The Koi Forum

The place where koi hobbyist's and dealers meet
 
HomeHome  PortalPortal  CalendarCalendar  FAQFAQ  SearchSearch  RegisterRegister  MemberlistMemberlist  UsergroupsUsergroups  Log in  
Search
 
 

Display results as :
 
Rechercher Advanced Search
Keywords
airlift bubble tilapia sealer costa disease swim
Latest topics
» Ikeage in Japan
Sun Dec 10, 2017 9:48 am by atb tv

» Feeding in cold weather
Sun Dec 03, 2017 8:24 pm by Ernest39

» Nogyosai koi show 2017 in Ojiya
Sun Nov 19, 2017 9:35 am by atb tv

» Marusei new green house part 1 + 2
Wed Nov 15, 2017 9:55 am by atb tv

» ATB in Japan the 27 10 2017
Sat Oct 28, 2017 1:25 pm by atb tv

» ATB in Japan the 26 10 2017
Thu Oct 26, 2017 4:48 pm by atb tv

» ATB in Japan the 25 10 2017
Thu Oct 26, 2017 9:37 am by atb tv

» ATB in Japan the 24 10 2017
Tue Oct 24, 2017 8:35 pm by atb tv

» ATB in Japan the 23 10 2017
Mon Oct 23, 2017 8:25 pm by atb tv

December 2017
MonTueWedThuFriSatSun
    123
45678910
11121314151617
18192021222324
25262728293031
CalendarCalendar
Affiliates
free forum


Share | 
 

 bruin koi mak

View previous topic View next topic Go down 
AuthorMessage
kierie



Posts : 6
Reputation : 0
Join date : 2009-04-08
Age : 41
Location : meyrton east gauteng

PostSubject: bruin koi mak   Sun Apr 19, 2009 7:33 pm

[b]hallo almal, ons is nuut in die koi bedryf(stokperdjie) ek het die bruin 1 gekry en hy is baie mak, is dit 'n regte koi of nie. die ander het ek laas week gekry wat dink jul van hulle?
Back to top Go down
View user profile
Collin

avatar

Posts : 295
Reputation : 0
Join date : 2008-04-27
Location : Pretoria

PostSubject: Re: bruin koi mak   Mon Apr 20, 2009 7:57 am

Hi Kierie

Ja dit is 'n regte koi, dit is 'n chagoi en hulle word baie mak. Jy het 2 van hulle. Die rooi en swarte links is nie van hoe gehalte nie jammer. Die res kan ek nie mooi sien nie.

Welkom in die stokpertjie Smile
Back to top Go down
View user profile http://www.orientkoi.com
Admin
Admin
avatar

Posts : 2521
Reputation : 46
Join date : 2007-07-25
Age : 55
Location : Cape Town

PostSubject: Re: bruin koi mak   Mon Apr 20, 2009 9:19 am

Hi Kierie

Ek stem saam met Collin dat die een links is nie 'n goeie kwaliteit nie.

Die Chagoi (bruin) is redelik goed. Hy het 'n goeie net patroon wat een van die belangrikste dinge is waarna gekyk word by beoordeling van Chagoi's.

Die een langs hom is 'n Saragoi. Hy lyk net soos die Chagoi met sy net patroon, maar is grys/silver. Hulle raak ook baie mak en groei vinnig soos die Chagoi's.

'n Kombinasie van die twee gee weer vir jou 'n Ochiba Shigure.

Die ander visse wat jy geplaas het is nie skou kwaliteit nie. Die patrone is nie gebalanseer nie en die "bodyshapes" is nie te waffers nie. Ten opsigte van die balans van eienskappe byvoorbeeld Hi en Shiroji en kiwa, dit is baie moeilik om van 'n foto te beoordeel en die kwaliteit van fotos is ook nie baie goed nie.

Hulle is egter redelike goeie pond koi. Die Shiro Utsuri het egter goeie potensiaal.

_________________
Paul Viljoen
E Mail: koi@absamail.co.za ; http://www.koionline.co.za

Koi are not my whole life but make my life whole
Back to top Go down
View user profile http://www.koionline.co.za
Jaco

avatar

Posts : 766
Reputation : 5
Join date : 2008-02-16
Age : 51
Location : Odendaalsrus Freestate

PostSubject: Re: bruin koi mak   Mon Apr 20, 2009 2:53 pm

Die een langs die bruin Chagoi lyk meer na 'n groen Chagoi.
Baie mooi.
Back to top Go down
View user profile
David Coetzee

avatar

Posts : 248
Reputation : 0
Join date : 2009-03-31
Age : 48
Location : Randburg

PostSubject: Re: bruin koi mak   Tue Apr 21, 2009 5:29 pm

Yup, i agree.

The fish left is a good pond mutt. Smile

The chagoi (middle fish) is pretty decent and the other on the right is definately a soragoi, a decent pond fish.

All in all some nice fish in your pond there.

P.S you should be able to hand feed that chagoi.
Back to top Go down
View user profile
Sponsored content




PostSubject: Re: bruin koi mak   

Back to top Go down
 

bruin koi mak

View previous topic View next topic Back to top 
Page 1 of 1

Permissions in this forum:You cannot reply to topics in this forum
The Koi Forum :: Koi appreciation :: Photos of the good, bad and ugly koi-