The Koi Forum
Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.
The Koi Forum

The place where koi hobbyist's and dealers meet
 
HomeHome  PortalPortal  SearchSearch  Latest imagesLatest images  RegisterRegister  Log in  
Search
 
 

Display results as :
 
Rechercher Advanced Search
Keywords
filter 2011 shape clinofish pond growth SPOTS salt dropsy food Dimilin western dealers plants babies cape plant face pumps show baytril bubble Bead electricity foam small
Latest topics
» New member, hallo everyone
Hartseer Koi-storie in Beeld EmptyWed Jun 15, 2022 8:35 am by avisagie

» Waterfall Quiet Air Pump LP-60
Hartseer Koi-storie in Beeld EmptyThu Mar 24, 2022 10:34 am by Ronnie

» Super Acto Flo Moving Bed Bio Media
Hartseer Koi-storie in Beeld EmptyThu Mar 24, 2022 10:28 am by Ronnie

» Concerns about koi pond lining
Hartseer Koi-storie in Beeld EmptySun Oct 17, 2021 12:16 pm by radley

» Nuwe dam
Hartseer Koi-storie in Beeld EmptySat Mar 21, 2020 7:22 am by Bertus

» Help! What do o do with fry??
Hartseer Koi-storie in Beeld EmptySat Jun 01, 2019 2:34 am by Zombolina

» A magical Japanese garden
Hartseer Koi-storie in Beeld EmptyFri May 24, 2019 1:45 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 The vats part 2
Hartseer Koi-storie in Beeld EmptySun Nov 25, 2018 12:52 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 the vats part 1
Hartseer Koi-storie in Beeld EmptySun Nov 25, 2018 11:58 am by atb tv

April 2024
MonTueWedThuFriSatSun
1234567
891011121314
15161718192021
22232425262728
2930     
CalendarCalendar
Affiliates
free forum


Share
 

 Hartseer Koi-storie in Beeld

View previous topic View next topic Go down 
AuthorMessage
Annette



Posts : 18
Reputation : 3
Join date : 2007-07-29
Location : Vredenburg

Hartseer Koi-storie in Beeld Empty
PostSubject: Hartseer Koi-storie in Beeld   Hartseer Koi-storie in Beeld EmptyMon Aug 06, 2007 10:53 am

Hi julle,
Ek het die tragiese storie op Beeld se webtuiste raakgelees. Die webbladverwysing is http://www.news24.com/Beeld/Pretoria-Beeld/0,,3-69_2156299,00.html.

Dis baie hartseer!


Duisende rand se skade
Gerhard Uys
’n Enkele Sjoesui-koivis is al wat oorgebly het nadat sowat 400 koi- en goudvisse ter waarde van sowat R35 000 wreed by ’n troeteldierwinkel in Faerie Glen vergiftig is.

Mnr. Fanus Dorfling en me. Marici Samuelson, eienaars van Wings and Koi Things, het verlede week vertel daar het die oggend van 22 Julie soveel dooie visse in hul voorraaddamme gedryf dat hulle nie eens die water kon sien nie.

“Dit maak ons verskriklik hartseer,” sê Fanus, “veral omdat ons twee kliënte se visse opgepas het”.

Volgens hom is watermonsters aan die polisie sowel as Waterlab, ’n onafhanklike laboratorium wat watermonsters ontleed, gestuur.

Fanus sê die polisie se toetse het tekens van ’n seperige middel in die water gewys. Tshwane-Beeld het navrae aan die polisie gerig, maar hulle wou geen besonderhede oor die ondersoek bekend maak nie.

“Dit beteken die visse het versmoor. Ek wonder wat motiveer iemand om tot so ’n gemene daad oor te gaan,” sê Fanus.

Waterlab sê die visse is binne vier na ses ure dood en die vergiftiging moes tussen middernag en die vroeë oggendure gebeur het.

Mignon Britton is een van die kliënte wie se visse ook gevrek het.

“Vriende van ons het geëmigreer en die visse aan ons gegee, so, ons het sentimentele waarde aan hulle geheg,” sê sy.

Mignon se koidam by haar huis ondergaan herstelwerk en sy het daarom die visse by Wings and Koi Things laat oppas.

Sedert Fanus en Marici die winkel in April oorgeneem het, het hulle nog nie eens ’n geval van diefstal gehad nie. Die polisie is betrek, want baie mense het toegang tot hul visse.

Die skade weens die vergiftiging word op sowat R35 000 geraam.

Die winkel word op 18 Augustus amptelik geopen.
Back to top Go down
Erwee1



Posts : 64
Reputation : 0
Join date : 2007-07-25
Location : Cape Town

Hartseer Koi-storie in Beeld Empty
PostSubject: Re: Hartseer Koi-storie in Beeld   Hartseer Koi-storie in Beeld EmptyMon Aug 06, 2007 11:03 am

Sulke varke! As ek darem sulke mense in die hande kry, is daar GROOT moeilikheid. Die arme mense! Evil or Very Mad
Back to top Go down
Carel



Posts : 20
Reputation : 0
Join date : 2007-07-30
Location : Vishoek

Hartseer Koi-storie in Beeld Empty
PostSubject: Beeld-artikel   Hartseer Koi-storie in Beeld EmptyMon Aug 06, 2007 11:21 am

Sulke bliksems! Maar is die mense se sekuriteit dan nie op standaard nie?
Back to top Go down
Annette



Posts : 18
Reputation : 3
Join date : 2007-07-29
Location : Vredenburg

Hartseer Koi-storie in Beeld Empty
PostSubject: Re: Hartseer Koi-storie in Beeld   Hartseer Koi-storie in Beeld EmptyMon Aug 06, 2007 4:15 pm

Carel wrote:
Sulke bliksems! Maar is die mense se sekuriteit dan nie op standaard nie?

Het enige iemand 'n idee oor die regsaanspreeklikheid van die onderneming wat visse opgepas het? 'n Mens sal seker aanvaar hulle het vrywaringsvorms en dies meer, maar as hulle nie het nie? Wat dan?
Back to top Go down
Joe



Posts : 13
Reputation : 0
Join date : 2007-07-27
Location : Gauteng

Hartseer Koi-storie in Beeld Empty
PostSubject: Re: Hartseer Koi-storie in Beeld   Hartseer Koi-storie in Beeld EmptyMon Aug 06, 2007 4:25 pm

Annette wrote:
Hi julle,
Ek het die tragiese storie op Beeld se webtuiste raakgelees. Die webbladverwysing is http://www.news24.com/Beeld/Pretoria-Beeld/0,,3-69_2156299,00.html.

Thanks for posting this. Friends have told me about this and it is worrying. It might have been mischief making by no-gooders, but who knows when they'll decide to move to suburbs and start taking out our Koi as part of their skylarking.
Back to top Go down
Annette



Posts : 18
Reputation : 3
Join date : 2007-07-29
Location : Vredenburg

Hartseer Koi-storie in Beeld Empty
PostSubject: Re: Hartseer Koi-storie in Beeld   Hartseer Koi-storie in Beeld EmptyMon Aug 06, 2007 4:36 pm

Joe wrote:


Thanks for posting this. Friends have told me about this and it is worrying. It might have been mischief making by no-gooders, but who knows when they'll decide to move to suburbs and start taking out our Koi as part of their skylarking.

Oi Vey! Ek het nie eens daar aan gedink nie. Hopelik word die skuldiges vinnig vasgetrek en is daar nie nog mense wat soortgelyke kattekwaad wil aanvang nie.
Back to top Go down
KOICRAZY



Posts : 2
Reputation : 0
Join date : 2007-08-06

Hartseer Koi-storie in Beeld Empty
PostSubject: Re: Hartseer Koi-storie in Beeld   Hartseer Koi-storie in Beeld EmptyMon Aug 06, 2007 5:24 pm

Annette wrote:
Joe wrote:


Thanks for posting this. Friends have told me about this and it is worrying. It might have been mischief making by no-gooders, but who knows when they'll decide to move to suburbs and start taking out our Koi as part of their skylarking.

Oi Vey! Ek het nie eens daar aan gedink nie. Hopelik word die skuldiges vinnig vasgetrek en is daar nie nog mense wat soortgelyke kattekwaad wil aanvang nie.

"kattekwaad" NO!, it's criminal
Back to top Go down
Carel



Posts : 20
Reputation : 0
Join date : 2007-07-30
Location : Vishoek

Hartseer Koi-storie in Beeld Empty
PostSubject: Re: Hartseer Koi-storie in Beeld   Hartseer Koi-storie in Beeld EmptyTue Aug 07, 2007 10:04 am

[quote="KOICRAZY"]
Annette wrote:


"kattekwaad" NO!, it's criminal

Ek stem saam dat kattekwaad dalk 'n eufemisme is, maar ek weet wat Annette bedoel. Daar's kattekwaad en dan's daar KATTEKWAAD.
Back to top Go down
rob



Posts : 18
Reputation : 0
Join date : 2007-07-30
Location : Cape Town

Hartseer Koi-storie in Beeld Empty
PostSubject: Re: Hartseer Koi-storie in Beeld   Hartseer Koi-storie in Beeld EmptyThu Aug 16, 2007 11:32 am

Does anybody know whether the culprits have been caught?
Back to top Go down
Guest
Guest



Hartseer Koi-storie in Beeld Empty
PostSubject: Re: Hartseer Koi-storie in Beeld   Hartseer Koi-storie in Beeld EmptyMon Sep 17, 2007 3:34 pm

Hell Rob!!!!! What a Face
You must be joking........................its the New South Africa, remember Rolling Eyes

Pieter
South African Koi Industry Forum
http://southafricankoi.11.forumer.com
Back to top Go down
Sponsored content




Hartseer Koi-storie in Beeld Empty
PostSubject: Re: Hartseer Koi-storie in Beeld   Hartseer Koi-storie in Beeld Empty

Back to top Go down
 

Hartseer Koi-storie in Beeld

View previous topic View next topic Back to top 
Page 1 of 1

Permissions in this forum:You cannot reply to topics in this forum
The Koi Forum :: News and events :: News about Koi related issues-