The Koi Forum
Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.
The Koi Forum

The place where koi hobbyist's and dealers meet
 
HomeHome  PortalPortal  SearchSearch  Latest imagesLatest images  RegisterRegister  Log in  
Search
 
 

Display results as :
 
Rechercher Advanced Search
Keywords
SPOTS 2011 food clinofish dropsy plant plants growth babies electricity baytril pumps shape bubble pond dealers show foam Dimilin small western Bead salt cape face filter
Latest topics
» New member, hallo everyone
Winter van 2009 EmptyWed Jun 15, 2022 8:35 am by avisagie

» Waterfall Quiet Air Pump LP-60
Winter van 2009 EmptyThu Mar 24, 2022 10:34 am by Ronnie

» Super Acto Flo Moving Bed Bio Media
Winter van 2009 EmptyThu Mar 24, 2022 10:28 am by Ronnie

» Concerns about koi pond lining
Winter van 2009 EmptySun Oct 17, 2021 12:16 pm by radley

» Nuwe dam
Winter van 2009 EmptySat Mar 21, 2020 7:22 am by Bertus

» Help! What do o do with fry??
Winter van 2009 EmptySat Jun 01, 2019 2:34 am by Zombolina

» A magical Japanese garden
Winter van 2009 EmptyFri May 24, 2019 1:45 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 The vats part 2
Winter van 2009 EmptySun Nov 25, 2018 12:52 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 the vats part 1
Winter van 2009 EmptySun Nov 25, 2018 11:58 am by atb tv

April 2024
MonTueWedThuFriSatSun
1234567
891011121314
15161718192021
22232425262728
2930     
CalendarCalendar
Affiliates
free forum


Share
 

 Winter van 2009

View previous topic View next topic Go down 
AuthorMessage
Marius Bezuidenhout

Marius Bezuidenhout

Posts : 836
Reputation : 0
Join date : 2009-01-29
Age : 57
Location : Bloemfontein but mostly somewhere else

Winter van 2009 Empty
PostSubject: Winter van 2009   Winter van 2009 EmptyFri Aug 07, 2009 8:26 am

Die volgende artikel het vanoggend in die Volksblad verskyn:

JOHANNESBURG. – As jy reken die afgelope maand of wat was besonder koud, is jy heeltemal reg.

Die gemiddelde temperature vir Julie was byna oor die land heen amper 2ºC kouer as die normale gemiddelde temperature (gemeet van 1971 af) vir dié maand.

Me. Elsa de Jager, ’n klimaatkundige van die Suid-Afrikaanse Weerdiens (SAWD), het gister gesê die land se gemiddelde temperature vir Mei en Junie vanjaar was egter effens warmer as dié van vorige winters.

“Vir die meeste van die land, waaronder gebiede om Johannesburg, Pretoria, Durban en Bloemfontein, was die gemiddelde temperature gedurende Julie laer as normaal.

“Dit is net Kaapstad wat ’n effens warmer Julie as normaal ervaar het.”

Bloemfontein se gemiddelde minimum temperatuur vir Julie (-3,9ºC) het die grootste afwyking (-1,8ºC) teenoor die normale gemiddeld getoon.

Die meeste nagte in Julie vanjaar was dus byna 2ºC kouer in Bloemfontein as in vorige Julie-maande.

Die gemiddelde maksimum temperatuur in Bloemfontein oor Julie vanjaar (16,1ºC) was ook heelwat kouer (-1,6ºC) as die normale gemiddeld.

Op dieselfde manier was Johannesburg se gemiddelde maksimum temperatuur vir Julie vanjaar (15,2ºC) sowat -1,7ºC kouer as die normale gemiddeld wat oor die jare in Julie aangeteken is.

Hierteenoor was Kaapstad se gemiddelde maksimum temperatuur vir Julie vanjaar (19,7ºC) ’n volle 2,1ºC warmer as die normale gemiddeld.

Die gemiddelde temperature oor Julie vanjaar vir Pretoria en Durban (10,9ºC en 16,2ºC) verteenwoordig afwykings van onderskeidelik -1,5ºC en -0,7ºC teenoor die normale gemiddeld.

“Julie was dus inderdaad ’n bietjie kouer oor die binneland en aan die ooskus as normaalweg,” het De Jager gesê. “Junie en Mei was egter weer effens warmer as normaal, so as ’n mens na die hele winter kyk, is die afwyking nie so groot nie.”
Back to top Go down
 

Winter van 2009

View previous topic View next topic Back to top 
Page 1 of 1

 Similar topics

-
» 2009 Winter water tempretures
» 2010 Winter water temperatures
» Spring and my 9 yr. old Koi
» Getting ready for Winter!
» 2009/10 Summer temperatures

Permissions in this forum:You cannot reply to topics in this forum
The Koi Forum :: General :: Chat - Koi related-