The Koi Forum
Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.
The Koi Forum

The place where koi hobbyist's and dealers meet
 
HomeHome  PortalPortal  SearchSearch  Latest imagesLatest images  RegisterRegister  Log in  
Search
 
 

Display results as :
 
Rechercher Advanced Search
Keywords
electricity show baytril pumps small Dimilin SPOTS shape 2011 plant growth foam food western bubble face filter Bead pond clinofish babies salt cape dropsy plants dealers
Latest topics
» New member, hallo everyone
nuwe pond hoopelik die naweek klaar.... EmptyWed Jun 15, 2022 8:35 am by avisagie

» Waterfall Quiet Air Pump LP-60
nuwe pond hoopelik die naweek klaar.... EmptyThu Mar 24, 2022 10:34 am by Ronnie

» Super Acto Flo Moving Bed Bio Media
nuwe pond hoopelik die naweek klaar.... EmptyThu Mar 24, 2022 10:28 am by Ronnie

» Concerns about koi pond lining
nuwe pond hoopelik die naweek klaar.... EmptySun Oct 17, 2021 12:16 pm by radley

» Nuwe dam
nuwe pond hoopelik die naweek klaar.... EmptySat Mar 21, 2020 7:22 am by Bertus

» Help! What do o do with fry??
nuwe pond hoopelik die naweek klaar.... EmptySat Jun 01, 2019 2:34 am by Zombolina

» A magical Japanese garden
nuwe pond hoopelik die naweek klaar.... EmptyFri May 24, 2019 1:45 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 The vats part 2
nuwe pond hoopelik die naweek klaar.... EmptySun Nov 25, 2018 12:52 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 the vats part 1
nuwe pond hoopelik die naweek klaar.... EmptySun Nov 25, 2018 11:58 am by atb tv

April 2024
MonTueWedThuFriSatSun
1234567
891011121314
15161718192021
22232425262728
2930     
CalendarCalendar
Affiliates
free forum


Share
 

 nuwe pond hoopelik die naweek klaar....

View previous topic View next topic Go down 
AuthorMessage
rikus



Posts : 7
Reputation : 0
Join date : 2009-09-08
Age : 41
Location : bronkhorstspruit

nuwe pond hoopelik die naweek klaar.... Empty
PostSubject: nuwe pond hoopelik die naweek klaar....   nuwe pond hoopelik die naweek klaar.... EmptyWed Dec 09, 2009 1:14 pm

img]https://2img.net/h/i608.photobucket.com/albums/tt168/rikusb/Photo049.jpg[/img
Back to top Go down
http://rikusb@webmail.co.za
Guest
Guest



nuwe pond hoopelik die naweek klaar.... Empty
PostSubject: Re: nuwe pond hoopelik die naweek klaar....   nuwe pond hoopelik die naweek klaar.... EmptyWed Dec 09, 2009 1:51 pm

Hi,

Is dit coprox wat jy hier gebruik?

nuwe pond hoopelik die naweek klaar.... Photo049
Back to top Go down
Marius Bezuidenhout

Marius Bezuidenhout

Posts : 836
Reputation : 0
Join date : 2009-01-29
Age : 57
Location : Bloemfontein but mostly somewhere else

nuwe pond hoopelik die naweek klaar.... Empty
PostSubject: Re: nuwe pond hoopelik die naweek klaar....   nuwe pond hoopelik die naweek klaar.... EmptyWed Dec 09, 2009 2:25 pm

Rikus

Dit is jammer dat jy so ver van Bloemfontein af is. Ek het klomp koi wat wissel van 15cm tot so 30cm wat ek wil weggee om plek te maak vir beter Koi. Wou lankal van dit ontslae raak maar het Flukes gehad maar die laaste 3maande geen probleme nie. Laat weet as jy dalk hier verby ry. Ek sal so teen die naweek by die huis wees as SAL Express nog vliegtuie oor het.
Back to top Go down
Jaco

Jaco

Posts : 700
Reputation : 5
Join date : 2008-02-16
Age : 57
Location : Odendaalsrus Freestate

nuwe pond hoopelik die naweek klaar.... Empty
PostSubject: Re: nuwe pond hoopelik die naweek klaar....   nuwe pond hoopelik die naweek klaar.... EmptyThu Dec 10, 2009 8:10 am

Die klipwerk is baie goed gedoen, ek hou daarvan.
Watter filters gebruik jy?
Back to top Go down
bobby

bobby

Posts : 1375
Reputation : 0
Join date : 2008-06-30
Age : 71
Location : Malmesbury Cape Town

nuwe pond hoopelik die naweek klaar.... Empty
PostSubject: Re: nuwe pond hoopelik die naweek klaar....   nuwe pond hoopelik die naweek klaar.... EmptyThu Dec 10, 2009 9:56 pm

Ek het erens gesien Chris Neaves vra na die BD reg onder die waterval en of daar ander BD's is?
Kan ek aflei dat die forum posters sien nie 'n probleem met 'n BD reg onder die water invloei na dam nie? Persoonlik is ek nie oortuig dat die posisie wenslik is nie en en hoop daar is meer BD op ander punte.

Sorry Rikus ek kan sien jy het baie werk ingesit en die klipwerk vertoon stunning, dis maar my opninie en nie noodwendig reg nie.
Back to top Go down
Jaco

Jaco

Posts : 700
Reputation : 5
Join date : 2008-02-16
Age : 57
Location : Odendaalsrus Freestate

nuwe pond hoopelik die naweek klaar.... Empty
PostSubject: Re: nuwe pond hoopelik die naweek klaar....   nuwe pond hoopelik die naweek klaar.... EmptyThu Dec 10, 2009 10:34 pm

Bobby wrote:
Ek het erens gesien Chris Neaves vra na die BD reg onder die waterval en of daar ander BD's is?
Kan ek aflei dat die forum posters sien nie 'n probleem met 'n BD reg onder die water invloei na dam nie? Persoonlik is ek nie oortuig dat die posisie wenslik is nie en en hoop daar is meer BD op ander punte.

Sorry Rikus ek kan sien jy het baie werk ingesit en die klipwerk vertoon stunning, dis maar my opninie en nie noodwendig reg nie.

Ek stem saam.
Back to top Go down
rikus



Posts : 7
Reputation : 0
Join date : 2009-09-08
Age : 41
Location : bronkhorstspruit

nuwe pond hoopelik die naweek klaar.... Empty
PostSubject: Re: nuwe pond hoopelik die naweek klaar....   nuwe pond hoopelik die naweek klaar.... EmptyFri Dec 11, 2009 9:57 am

ek moes sewker meer inligting gekry het oor die bd .....
het nie geweet dat so n groot verskil sou gemaak het nie, ek kan altyd nog n waterfal of nog n inloop op n anderplek maak....???????

sal mar kyk hoe dit werk...
Back to top Go down
http://rikusb@webmail.co.za
Rezanne



Posts : 64
Reputation : 0
Join date : 2008-01-15

nuwe pond hoopelik die naweek klaar.... Empty
PostSubject: Re: nuwe pond hoopelik die naweek klaar....   nuwe pond hoopelik die naweek klaar.... EmptyFri Dec 11, 2009 10:06 am

Hi Rikus

Baie nice dam, maar ja, jy kan probleme he met die bottomdrain onder die waterval indien dit die enigste bottomdrain is en veral as die waterval die enigste invloei van water is.

Die val van die water stoot die gemors wat opgesluk moet word deur die bottomdrain weg.

Jy gaan ook 'n stagnante area he aan die oorkant van die waterval en slik gaan daar opgaar.

'n BD moet altyd aan die diepste kant van 'n dam wees en weg van die invloei, om goeie sirkulasie te verseker.

Om die situasie te red, sou ek nog 'n inlet ingesit het wat die "waste" sal aanhelp na die BD om sirkulasie te verbeter. Om nog 'n BD te skep op hierdie stadium gaan heelwat werk verg.

So terloops, aan al die slim mense, wat is 'n "Bottom Drain" in Afrikaans? My woordeboek praat van aflaatgat of tapgat?


Last edited by Rezanne on Fri Dec 11, 2009 10:08 am; edited 1 time in total
Back to top Go down
bobby

bobby

Posts : 1375
Reputation : 0
Join date : 2008-06-30
Age : 71
Location : Malmesbury Cape Town

nuwe pond hoopelik die naweek klaar.... Empty
PostSubject: Re: nuwe pond hoopelik die naweek klaar....   nuwe pond hoopelik die naweek klaar.... EmptyFri Dec 11, 2009 10:07 am

Hi Rikus ons leer maar almal, ek hoop nie ek gaan vandag met my water invul nog 'n paar lesse kry nie. Indien die BD op jou laagste punt is en jy die waterval inlaat bietjie verder weg kan verle behoort jy beter resultate kry.
Back to top Go down
Admin
Admin
Admin

Posts : 2330
Reputation : 46
Join date : 2007-07-25
Age : 61
Location : Cape Town

nuwe pond hoopelik die naweek klaar.... Empty
PostSubject: Re: nuwe pond hoopelik die naweek klaar....   nuwe pond hoopelik die naweek klaar.... EmptyFri Dec 11, 2009 10:12 am

Rezanne wrote:
Hi Rikus

Baie nice dam, maar ja, jy kan probleme he met die bottomdrain onder die waterval indien dit die enigste bottomdrain is en veral as die waterval die enigste invloei van water is.........

Ek sien nou eers ek het onder Rezanne se naam gepos. Sy was 'n rukkie terug ingelog met my rekenaar. Embarassed
Back to top Go down
http://www.koionline.co.za
Guest
Guest



nuwe pond hoopelik die naweek klaar.... Empty
PostSubject: Re: nuwe pond hoopelik die naweek klaar....   nuwe pond hoopelik die naweek klaar.... EmptyFri Dec 11, 2009 11:07 am

Paul,

"Bottom Drain"

In 'n Koi dam se geval sal ek die 'n "Bodum Dreinerings Punt" noem (BDP)
Back to top Go down
Admin
Admin
Admin

Posts : 2330
Reputation : 46
Join date : 2007-07-25
Age : 61
Location : Cape Town

nuwe pond hoopelik die naweek klaar.... Empty
PostSubject: Re: nuwe pond hoopelik die naweek klaar....   nuwe pond hoopelik die naweek klaar.... EmptyFri Dec 11, 2009 11:18 am

Jy bedoel seker "bodem", dit werk vir my.
Back to top Go down
http://www.koionline.co.za
Jaco

Jaco

Posts : 700
Reputation : 5
Join date : 2008-02-16
Age : 57
Location : Odendaalsrus Freestate

nuwe pond hoopelik die naweek klaar.... Empty
PostSubject: Re: nuwe pond hoopelik die naweek klaar....   nuwe pond hoopelik die naweek klaar.... EmptyFri Dec 11, 2009 3:42 pm

Nee, dis botem drein in afrikaans.
Back to top Go down
Admin
Admin
Admin

Posts : 2330
Reputation : 46
Join date : 2007-07-25
Age : 61
Location : Cape Town

nuwe pond hoopelik die naweek klaar.... Empty
PostSubject: Re: nuwe pond hoopelik die naweek klaar....   nuwe pond hoopelik die naweek klaar.... EmptyFri Dec 11, 2009 4:35 pm

Hey Jaco, daar is mense wat sal dink jy is ernstig omdat jy so ernstig is daaroor sonder 'n lol!




LOL
Back to top Go down
http://www.koionline.co.za
Jaco

Jaco

Posts : 700
Reputation : 5
Join date : 2008-02-16
Age : 57
Location : Odendaalsrus Freestate

nuwe pond hoopelik die naweek klaar.... Empty
PostSubject: Re: nuwe pond hoopelik die naweek klaar....   nuwe pond hoopelik die naweek klaar.... EmptyFri Dec 11, 2009 5:01 pm

Die wat dink ek is ernstig spel dit botem drein. nuwe pond hoopelik die naweek klaar.... To20funny
Back to top Go down
Guest
Guest



nuwe pond hoopelik die naweek klaar.... Empty
PostSubject: Re: nuwe pond hoopelik die naweek klaar....   nuwe pond hoopelik die naweek klaar.... EmptyFri Dec 11, 2009 5:34 pm

Hell,

die blerrie sleutel bord is weer op die koffie! lol! die letters het plek geruil What a Face
Back to top Go down
Sponsored content




nuwe pond hoopelik die naweek klaar.... Empty
PostSubject: Re: nuwe pond hoopelik die naweek klaar....   nuwe pond hoopelik die naweek klaar.... Empty

Back to top Go down
 

nuwe pond hoopelik die naweek klaar....

View previous topic View next topic Back to top 
Page 1 of 1

 Similar topics

-
» 2009 Beeding Season
» George se nuwe dam
» my air conversion klaar
» Nuwe dam
» Nuwe Koi fan

Permissions in this forum:You cannot reply to topics in this forum
The Koi Forum :: Ponds and equipment :: Pond gallery - post photos of ponds here-