The Koi Forum
Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.
The Koi Forum

The place where koi hobbyist's and dealers meet
 
HomeHome  PortalPortal  SearchSearch  Latest imagesLatest images  RegisterRegister  Log in  
Search
 
 

Display results as :
 
Rechercher Advanced Search
Keywords
bubble white shape Dimilin plant growth pond babies SPOTS food show plants baytril pumps salt 2011 cape electricity Bead western skin dropsy foam dealers filter face
Latest topics
» New member, hallo everyone
Met watter Kois begin ek? EmptyWed Jun 15, 2022 8:35 am by avisagie

» Waterfall Quiet Air Pump LP-60
Met watter Kois begin ek? EmptyThu Mar 24, 2022 10:34 am by Ronnie

» Super Acto Flo Moving Bed Bio Media
Met watter Kois begin ek? EmptyThu Mar 24, 2022 10:28 am by Ronnie

» Concerns about koi pond lining
Met watter Kois begin ek? EmptySun Oct 17, 2021 12:16 pm by radley

» Nuwe dam
Met watter Kois begin ek? EmptySat Mar 21, 2020 7:22 am by Bertus

» Help! What do o do with fry??
Met watter Kois begin ek? EmptySat Jun 01, 2019 2:34 am by Zombolina

» A magical Japanese garden
Met watter Kois begin ek? EmptyFri May 24, 2019 1:45 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 The vats part 2
Met watter Kois begin ek? EmptySun Nov 25, 2018 12:52 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 the vats part 1
Met watter Kois begin ek? EmptySun Nov 25, 2018 11:58 am by atb tv

March 2024
MonTueWedThuFriSatSun
    123
45678910
11121314151617
18192021222324
25262728293031
CalendarCalendar
Affiliates
free forum


Share
 

 Met watter Kois begin ek?

View previous topic View next topic Go down 
AuthorMessage
Deon



Posts : 53
Reputation : 0
Join date : 2007-10-09
Location : Kempton Park, Johannesburg

Met watter Kois begin ek? Empty
PostSubject: Met watter Kois begin ek?   Met watter Kois begin ek? EmptyThu Oct 11, 2007 1:36 pm

Hallo almal.

Ek hoop om so oor ±2 weke my eerste Kois te koop.
Ek wil graag intussen solank begin uitvind watter Kois ek kan oorweeg.

1. Ek is nie 'n teler nie.
2. Ek gaan kleinerige visse koop; in die omgewing van R100 elk. (Die beste gradering vir die geld.)
3. Is dit beter om een soort te koop of 'n mengsel van 'n paar.
4. Die visse is vir vertoon en eie genot en gaan ek daarom nie die duurste koop nie.

Ek het al so bietjie begin rondkyk na die verskillendes en hou van dié wat wit en rooi is, veral dié wat wit is met die rooi kol tussen die oë is pragtig.

Baie dankie solank.
Deon
Back to top Go down
http://www.sincro.co.za
Erwee1



Posts : 64
Reputation : 0
Join date : 2007-07-25
Location : Cape Town

Met watter Kois begin ek? Empty
PostSubject: Re: Met watter Kois begin ek?   Met watter Kois begin ek? EmptyThu Oct 11, 2007 1:47 pm

Hi
’n Koi wat vir my mooi is, is nie noodwendig vir jou mooi nie. Dis alles oor wat jou smaak is en wat mooi lyk in jou dam. Ek hou van verskeidenheid en kleur.
Vestig 'n goeie verhouding met 'n betroubare verskaffer. Enige goeie verskafer sal jou die nodige leiding kan gee en ook kan aanbeveel wat by jou versameling pas. Vind ook uit hoeveel visse jou dam kan dra sodat jy nie over-stock nie.
Lekker koop
Back to top Go down
Admin
Admin
Admin

Posts : 2330
Reputation : 46
Join date : 2007-07-25
Age : 61
Location : Cape Town

Met watter Kois begin ek? Empty
PostSubject: Re: Met watter Kois begin ek?   Met watter Kois begin ek? EmptyThu Oct 11, 2007 3:39 pm

Ja, dit is persoonlike smaak, veral as jy nie skou kwaliteit visse wil aanskaf nie. Dit is altyd goed om twee of drie groter visse in te sit. Hulle maak die kleintjeis vinnig mak. Altyd goed om een van 'n variteit te hê wat makker is as die ander en die ander mak maak, soos die Chagoi, Saragoi, Kigoi en Ochiba.

Ek voel dit is meer aantreklik om 'n verskeidenheid te hê. Enige pond behoort 'n Kohaku te hê (rooi en wit), en dan 'n Sanke(wit, swart en rooi), 'n Showa(swart wit en rooi), 'n geel(Yamabuki) Ogon en 'n Purachina(spierwit). Indien jy 'n Shusui ingooi het jy 'n redelike goeie mengsel van kleure.

Ek beveel gewoondlik twee of drie grootes wat plaaslik geteël is aan(om kostes te bespaar maar jy sien darem iets), en dan 'n paar klein visse maar goeie kwaliteit, Japanees as jy dit kan bekostig. Hulle ontwikkle net eenvoudig 10 keer beter en verloor nie so maklik hul kleure nie, en jou appresiasie in warde is 10 keer groter. As jy 'n duisend rand het, sit eerder 4 goeie kwaliteit Japanese visse in as 10 plaaslike visse. Onthou, hoe minder jy insit, hoe vinniger groei hulle.

Die Tancho (wit met rooi kol op die kop) is aantreklik, maar baie duurder en hulle is geneig om die kol te verloor, veral as dit plaaslik geteël is. Dit laat jou dan met 'n waardelose vis, want 'n kohaku wat sy kleure verloor is nie mooi nie. 'n Tancho is nie regtig 'n variteit op sy eie nie, dis eintlik maar 'n Kohaku(wit vis met 'n rooi patroon).

Ek beveel aan dat jy op my webtuiste gaan kyk waarop jy moet let wanneer jy verskillende variteite koop. Onthou dat hulle deurentyd verander.

http://www.koionline.co.za/buying_in_sa.htm

Sterkte
Back to top Go down
http://www.koionline.co.za
Deon



Posts : 53
Reputation : 0
Join date : 2007-10-09
Location : Kempton Park, Johannesburg

Met watter Kois begin ek? Empty
PostSubject: Re: Met watter Kois begin ek?   Met watter Kois begin ek? EmptyThu Oct 11, 2007 9:20 pm

Paul, baie, baie dankie vir jou antwoord wat jy met goeie voorstelle beantwoord het ... en jou sekerlik 'n tydjie moes vat.

Ek hou van jou aanbeveling en gaan dit beslis print en begin soek.

Is dit feite dat jong visse nog baie van kleur kan verander? Indien waar, hoe koop 'n mens dan? (sorrie vir die stupid vraag. Embarassed )

Deon
Back to top Go down
http://www.sincro.co.za
Admin
Admin
Admin

Posts : 2330
Reputation : 46
Join date : 2007-07-25
Age : 61
Location : Cape Town

Met watter Kois begin ek? Empty
PostSubject: Re: Met watter Kois begin ek?   Met watter Kois begin ek? EmptyFri Oct 12, 2007 10:42 am

Sien antwoord op "Koi for sale/how to choose koi"
Back to top Go down
http://www.koionline.co.za
Sponsored content




Met watter Kois begin ek? Empty
PostSubject: Re: Met watter Kois begin ek?   Met watter Kois begin ek? Empty

Back to top Go down
 

Met watter Kois begin ek?

View previous topic View next topic Back to top 
Page 1 of 1

 Similar topics

-
» my begin collection
» Please judge these kois
» Quinten kois and koi pond.
» Building Quinten kois pond

Permissions in this forum:You cannot reply to topics in this forum
The Koi Forum :: Koi appreciation :: Discussion of varieties-