmptyFri Sep 04, 2009 2:24 pm

Sterkte Maruis, Ek kan sien jy is baie passievol oor Koi en ek vertou jy sal gou die oplossing vind. Die goed om te sien dat jy raad van die mense met ondervinding ontvang. Deur 'n skraap en ook 'n swop monster te laat ontleed sal jy heelwat van die moontlike siektes kan uitskakel of identifiseer.

Paul miskien sal die forum vebruikers met minder ondervinding wil weet hoe, wanneer en waar, asook kostes om toetse vir KHV te laat doen. Ek het verneem indien visse reeds onder behandeling is, dit die toets uitslag kan beinvloed?
Back to top Go down
Admin
Admin
Admin

Posts : 2330
Reputation : 46
Join date : 2007-07-25
Age : 62
Location : Cape Town

How do diagnose Dropsy? - Page 2 Empty
PostSubject: Re: How do diagnose Dropsy?   How do diagnose Dropsy? - Page 2 EmptyFri Sep 04, 2009 3:16 pm

Bobby wrote:

Paul miskien sal die forum vebruikers met minder ondervinding wil weet hoe, wanneer en waar, asook kostes om toetse vir KHV te laat doen. Ek het verneem indien visse reeds onder behandeling is, dit die toets uitslag kan beinvloed?

Prosedure, pryse en vorm wat ingevul moet word is op die forum, https://koionline.forumotion.com/khv-f11/who-can-test-my-koi-for-khv-t35.htm#48
Back to top Go down
http://www.koionline.co.za
Marius Bezuidenhout

Marius Bezuidenhout

Posts : 836
Reputation : 0
Join date : 2009-01-29
Age : 57
Location : Bloemfontein but mostly somewhere else

How do diagnose Dropsy? - Page 2 Empty
PostSubject: Re: How do diagnose Dropsy?   How do diagnose Dropsy? - Page 2 EmptyFri Sep 04, 2009 3:26 pm

Dankie Bobby

Ja ek wag in spanning vir mikroskoop. Let the fun begin. Hoop dat dit wat ek sien wel 'n naam by die prentjie vir my sal he. Sal graag wil weet hoe om monster te neem om weg te stuur asook waarheen. Is tans bereid om die koste aan te gaan want het reeds so R9500 se koi verloor en glo my, dit is nie die einde van die begrafnis proses nie. Daar is nog Koi met seerplekke en uit bietjie ondervinding het ek geleer dat hulle plekkie al geboek is.

Het vandag plekke in midrand geskakel maar goeie mikroskoop kos R9500 en een met kamera (dat ek dit hier kan plaas) begin by R13000.

Sekerlik moet ek skraap van lewendige vis doen ( het gelees hoe om dit te doen), maar watter ander toetse word gedoen, hoe?, waarom? en wat is die metode wat toegepas word?
Back to top Go down
Marius Bezuidenhout

Marius Bezuidenhout

Posts : 836
Reputation : 0
Join date : 2009-01-29
Age : 57
Location : Bloemfontein but mostly somewhere else

How do diagnose Dropsy? - Page 2 Empty
PostSubject: Re: How do diagnose Dropsy?   How do diagnose Dropsy? - Page 2 EmptyFri Sep 04, 2009 3:32 pm

Dankie vir link Paul.

Behels die toetse slegs KHV, of sal resultete terugkom met die moontlike siekte wat onderlede is indien dit nie KHV is nie?
Back to top Go down
Admin
Admin
Admin

Posts : 2330
Reputation : 46
Join date : 2007-07-25
Age : 62
Location : Cape Town

How do diagnose Dropsy? - Page 2 Empty
PostSubject: Re: How do diagnose Dropsy?   How do diagnose Dropsy? - Page 2 EmptyFri Sep 04, 2009 4:03 pm

Slegs KHV. Vir die tipe bakterie teenwoordig moet jy apart patalogies laat toets. Ek het tot onlangs 'n kontak by die plaaslike universiteit gehad en dit baie min nodig gehad.

Pieter of Collin kan dalk help met name van labs wat bereid is om private toetse te doen?, maar ek het gehoor dat hulle oor die algemeen net opdragte van veeartse neem?
Back to top Go down
http://www.koionline.co.za
bobby

bobby

Posts : 1375
Reputation : 0
Join date : 2008-06-30
Age : 71
Location : Malmesbury Cape Town

How do diagnose Dropsy? - Page 2 Empty
PostSubject: Re: How do diagnose Dropsy?   How do diagnose Dropsy? - Page 2 EmptyFri Sep 04, 2009 4:38 pm

Maruis, Hier is 'n link en specs van my Microscope. Ek weet nie of dit nog beskikbaar is nie, maar die bedrae wat jy noem is heeltemal oorbodig vir Koi doeleindes.
http://www.koinetwork.co.za/Home.aspx?Page=UsrGeneric.ascx&Rec=19

Probeer Pathcare vir die patalogiese toetse? Ek weet Cape Koi Aquarium gebruik hulle en my Vet het ook al names my gestuur, vir my rekening. Hulle kan seker intusssen van plan verander het, ek het dit nog 2mde gelede gedoen. Ek sukkel al meer as 'n jaar met 'n Kindai, maar daar is nou positiewe tekens, so ek hoop maar om haar gesond te kry. Sy is my Avitar!
Back to top Go down
Marius Bezuidenhout

Marius Bezuidenhout

Posts : 836
Reputation : 0
Join date : 2009-01-29
Age : 57
Location : Bloemfontein but mostly somewhere else

How do diagnose Dropsy? - Page 2 Empty
PostSubject: Re: How do diagnose Dropsy?   How do diagnose Dropsy? - Page 2 EmptySat Sep 05, 2009 10:50 am

Gills of dead Benigoi

How do diagnose Dropsy? - Page 2 Benigoi4Sept09

Will the fin grow back, or is it lost for ever?

How do diagnose Dropsy? - Page 2 Lucky1s
Back to top Go down
Marius Bezuidenhout

Marius Bezuidenhout

Posts : 836
Reputation : 0
Join date : 2009-01-29
Age : 57
Location : Bloemfontein but mostly somewhere else

How do diagnose Dropsy? - Page 2 Empty
PostSubject: Re: How do diagnose Dropsy?   How do diagnose Dropsy? - Page 2 EmptySun Sep 06, 2009 6:37 pm

Is it normal for sick Koi to have blood running out of the gills?

How do diagnose Dropsy? - Page 2 Blood
Back to top Go down
bobby

bobby

Posts : 1375
Reputation : 0
Join date : 2008-06-30
Age : 71
Location : Malmesbury Cape Town

How do diagnose Dropsy? - Page 2 Empty
PostSubject: Re: How do diagnose Dropsy?   How do diagnose Dropsy? - Page 2 EmptySun Sep 06, 2009 10:40 pm

Hi Maruis
Some Koi when lifted from pond, will bleed via gills due stress. Yours?
My concern is that excessive PP treatments can burn gills and remove the natural protective mucus layer, allow the parasites a platform to attack lesions and cause secondary infections. This is why I feel a PP dip is more effective as it gives me more control, unless the complete pond is affected. IMO I will do a maximum of 2-3 general pond PP treatments at a low dosage. More that this will have a serious affect on filter system and subsequently general water quality. Amonia etc........

Miskien is sandfiters anders? my Oom gaan my onkunde nou weer pak gee. tongue
Back to top Go down
Guest
Guest



How do diagnose Dropsy? - Page 2 Empty
PostSubject: Re: How do diagnose Dropsy?   How do diagnose Dropsy? - Page 2 EmptyMon Sep 07, 2009 10:20 am

Marius,

Die rug fin sal nie weer terug groei nie.

Wat Bobby se stelling betref net die volgende:
Wanneer die kiewe deur PP beskadig word en die Koi vrek asgevolg daarvan sal die kiewe donker bruin en ingekrimp vertoon.
As die PP sy werk gedoen het glo ek nie daar sal enige parasiete oorwees om die 'platform" te gebruik nie.
PP sal ook help om enige bakterie in die oop wonde te beveg.

Jy moet egter onthou dat met bakteriese infeksies word die ingewande van die Koi ook aangeval. Dit kom dikwels voor asof die Koi van buite niks makeer nie, maar dan is die ingewande reeds vernietig en die Koi vrek.

Ek het in 2003 dieselfde probleem ondervind en meer as 37 Koi verloor, die uiteinde was om van vooraf te begin, nadat daar van al die Koi ontslae geraak is en die hele dam ontsmet was.

Die tipe van probleem gaan nie weg nie, glo my!
Back to top Go down
Marius Bezuidenhout

Marius Bezuidenhout

Posts : 836
Reputation : 0
Join date : 2009-01-29
Age : 57
Location : Bloemfontein but mostly somewhere else

How do diagnose Dropsy? - Page 2 Empty
PostSubject: Re: How do diagnose Dropsy?   How do diagnose Dropsy? - Page 2 EmptyMon Sep 07, 2009 10:27 am

Dankie Pieter

Het ook al die idee gekry dat ek voor sal moet begin. Hopelik het ek uit die duur les geleer, en dat die mikroskoop in die toekoms sy doel sal dien. Teen die tyd dat my visse tekens van siekte toon is dit te laat want binne dag vrek hul. Sal nog eet en rond swem, net om hulle die volgende dag dood aan te tref
Back to top Go down
Marius Bezuidenhout

Marius Bezuidenhout

Posts : 836
Reputation : 0
Join date : 2009-01-29
Age : 57
Location : Bloemfontein but mostly somewhere else

How do diagnose Dropsy? - Page 2 Empty
PostSubject: Re: How do diagnose Dropsy?   How do diagnose Dropsy? - Page 2 EmptyThu Sep 10, 2009 8:14 am

Die Koi het soos wat ek verstaan flukes. Dam behandel met Seponver plus teen 4.4ml/1000L water.Sout opgejaag en is tans 0.38%

Voer visse steeds die terramycin / Vita / garlic mengsels. Hulle eet so 125gram daarvan per dag. Die Koi lyk almal baie gelukkig en daar is nie sigbare ulcers nie

My Matsuba met ulcer op rugvin begin gesond word, MAAR ek sukkel met sy linker oog. Daar is 'n seerplek direk bo sy oog van so 2cm lank en dit strek tot teen die oog. Daar is 'n moonlikheid dat hy sy oog sal verloor as ek nie vinnig optree nie. Ek kan nie HP gebruik nie, en is bang vir Balsem wat dalk in oog kan in invloei.

Enige advies om dit te behandel sal hoog op prys gestel word
Back to top Go down
Jaco

Jaco

Posts : 700
Reputation : 5
Join date : 2008-02-16
Age : 57
Location : Odendaalsrus Freestate

How do diagnose Dropsy? - Page 2 Empty
PostSubject: Re: How do diagnose Dropsy?   How do diagnose Dropsy? - Page 2 EmptyThu Sep 10, 2009 10:04 am

N oog is baie moeilik om te behandel. Ek sal dit nie waag om iets daarop te sit nie. Gee nog paar dae kans en kyk wat gebeur, warmer water temps sal ook help.
Back to top Go down
Marius Bezuidenhout

Marius Bezuidenhout

Posts : 836
Reputation : 0
Join date : 2009-01-29
Age : 57
Location : Bloemfontein but mostly somewhere else

How do diagnose Dropsy? - Page 2 Empty
PostSubject: Re: How do diagnose Dropsy?   How do diagnose Dropsy? - Page 2 EmptyTue Sep 15, 2009 8:52 am

Die vis se rugvin het nie meer 'n 'ulcer' nie. Lyk nou baie goed en die oog ook nie meer so rooi en septies nie. Nog ver van reg, maar beslis 'n verbetering.

Vir hoe lank lank moet ek die sout op 0.4% hou? ( Is tans 0.38%)
Moet ek dit stelselmating minder maak met watervervanging?
Back to top Go down
Admin
Admin
Admin

Posts : 2330
Reputation : 46
Join date : 2007-07-25
Age : 62
Location : Cape Town

How do diagnose Dropsy? - Page 2 Empty
PostSubject: Re: How do diagnose Dropsy?   How do diagnose Dropsy? - Page 2 EmptyTue Sep 15, 2009 9:12 am

Marius, ek sou dit op 0.4 hou vir nog 'n week of twee en dan stelselmatig verminder met normale waterveranderings van so 10% per week.

Die Seponver behoort met slegs een behandeling alle fluke uitgeroei het, maar om seker te maak moet jy maar weer 'n skraping neem. Jy het mos nou daai oulike Olympus waarmee jy "deur die vis" kan kyk. How do diagnose Dropsy? - Page 2 Icon_lol

Fluke is gelukkig baie maklik om raak te sien met 'n mikroskoop.
Back to top Go down
http://www.koionline.co.za
Jaco

Jaco

Posts : 700
Reputation : 5
Join date : 2008-02-16
Age : 57
Location : Odendaalsrus Freestate

How do diagnose Dropsy? - Page 2 Empty
PostSubject: Re: How do diagnose Dropsy?   How do diagnose Dropsy? - Page 2 EmptyTue Sep 15, 2009 9:18 am

Nes Paul sĂȘ.
Back to top Go down
Collin

Collin

Posts : 243
Reputation : 0
Join date : 2008-04-27
Location : Pretoria

How do diagnose Dropsy? - Page 2 Empty
PostSubject: Re: How do diagnose Dropsy?   How do diagnose Dropsy? - Page 2 EmptyTue Sep 15, 2009 5:26 pm

Admin wrote:
Slegs KHV. Vir die tipe bakterie teenwoordig moet jy apart patalogies laat toets. Ek het tot onlangs 'n kontak by die plaaslike universiteit gehad en dit baie min nodig gehad.

Pieter of Collin kan dalk help met name van labs wat bereid is om private toetse te doen?, maar ek het gehoor dat hulle oor die algemeen net opdragte van veeartse neem?

Hi Marius

Jy kan swabs doen en stuur na Onderstepoort vir ontleding of jy kan Lancet labs probeer. Se net jy wil 'n bacteriogram laat doen en dan n' antibiotigram.

Dan sal hulle vir jou se wat se bakteriee dit is en wat se antibiotica om te gebruik wat die beste gevaar het in die toetse.
Back to top Go down
http://www.orientkoi.com
David Coetzee

David Coetzee

Posts : 232
Reputation : 0
Join date : 2009-03-31
Age : 54
Location : Randburg

How do diagnose Dropsy? - Page 2 Empty
PostSubject: Re: How do diagnose Dropsy?   How do diagnose Dropsy? - Page 2 EmptyWed Sep 16, 2009 8:38 am

Koste?
Back to top Go down
Collin

Collin

Posts : 243
Reputation : 0
Join date : 2008-04-27
Location : Pretoria

How do diagnose Dropsy? - Page 2 Empty
PostSubject: Re: How do diagnose Dropsy?   How do diagnose Dropsy? - Page 2 EmptyThu Sep 17, 2009 8:04 am

Hi David

Ondestepoort vra ons gewoonlik R190-00 vir al twee toetse en dit vat so drie dae gewoonlik.
Back to top Go down
http://www.orientkoi.com
Marius Bezuidenhout

Marius Bezuidenhout

Posts : 836
Reputation : 0
Join date : 2009-01-29
Age : 57
Location : Bloemfontein but mostly somewhere else

How do diagnose Dropsy? - Page 2 Empty
PostSubject: Re: How do diagnose Dropsy?   How do diagnose Dropsy? - Page 2 EmptyThu Sep 24, 2009 9:51 am

I am getting desperate. Nothing that I do to treat Ulcers seems to help. All my fish that had ulcers died. The Matsuba showed good improvement on the fin but I struggled with eye. It died this morning.

No visible signs of ulcers on other fish but looking back on the history this might be a different story tomorrow.

Must I treat with PP again? (With first treatment the water temp was in the region of 8degrees). Salt still at 0.38%

How do diagnose Dropsy? - Page 2 DeadMatsuba24Sept09

The black mark is something new to me. Not seen something like that before
Back to top Go down
Guest
Guest



How do diagnose Dropsy? - Page 2 Empty
PostSubject: Re: How do diagnose Dropsy?   How do diagnose Dropsy? - Page 2 EmptyThu Sep 24, 2009 11:05 am

Marius,

hoeveel vis het jy oor?
Back to top Go down
Marius Bezuidenhout

Marius Bezuidenhout

Posts : 836
Reputation : 0
Join date : 2009-01-29
Age : 57
Location : Bloemfontein but mostly somewhere else

How do diagnose Dropsy? - Page 2 Empty
PostSubject: Re: How do diagnose Dropsy?   How do diagnose Dropsy? - Page 2 EmptyThu Sep 24, 2009 11:31 am

Hi Pieter

Seker so 25. Al die lelike blik@%$s is nog daar en net beter vis vrek. Ek nog te dom om hul met sukses te behandel. Daar niemand by huis in dag nie en teen tyd dat ulcers onder vis gesien word is dit te laat. Sien dit eers as hul vrek of amper vrek
Back to top Go down
Sponsored content




How do diagnose Dropsy? - Page 2 Empty
PostSubject: Re: How do diagnose Dropsy?   How do diagnose Dropsy? - Page 2 Empty

Back to top Go down
 

How do diagnose Dropsy?

View previous topic View next topic Back to top 
Page 2 of 3Go to page : Previous  1, 2, 3  Next

 Similar topics

-
» Help asb. met diagnose
» Dropsy ... Ai tog ...
» Ulcers / Dropsy
» Dropsy - Some Questions
» Dropsy questions ??

Permissions in this forum:You cannot reply to topics in this forum
The Koi Forum :: Koi health and diseases :: Bacterial infection-