The Koi Forum

The place where koi hobbyist's and dealers meet
 
HomeHome  PortalPortal  CalendarCalendar  FAQFAQ  SearchSearch  RegisterRegister  MemberlistMemberlist  UsergroupsUsergroups  Log in  
Search
 
 

Display results as :
 
Rechercher Advanced Search
Keywords
Bobby filter sealer airlift shimmies bubble cape nexus swim media tilapia food costa Bead electricity western disease supaverm dealers Chris spawn profidrum vacuum
Latest topics
» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 The vats part 2
Sun Nov 25, 2018 11:52 am by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 the vats part 1
Sun Nov 25, 2018 10:58 am by atb tv

» Pump size relative to the rest of my equipment
Fri Aug 31, 2018 10:04 am by Bilaal

» Off the grid
Sat Aug 25, 2018 5:53 pm by GREGB

» Japan souvenir 2017 part 1
Sun Jan 21, 2018 12:59 pm by atb tv

» Ikeage 2017 of 80cm+
Wed Dec 27, 2017 1:58 pm by atb tv

» the ponds in 2017
Tue Dec 26, 2017 3:14 pm by atb tv

» Ikeage in Japan
Sun Dec 10, 2017 9:48 am by atb tv

» Feeding in cold weather
Sun Dec 03, 2017 8:24 pm by Ernest39

December 2018
MonTueWedThuFriSatSun
     12
3456789
10111213141516
17181920212223
24252627282930
31      
CalendarCalendar
Affiliates
free forum


Share | 
 

 Vrou in sop omdat sy bure se koi visse eet

View previous topic View next topic Go down 
AuthorMessage
Admin
Admin
avatar

Posts : 2521
Reputation : 46
Join date : 2007-07-25
Age : 56
Location : Cape Town

PostSubject: Vrou in sop omdat sy bure se koi visse eet   Mon Jul 06, 2009 1:54 pm

Vrou in sop nŠ sy bure se koi-visse braai


IGNA SCHNEIDER


LONDEN. 'n Pensioentrekker wat haar bure se koi-visse as deel van 'n 18 jaar lange twis vir aandete gebraai het, moet nou �35 000 (sowat R515 000) aan skadevergoeding en regskoste betaal.
Ellen Jones (75) van Surrey het glo die visse met 'n net in haar bure se visdam gaan vang. Sy het dit toe gebraai en buitekant gaan sit en eet sodat hulle haar oor die heining kon sien smul.
Sy het dit ontken.
Haar bure, mnr. Mark en Jane Fowler, het ook beweer Jones het hul lewe versuur deur onwettig partytjies te hou, dagga in haar tuin te kweek en herhaaldelik hul oprit te versper.
Haar onkonvensionele gedrag het glo die waarde van die Fowlers se dertiende-eeuse plaashuis van �240 000 (sowat R3,5 miljoen) in Newchapel verminder.
Hulle het oorspronklik skadevergoeding van �75 000 (meer as R1 miljoen) geŽis.
Jones is deur die hof beveel om skadevergoeding sowel as twee derdes van haar bure se regskoste te betaal.
Regter Christopher Morris-Coole het die partye gevra om ``te probeer om 'n mate van harmonie te vind sodat hulle lewe nie versuur word deur voortdurende onenigheid nie die ergste wat ek in al my jare in diť beroep gesien het''.
Mnr. Fowler (45), 'n rekenmeester, het in die Lewes- hof getuig dat hy op 'n dag begin agterkom het van sy visse verdwyn.
Hy het later vir Jones en 'n werker, mnr. Charlie Rashbrook, buite sien sit. Hy het onraad vermoed toe Rashbrook vir hom skree: ``Lekker dag vir 'n braai, nŤ!''
``Ek het gedink hulle eet vis. Dit het gelyk asof hulle dit aspris doen ek het hulle nog nooit tevore daar sien eet nie,'' het Fowler gesÍ.

_________________
Paul Viljoen
E Mail: koi@absamail.co.za ; http://www.koionline.co.za

Koi are not my whole life but make my life whole
Back to top Go down
View user profile http://www.koionline.co.za
Pieter J de Villiers

avatar

Posts : 1383
Reputation : 10
Join date : 2007-09-17
Age : 67
Location : Krugersdorp, Gauteng,South Africa

PostSubject: Re: Vrou in sop omdat sy bure se koi visse eet   Mon Jul 06, 2009 2:00 pm

Dis 'n bliksemse duur ete daai!
Back to top Go down
View user profile http://www.ppsecurity.co.za
*Riaan*

avatar

Posts : 50
Reputation : 0
Join date : 2011-10-20
Location : Alberton

PostSubject: Re: Vrou in sop omdat sy bure se koi visse eet   Mon Oct 24, 2011 1:40 pm

Ek gaan seker baie kak optel hiervoor, maar hoe proe hulle? Seker nie te bad nie, veral as hy in 'n kristalhelder dam grootgeword het met goeie kos Very Happy
Back to top Go down
View user profile
Admin
Admin
avatar

Posts : 2521
Reputation : 46
Join date : 2007-07-25
Age : 56
Location : Cape Town

PostSubject: Re: Vrou in sop omdat sy bure se koi visse eet   Mon Oct 24, 2011 4:13 pm

Koi = Carp (Cyprinus carpio)

Cyprinus carpio is the number one fish of aquaculture. The annual tonnage of common carp produced in China alone exceeds the weight of all other fish, such as trout and salmon, produced by aquaculture world wide.

Roughly three million tonnes are produced annually, accounting for 14% of all farmed freshwater fish in 2002. China is by far the largest commercial producer, accounting for about 70% of carp production.

Carp is eaten in many parts of the world both when caught from the wild and raised in aquaculture. In some aeas in Europe, carp is a traditional part of a Christmas Eve dinner.

So, it cant be that bad, but I have not tried it yet.

_________________
Paul Viljoen
E Mail: koi@absamail.co.za ; http://www.koionline.co.za

Koi are not my whole life but make my life whole
Back to top Go down
View user profile http://www.koionline.co.za
*Riaan*

avatar

Posts : 50
Reputation : 0
Join date : 2011-10-20
Location : Alberton

PostSubject: Re: Vrou in sop omdat sy bure se koi visse eet   Mon Oct 24, 2011 4:18 pm

Well, I've eaten vaal dam carp but wasn't impressed at all, it was bony and muddy-tasting.
Back to top Go down
View user profile
Miya Oki Koi

avatar

Posts : 651
Reputation : 41
Join date : 2011-03-06
Age : 40
Location : Humansdorp

PostSubject: Re: Vrou in sop omdat sy bure se koi visse eet   Sat May 12, 2012 9:22 am

It happens in South Africa to, BELIEVE me! Except here they think its a nice fishing spot for night time and then go braai or bake it in some other DARK place.

_________________
"Legacy of Koi Pride."
Back to top Go down
View user profile
vossie

avatar

Posts : 677
Reputation : 11
Join date : 2010-05-25
Age : 53
Location : krugersdorp

PostSubject: Re: Vrou in sop omdat sy bure se koi visse eet   Sat May 12, 2012 10:43 am

die visfabrieke hier veral by oviston betaal tot R8 `n kilo uitgeslag vir karpe daar word electro fiching in hartebeespoort dam gedoen en karoe van byna 18 kg is voor ons geskok en dood gesteek van die plekke in johannesburg koop dit aan fillet dit en verkoop dit as "hake"

Mense soos SACS is up in arms daaroor aangesien hulle catch en release voorstel
Back to top Go down
View user profile http://www.theltbclub.co.za
Sponsored content




PostSubject: Re: Vrou in sop omdat sy bure se koi visse eet   

Back to top Go down
 

Vrou in sop omdat sy bure se koi visse eet

View previous topic View next topic Back to top 
Page 1 of 1

Permissions in this forum:You cannot reply to topics in this forum
The Koi Forum :: General :: Chat - Koi related-