The Koi Forum
Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.
The Koi Forum

The place where koi hobbyist's and dealers meet
 
HomeHome  PortalPortal  SearchSearch  Latest imagesLatest images  RegisterRegister  Log in  
Search
 
 

Display results as :
 
Rechercher Advanced Search
Keywords
filter foam small plant dropsy 2011 plants dealers SPOTS show salt food shape cape Bead babies face western Dimilin bubble pond clinofish electricity baytril pumps growth
Latest topics
» New member, hallo everyone
Filtrering nie lekker nie. EmptyWed Jun 15, 2022 8:35 am by avisagie

» Waterfall Quiet Air Pump LP-60
Filtrering nie lekker nie. EmptyThu Mar 24, 2022 10:34 am by Ronnie

» Super Acto Flo Moving Bed Bio Media
Filtrering nie lekker nie. EmptyThu Mar 24, 2022 10:28 am by Ronnie

» Concerns about koi pond lining
Filtrering nie lekker nie. EmptySun Oct 17, 2021 12:16 pm by radley

» Nuwe dam
Filtrering nie lekker nie. EmptySat Mar 21, 2020 7:22 am by Bertus

» Help! What do o do with fry??
Filtrering nie lekker nie. EmptySat Jun 01, 2019 2:34 am by Zombolina

» A magical Japanese garden
Filtrering nie lekker nie. EmptyFri May 24, 2019 1:45 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 The vats part 2
Filtrering nie lekker nie. EmptySun Nov 25, 2018 12:52 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 the vats part 1
Filtrering nie lekker nie. EmptySun Nov 25, 2018 11:58 am by atb tv

May 2024
MonTueWedThuFriSatSun
  12345
6789101112
13141516171819
20212223242526
2728293031  
CalendarCalendar
Affiliates
free forum


Share
 

 Filtrering nie lekker nie.

View previous topic View next topic Go down 
AuthorMessage
Deon



Posts : 53
Reputation : 0
Join date : 2007-10-09
Location : Kempton Park, Johannesburg

Filtrering nie lekker nie. Empty
PostSubject: Filtrering nie lekker nie.   Filtrering nie lekker nie. EmptyFri Oct 17, 2008 12:19 pm

Hallo ouens.

Ek het 'n ±15 000L sement dam met 'n 1 000L settlement chamber waarin die bottom drain se pyp inkom.
Water met 2 inlets waarvan 1 'n venturi is.
Dam heeldag in volson.
0.74kW pomp
KOI 3 sandfilter met 3-4mm filtersand
40L Biofilter
2 x 30W Zappers
sout: 0.27

Nou, ek stoei met alge en dit lyk nie of die filter die baie klein stukkies wat in die dam is, kan uitfiltreer nie.
Dit was 'n ruk terug ook so tot ek sout ingegooi het en toe is die alg onder beheer. Maar nou is dit terug. As die visse teen die kant verby swem, maak dit die alg los van die kant en dryf dit in die water.
Ek het al gedink om effens fyner sand in die filter te gooi, maar is onseker of dit sal werk.

As ek backwash en die bottomdrain se pyp skoonmaak en die vuilheid deur die filter gaan, kom daar vuilerige water weer by die inlets in; vandaar my vermoede dat die sand dalk te grof is.

Het enigiemand dalk vir my raad en dankie solank.

Deon
Back to top Go down
http://www.sincro.co.za
Admin
Admin
Admin

Posts : 2330
Reputation : 46
Join date : 2007-07-25
Age : 62
Location : Cape Town

Filtrering nie lekker nie. Empty
PostSubject: Re: Filtrering nie lekker nie.   Filtrering nie lekker nie. EmptyFri Oct 17, 2008 1:23 pm

Dink nie jy moet kleiner gaan as 3-4 mm sand nie. Dit gaan jou verplig om te veel backwashes te doen met die gevolg dat jy weer meer nuwe water moet toevoeg.

Hoe meer nuwe water jy toevoeg, hoe meer sal die alge groei as gevolg van konstante nuwe nitrate.

Probeer eerder om die alge te beheer. Meer sout is 'n opsie, meer skaduwee is 'n opsie en miskien werk jou UV lligte nie meer nie. Onthou dat die buise elke 10 maande vervang moet word. Hulle mag dalk nog skyn, maar raak onaktief na 10 - 12 maande.

Met 2 x 30 watts behoort jy nie veel alge te he nie.


Last edited by Admin on Fri Oct 17, 2008 2:08 pm; edited 1 time in total
Back to top Go down
http://www.koionline.co.za
Deon



Posts : 53
Reputation : 0
Join date : 2007-10-09
Location : Kempton Park, Johannesburg

Filtrering nie lekker nie. Empty
PostSubject: Re: Filtrering nie lekker nie.   Filtrering nie lekker nie. EmptyFri Oct 17, 2008 1:49 pm

Dankie Paul. Ek sal begin deur die buise te ruil en dan te sien wat gebeur.

Deon
Back to top Go down
http://www.sincro.co.za
Sponsored content




Filtrering nie lekker nie. Empty
PostSubject: Re: Filtrering nie lekker nie.   Filtrering nie lekker nie. Empty

Back to top Go down
 

Filtrering nie lekker nie.

View previous topic View next topic Back to top 
Page 1 of 1

 Similar topics

-
» 24/7 Filtrering
» Wil filtrering verbeter
» lekker om te ontmoet
» LEKKER VERJAAR!!!!
» Lekker verjaar, Paul

Permissions in this forum:You cannot reply to topics in this forum
The Koi Forum :: Filtration :: All your questions about filtration answered-