The Koi Forum
Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.
The Koi Forum

The place where koi hobbyist's and dealers meet
 
HomeHome  PortalPortal  SearchSearch  Latest imagesLatest images  RegisterRegister  Log in  
Search
 
 

Display results as :
 
Rechercher Advanced Search
Keywords
2011 food plant plants dealers bubble small pond Dimilin clinofish cape dropsy SPOTS show salt face shape filter electricity pumps growth baytril Bead foam western babies
Latest topics
» New member, hallo everyone
Ou domkop, ekke EmptyWed Jun 15, 2022 8:35 am by avisagie

» Waterfall Quiet Air Pump LP-60
Ou domkop, ekke EmptyThu Mar 24, 2022 10:34 am by Ronnie

» Super Acto Flo Moving Bed Bio Media
Ou domkop, ekke EmptyThu Mar 24, 2022 10:28 am by Ronnie

» Concerns about koi pond lining
Ou domkop, ekke EmptySun Oct 17, 2021 12:16 pm by radley

» Nuwe dam
Ou domkop, ekke EmptySat Mar 21, 2020 7:22 am by Bertus

» Help! What do o do with fry??
Ou domkop, ekke EmptySat Jun 01, 2019 2:34 am by Zombolina

» A magical Japanese garden
Ou domkop, ekke EmptyFri May 24, 2019 1:45 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 The vats part 2
Ou domkop, ekke EmptySun Nov 25, 2018 12:52 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 the vats part 1
Ou domkop, ekke EmptySun Nov 25, 2018 11:58 am by atb tv

April 2024
MonTueWedThuFriSatSun
1234567
891011121314
15161718192021
22232425262728
2930     
CalendarCalendar
Affiliates
free forum


Share
 

 Ou domkop, ekke

View previous topic View next topic Go down 
AuthorMessage
Annette



Posts : 18
Reputation : 3
Join date : 2007-07-29
Location : Vredenburg

Ou domkop, ekke Empty
PostSubject: Ou domkop, ekke   Ou domkop, ekke EmptyMon Jul 30, 2007 1:13 pm

Hallo
Moet nie vir my lag nie - gee eerder advies. Ek is onlangs deur die Koi-gogga gebyt toe ek by vriende gekuier het en hulle pragtige dam vol kleurvolle Koi gesien het.
Ek wil nou graag meer lees oor die verskillende soorte Koi voor ek besluit wat om in my dam te sit. (My seun gaan vir my 'n dam bou en is tans besig om ondersoek in te stel na die beste opsies.)
Hoe weet ek wat is 'n goeie kopie? Is daar 'n boek of boeke wat ekin die biblioteek kan soek oor die onderwerp?
Hoeveel visse kan ek in hoeveel liter water sit?
Dankie
Back to top Go down
Joe



Posts : 13
Reputation : 0
Join date : 2007-07-27
Location : Gauteng

Ou domkop, ekke Empty
PostSubject: Books on Koi   Ou domkop, ekke EmptyMon Jul 30, 2007 1:32 pm

There are several books on Koi available. My first book on Koi was Koi: A Handbook on Keeping Nishikigoi by Ronnie Watt and Servaas de Kock. I guess this is a good starting point. As far as I am aware it is available on kalahari.net.
But your dealer must be able to assist you and also ask your friends that already own Koi to go with you.
Back to top Go down
Admin
Admin
Admin

Posts : 2330
Reputation : 46
Join date : 2007-07-25
Age : 62
Location : Cape Town

Ou domkop, ekke Empty
PostSubject: Re: Ou domkop, ekke   Ou domkop, ekke EmptyMon Jul 30, 2007 2:31 pm

Annette wrote:
Hallo
Moet nie vir my lag nie - gee eerder advies. Ek is onlangs deur die Koi-gogga gebyt toe ek by vriende gekuier het en hulle pragtige dam vol kleurvolle Koi gesien het.
Ek wil nou graag meer lees oor die verskillende soorte Koi voor ek besluit wat om in my dam te sit. (My seun gaan vir my 'n dam bou en is tans besig om ondersoek in te stel na die beste opsies.)
Hoe weet ek wat is 'n goeie kopie? Is daar 'n boek of boeke wat ekin die biblioteek kan soek oor die onderwerp?
Hoeveel visse kan ek in hoeveel liter water sit?
Dankie

Ten opsigte van jou vraag hoeveel visse, die aanbevole hoeveelheid is 666 cm per 10 000 liters.

Dit beteken indien jy 10 x 50 cm visse het en 10 x 20 cm visse het, trek jy al by 700(500 + 200) en as jy 'n 10 000 liter dam het, is jy net net oor jou limiet van 666.

Dit hang egter ook baie af van jou stelsel, hoe goed is jou biofilter, hoe sterk is jou pomp, hoe gereeld doen jy water aanvullings, is jou dam gevestig, hoeveel kos voer jy.

Die geheim is om jou hoeveelheid stelselmatig te verhoog tot sy maksimum en aanvanklik baie watertoetse te doen en te sorg dat jou ammonia en nitrite nul bly.

Hou ook in gedagte dat hulle groei, so jy moet voorsiening maak daarvoor.
Back to top Go down
http://www.koionline.co.za
Guest
Guest



Ou domkop, ekke Empty
PostSubject: Re: Ou domkop, ekke   Ou domkop, ekke EmptyMon Sep 17, 2007 2:57 pm

Annette,

Besoek die volgende web-sites:
www.kalahari.net
www.loot.co.za
jy kan verskeie boeke oor Koi daar kry.

Jy kan my ook email by pieterjdv@msn.com, ek sal graag al jou vrae beantwoord en jou help waar ek kan.

Pieter
South African Koi Industry Forum:
http://southafricankoi.11.forumer.com
Back to top Go down
Annette



Posts : 18
Reputation : 3
Join date : 2007-07-29
Location : Vredenburg

Ou domkop, ekke Empty
PostSubject: Re: Ou domkop, ekke   Ou domkop, ekke EmptyTue Sep 18, 2007 11:12 am

Pieter J de Villiers wrote:
Annette,

Besoek die volgende web-sites:
www.kalahari.net
www.loot.co.za
jy kan verskeie boeke oor Koi daar kry.

Jy kan my ook email by pieterjdv@msn.com, ek sal graag al jou vrae beantwoord en jou help waar ek kan.

Pieter
South African Koi Industry Forum:
http://southafricankoi.11.forumer.com

Hallo Pieter,
Baie dankie vir die verwysings, ek het by my Koi-vriende addisionele leesstof geleen en dit waarvan ek gehou het, aangeskaf. Ek lees nou alles wat voorkom, en ek stook Paul en ander Koi-kenners met e-pos vrae.

Ek sal ook op jou knoppie druk as ek nog hulp nodig het.

Ek het besluit om eerder te wag tot die somer hier is voor ek duur Koi in die dam sit. Ek het nou goedkoop kleintjies in sodat die dam kan "mature" soos hulle sĂȘ en ek gee bitter min kos ook. So far, so good.

Hierdie Koi-gogga byt vreeslike lekker. Manlief is tevrede met rugby en krieket en ek - ek lees my boeke en word slim.

Groetnis
Annette
Back to top Go down
Sponsored content




Ou domkop, ekke Empty
PostSubject: Re: Ou domkop, ekke   Ou domkop, ekke Empty

Back to top Go down
 

Ou domkop, ekke

View previous topic View next topic Back to top 
Page 1 of 1

Permissions in this forum:You cannot reply to topics in this forum
The Koi Forum :: Interesting facts about koi :: History - interesting facts-