The Koi Forum

The place where koi hobbyist's and dealers meet
 
HomeHome  PortalPortal  CalendarCalendar  FAQFAQ  SearchSearch  RegisterRegister  MemberlistMemberlist  UsergroupsUsergroups  Log in  
Search
 
 

Display results as :
 
Rechercher Advanced Search
Keywords
Waterplants western shimmies pumps profidrum nexus disease Bead Chris dealers cape electricity pump BLACK media List airlift spawn drum lice Bobby vacuum SPOTS filter supaverm dropsy
Latest topics
» Help! What do o do with fry??
Het ons te veel visse? Icon_minitimeSat Jun 01, 2019 2:34 am by Zombolina

» A magical Japanese garden
Het ons te veel visse? Icon_minitimeFri May 24, 2019 1:45 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 The vats part 2
Het ons te veel visse? Icon_minitimeSun Nov 25, 2018 11:52 am by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 the vats part 1
Het ons te veel visse? Icon_minitimeSun Nov 25, 2018 10:58 am by atb tv

» Pump size relative to the rest of my equipment
Het ons te veel visse? Icon_minitimeFri Aug 31, 2018 10:04 am by Bilaal

» Off the grid
Het ons te veel visse? Icon_minitimeSat Aug 25, 2018 5:53 pm by GREGB

» Japan souvenir 2017 part 1
Het ons te veel visse? Icon_minitimeSun Jan 21, 2018 12:59 pm by atb tv

» Ikeage 2017 of 80cm+
Het ons te veel visse? Icon_minitimeWed Dec 27, 2017 1:58 pm by atb tv

» the ponds in 2017
Het ons te veel visse? Icon_minitimeTue Dec 26, 2017 3:14 pm by atb tv

August 2019
MonTueWedThuFriSatSun
   1234
567891011
12131415161718
19202122232425
262728293031 
CalendarCalendar
Affiliates
free forum


Share
 

 Het ons te veel visse?

View previous topic View next topic Go down 
AuthorMessage
RiaJansen



Posts : 1
Reputation : 0
Join date : 2009-08-14

Het ons te veel visse? Empty
PostSubject: Het ons te veel visse?   Het ons te veel visse? Icon_minitimeFri Aug 14, 2009 1:45 pm

Ons koi dam is al n paar jaar oud en ons het nog nooit n groot probleem gehad met n vuil vloer nie. Ons het bottom drains (2), biofilter ens. Die dam hou +/- 12 15000 liter water. Ons het so 11 groot kois en 4 kleintjies. Ewe skielik bou die vismis op, op die bodem. Die botom drain suig goed. Het ons dalk te veel visse? Ons oorweeg nou n stofsuier om die vloer skoon te maak. Ek sien op jou webblad dat ek nie die wande van die dam moet skoonmaak nie, dankie vir die advies, ons het dit al vantevore gedoen. Die water is redelik helder. Ek gebruik af en toe pond clear as die alge vir my te veel lyk, is dit goed so? Watter verskaffer se kos is die beste? Ek gebruik op die oomblik DARO sn. Ons sal jou advies waardeer.
Pieter & Ria Jansen
Back to top Go down
View user profile
Pieter J de Villiers

Pieter J de Villiers

Posts : 1383
Reputation : 10
Join date : 2007-09-17
Age : 67
Location : Krugersdorp, Gauteng,South Africa

Het ons te veel visse? Empty
PostSubject: Re: Het ons te veel visse?   Het ons te veel visse? Icon_minitimeFri Aug 14, 2009 4:24 pm

Hi,

dit wil voorkom asof dit nie te veel vis is nie. Koi van meer as 50cm benodig tussen 1000-1600lt water per vis.
As jy deur die winter voer sal die kos ongeeet op die bodum van die dam bly le, wat ongesond vir die vis is.
Swak gehalte kos besoedel ook jou dam water; ek ken nie die kos waarvan jy praat nie.
AquaNutro is 'n redelike goeie Koi kos wat jy maar kan probeer.
Om Pond clear te gebruik mors jy net geld, dit "werk" nie eintlik nie!

Gaan kyk by :

http://southafricankoi.11.forumer.com/viewtopic.php?t=646

vir 'n alternatief om die dam bodum mee skoon te maak.
Back to top Go down
View user profile http://www.ppsecurity.co.za
 

Het ons te veel visse?

View previous topic View next topic Back to top 
Page 1 of 1

Permissions in this forum:You cannot reply to topics in this forum
The Koi Forum :: Koi health and diseases :: FAQ-