The Koi Forum
Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.
The Koi Forum

The place where koi hobbyist's and dealers meet
 
HomeHome  PortalPortal  SearchSearch  Latest imagesLatest images  RegisterRegister  Log in  
Search
 
 

Display results as :
 
Rechercher Advanced Search
Keywords
show skin foam pond food bubble shape baytril electricity plant face white pumps filter Dimilin dealers plants growth 2011 Bead salt cape western dropsy SPOTS babies
Latest topics
» New member, hallo everyone
Koi en Weersomstandighede EmptyWed Jun 15, 2022 8:35 am by avisagie

» Waterfall Quiet Air Pump LP-60
Koi en Weersomstandighede EmptyThu Mar 24, 2022 10:34 am by Ronnie

» Super Acto Flo Moving Bed Bio Media
Koi en Weersomstandighede EmptyThu Mar 24, 2022 10:28 am by Ronnie

» Concerns about koi pond lining
Koi en Weersomstandighede EmptySun Oct 17, 2021 12:16 pm by radley

» Nuwe dam
Koi en Weersomstandighede EmptySat Mar 21, 2020 7:22 am by Bertus

» Help! What do o do with fry??
Koi en Weersomstandighede EmptySat Jun 01, 2019 2:34 am by Zombolina

» A magical Japanese garden
Koi en Weersomstandighede EmptyFri May 24, 2019 1:45 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 The vats part 2
Koi en Weersomstandighede EmptySun Nov 25, 2018 12:52 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 the vats part 1
Koi en Weersomstandighede EmptySun Nov 25, 2018 11:58 am by atb tv

March 2024
MonTueWedThuFriSatSun
    123
45678910
11121314151617
18192021222324
25262728293031
CalendarCalendar
Affiliates
free forum


Share
 

 Koi en Weersomstandighede

View previous topic View next topic Go down 
AuthorMessage
Marius Bezuidenhout

Marius Bezuidenhout

Posts : 836
Reputation : 0
Join date : 2009-01-29
Age : 57
Location : Bloemfontein but mostly somewhere else

Koi en Weersomstandighede Empty
PostSubject: Koi en Weersomstandighede   Koi en Weersomstandighede EmptySun Mar 15, 2009 1:00 pm

Kan die kundiges my raad gee oor hoe verskillende weersomstandighede Koi beinvloed. My dam begin nou so stadig maar seker 'settle' en wil graag beter gehalte Koi koop.
Bloemfontein raak redelik koud in die winter en warm in die somer. Is dit beter om Koi te koop wat gewoond is aan min of meer dieselfde klimaat, of sal dit nie saak maak sodra hulle gewoond geraak het aan die nuwe omstandighede nie?
My dam is ook in vol son (behalwe skaduwee van my 1m bree brug en plante aan die kant v d dam).Is daar sekere soorte Koi wat eerder vol son verkies, en ander wat beter doen in die koelte?
Back to top Go down
Admin
Admin
Admin

Posts : 2330
Reputation : 46
Join date : 2007-07-25
Age : 61
Location : Cape Town

Koi en Weersomstandighede Empty
PostSubject: Re: Koi en Weersomstandighede   Koi en Weersomstandighede EmptyMon Mar 16, 2009 10:30 am

Hi Marius, dit is eintlik ongelooflik hoe koi kan aanpas by sy omgewing. In Engeland is die koi gewoond daaraan om in gevriesde ponds te oorleef. Die ys laag moet net telkens oopgemaak word vir behoorlike "gas/air exchange" alhoewel hulle natuurlik dan nie groei of eet nie en uiters onaktief is. Met julle -14 grade in Bloem gaan jy dit ook kry en jy moet geen kos gee onder 10 grade.

Daarteenoor is Koi weer ewe gelukkig in uiters warm toestande van tot 38 grade. Te veel en strawwe son kan egter sekere probleme soos Hikui veroorsaak.

Wat koi egter glad nie kan verduur nie is drastiese verandering in temperatuur. Die verskil moet nooit meer as 10 grade binne 24 uur wees nie. Bloem is geneig om drastiese verskille tussen dag en nag temperatuur te he en in sulke gebiede word aanbeveel dat jou dam dieper gebou word as in gematigde gebiede, om die 10 grade binne 24 uur vry te spring.

Ten opsigte van jou vraag oor verskillende varieteite, koi bly karp, die selfde vis, maar sekere varieteite soos Saragoi, Kigoi en Chagoi is bekend om meer gehard te wees.
Back to top Go down
http://www.koionline.co.za
Marius Bezuidenhout

Marius Bezuidenhout

Posts : 836
Reputation : 0
Join date : 2009-01-29
Age : 57
Location : Bloemfontein but mostly somewhere else

Koi en Weersomstandighede Empty
PostSubject: Re: Koi en Weersomstandighede   Koi en Weersomstandighede EmptyMon Mar 16, 2009 3:41 pm

Dankie Paul

Ja ek hoop ook die Koi maak dit die winter aangesien my dam in die vlaktes van die tuin staan en plante rondom dam nog nie vreeslik gegroei het nie en min beskerming teen die weer bied. Sal dit raadsaam wees om gedeelte v d dam te bedek met bv skadunet vir die winter? Dam so 1.6/1.7m diep. 6m by 3m met 2 x 110mm drains.
Back to top Go down
Admin
Admin
Admin

Posts : 2330
Reputation : 46
Join date : 2007-07-25
Age : 61
Location : Cape Town

Koi en Weersomstandighede Empty
PostSubject: Re: Koi en Weersomstandighede   Koi en Weersomstandighede EmptyMon Mar 16, 2009 4:05 pm

Hi Marius, met 1,5 / 1.6 diep behoort jy fine te wees, maar skadunet oor 'n gedeelte in die middel van die winter is nie 'n slegte idee nie. Dit maak 'n groot verskil in die temperatuur van die water.

My visse in my damme aan die suidekant van my huis groei baie stadiger as die aan die noordekant, en dit gaan alles oor temperatuur.
Back to top Go down
http://www.koionline.co.za
Sponsored content




Koi en Weersomstandighede Empty
PostSubject: Re: Koi en Weersomstandighede   Koi en Weersomstandighede Empty

Back to top Go down
 

Koi en Weersomstandighede

View previous topic View next topic Back to top 
Page 1 of 1

Permissions in this forum:You cannot reply to topics in this forum
The Koi Forum :: Koi appreciation :: How to choose koi-