The Koi Forum
Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.
The Koi Forum

The place where koi hobbyist's and dealers meet
 
HomeHome  PortalPortal  SearchSearch  Latest imagesLatest images  RegisterRegister  Log in  
Search
 
 

Display results as :
 
Rechercher Advanced Search
Keywords
electricity Bead plant show shape baytril dropsy salt food white foam pumps face babies Dimilin bubble filter SPOTS cape western 2011 pond dealers growth plants skin
Latest topics
» New member, hallo everyone
Terramycin EmptyWed Jun 15, 2022 8:35 am by avisagie

» Waterfall Quiet Air Pump LP-60
Terramycin EmptyThu Mar 24, 2022 10:34 am by Ronnie

» Super Acto Flo Moving Bed Bio Media
Terramycin EmptyThu Mar 24, 2022 10:28 am by Ronnie

» Concerns about koi pond lining
Terramycin EmptySun Oct 17, 2021 12:16 pm by radley

» Nuwe dam
Terramycin EmptySat Mar 21, 2020 7:22 am by Bertus

» Help! What do o do with fry??
Terramycin EmptySat Jun 01, 2019 2:34 am by Zombolina

» A magical Japanese garden
Terramycin EmptyFri May 24, 2019 1:45 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 The vats part 2
Terramycin EmptySun Nov 25, 2018 12:52 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 the vats part 1
Terramycin EmptySun Nov 25, 2018 11:58 am by atb tv

March 2024
MonTueWedThuFriSatSun
    123
45678910
11121314151617
18192021222324
25262728293031
CalendarCalendar
Affiliates
free forum


Share
 

 Terramycin

View previous topic View next topic Go down 
AuthorMessage
Admin
Admin
Admin

Posts : 2330
Reputation : 46
Join date : 2007-07-25
Age : 61
Location : Cape Town

Terramycin Empty
PostSubject: Terramycin   Terramycin EmptyThu Oct 02, 2008 1:12 pm

Terramycin (Oxytetracycline Hydrochloride) is a broad spectrum antibiotic which can be used on koi in various ways:

It is very effective against bacterial infections, especially gill rot and can be applied as follows:

1. 3 - 7 grams of the powder form / 1 kg koi food if the koi are still eating;
2. 50 grams / 10 000 liters direcly into the water;
3. It can be mixed into a paste with hydrogen peroxide, Malachite green and Friars Balsam as an ointment directly on wounds.

Terramycin Terra
Back to top Go down
http://www.koionline.co.za
PhilipV

PhilipV

Posts : 56
Reputation : 3
Join date : 2011-07-29
Location : Freestate

Terramycin Empty
PostSubject: Terramycinpoeier-soek raad asb.   Terramycin EmptySun Sep 18, 2011 10:33 am

Goeie dag
.
Soek raad met gebruik v Terramycinpoeier asb. Het twee 25cm koi met een seerplek elk,3cm agter kieu in omgewing v laterale lyn. Het kois gevang en seerplekke behandel soos beskryf. Nog 1 koi het ligte finrot. Het 2weke gelede PP-behandeling gedoen soos beskryf. Het 2 dae gelede 5gr/kl Terramycin in pond gegooi. My vrae:
1. Hoe lank is Terramycin aktief in water?
2. Hoe effektief is dit?
3. Watervervanging? Na hoeveel dae?
4. Kan dit saam met ander chem/meds gebruik word?

Sukkel om acriflavine en malachite aan die hande te kry.-vee-arts sal kyk of hy v my kan kry. Al wat ek op die stadium het is PP, Formaline, Terramycin, Prodose Blue, HP, Friers balsem en sout.
My mikroskoop kom hopelik die week-dan kan ek ten minste probeer kyk watter goggas pla. My amm en nitrites is baie naby aan zero,PH 8:0-8:5. Temp 15°C. Dam is nie oorbevolk.

U raad word waardeer.

Groete
Philip
Back to top Go down
Guest
Guest



Terramycin Empty
PostSubject: Re: Terramycin   Terramycin EmptySun Sep 18, 2011 7:41 pm

Phillip,

Terramycinpoeier is nie baie aktief in "pond water" nie. en verslaan ook gou.

Dit is beter om geen chem/meds saam te gebruik nie. Dit kan net meer skade veroorsaak.

Wat was jou PP dosis wat jy gebruik het?

Dit is ook raadsaam om vas te stel wat die oorsaak van die "sere" is, wat vermoedelikm deur die teenwoordigheid van 'n parasiet veroorsaak is.

Tot jy jou mikroskoop gekry het kan jy intussen sout in die water gooi (4kg per 1000lt)
Back to top Go down
PhilipV

PhilipV

Posts : 56
Reputation : 3
Join date : 2011-07-29
Location : Freestate

Terramycin Empty
PostSubject: Re: Terramycin   Terramycin EmptySun Sep 18, 2011 8:54 pm

Pieter.
Ek het 3gr/kl PP gebruik om bakterietelling af te bring na die winter toe watertemp. gestyg het v 10 na 15 C. Het ook Vr. PP op 2 kois se seerplekke gesit-gelees dat dit ook help. Ek gebruik ook weekliks BioVital-sal dit nie neg. reageer met hoë soutoplossing nie? Baie dankie v d raad,sal môre nog sout by Koöp gaan koop.
Groete Philip
Back to top Go down
PhilipV

PhilipV

Posts : 56
Reputation : 3
Join date : 2011-07-29
Location : Freestate

Terramycin Empty
PostSubject: Re: Terramycin   Terramycin EmptySun Sep 18, 2011 9:14 pm

Tancho met PP op sweer.
Attachments
17092011249-001.jpg
Tancho met PP op sweer.
You don't have permission to download attachments.
(54 Kb) Downloaded 6 times
Back to top Go down
Admin
Admin
Admin

Posts : 2330
Reputation : 46
Join date : 2007-07-25
Age : 61
Location : Cape Town

Terramycin Empty
PostSubject: Re: Terramycin   Terramycin EmptyMon Sep 19, 2011 9:10 am

Hi Phillip

Ek stem saam met Pieter, iets moes die infeksie veroorsaak het en die primere probleem moet eers aangespreek word. Kyk heel eerste of daar parasiete is en behandel vir die spesifieke parasiet.

Dan kan mens die sekondere probleem aanspreek. Baie bakterie is immuun teen terramycin, maar afhangende van welke tipe, kan sukses bereik word, maar jy sal beter resultaat kry indien jy dit met die kos meng en direk op die sere sit.

Ek behaal goeie sukses met Acriflavine in geval waar daar vinnrot is, maar aangesien jy reeds met Potassium begin het, sal dit beter wees om daarmee vol te hou. Een behandeling gaan nie veel doen nie. Jy moet herhaal totdat jou water nog ‘n pienk skynsel het na 4 ure. Ten misnte vier behandelinge. Die sout is ‘n goeie idee saam met die PP. Wat is die aktiewe bestandeel van Bio Vital. Is dit nie maar net ‘n bakterie booster nie?
Back to top Go down
http://www.koionline.co.za
PhilipV

PhilipV

Posts : 56
Reputation : 3
Join date : 2011-07-29
Location : Freestate

Terramycin Empty
PostSubject: Re: Terramycin   Terramycin EmptyMon Sep 19, 2011 10:14 am

Dag Paul

Die Bio Vital is maar net 'n bakteriebooster/klei. Wou net weet of die baie sout(4kg/kl) nie negatief daarmee sou reageer nie. Ek het vanoggend 4ml/kl Prodose Blue vir ankerwurm en luise doseer-het oor die naweek enkele wurms verwyder. Sal more sout begin gooi en Wo. met PP begin. Ek sloer so bietjie omdat ek vir my mikroskoop wag-bang ek gooi PP en dan wys die goggas ek moes dalk formaline. Wanneer ek skraap gedoen het,sal ek laat weet wat ek sien.
Baie dankie vir die raad.

Groete Philip
Back to top Go down
Admin
Admin
Admin

Posts : 2330
Reputation : 46
Join date : 2007-07-25
Age : 61
Location : Cape Town

Terramycin Empty
PostSubject: Re: Terramycin   Terramycin EmptyMon Sep 19, 2011 11:07 am

Prodose Blue(Albendazole) of Prodose orange (Albendazole en Closantel) word gewoondlik gebruik vir Fluke as alteratief vir Seponver Plus(Mebendazole en Closantel).

Ons gebruik Dimilin vir ankerwurm en luis.

Watter dosis gebruik jy met Prodose Blue.
Back to top Go down
http://www.koionline.co.za
PhilipV

PhilipV

Posts : 56
Reputation : 3
Join date : 2011-07-29
Location : Freestate

Terramycin Empty
PostSubject: Re: Terramycin   Terramycin EmptyMon Sep 19, 2011 12:08 pm

Paul,
Ek gebruik Prodose Blue teen 4ml/1000 liter. Indien Dimilin die beter opsie is,sal ek van dit koop vir 'n volgende keer. Goed om te weet Prodose Blue werk teen fluke ook.
Baie dankie
Philip
Back to top Go down
Guest
Guest



Terramycin Empty
PostSubject: Re: Terramycin   Terramycin EmptyMon Sep 19, 2011 2:35 pm

WOW !!! STOP DIE BUS!!!

Dit is gevaarlik om so baie verskillende "medisyne" so kort na mekaar in te gooi.....................dit kan baie meer skade doen en ook jy Koi laat vrek.

Wag liewer vir die Mikroskoop dan vat jy dit vandaar, moet nou niks verder ingooi nie!!
Back to top Go down
PhilipV

PhilipV

Posts : 56
Reputation : 3
Join date : 2011-07-29
Location : Freestate

Terramycin Empty
PostSubject: Re: Terramycin   Terramycin EmptyMon Sep 19, 2011 8:52 pm

Dag Pieter
Ek het 2weke gelede PP gedoen,vanoggend Prodose Blue omdat ek oor naweek 'n paar ankerwurms verwyder het,en vanmiddag het ek die sout ingegooi soos jy aanbeveel het. Die BioVital wat ek weekliks gebruik is mos net ten goede vir die filter en koi. Verder doen ek niks tot skraap gedoen is. My koi is oor die algemeen baie gesond-het die afgelope 12mnde nie een verloor agv siekte nie. Ek gebruik die minimum chemikalië. Sal laat weet wanneer ek skraap gedoen het. Nogmaals dankie vir jul raad.
Groete Philip
Back to top Go down
PhilipV

PhilipV

Posts : 56
Reputation : 3
Join date : 2011-07-29
Location : Freestate

Terramycin Empty
PostSubject: Re: Terramycin   Terramycin EmptyWed Sep 21, 2011 7:58 pm

Pieter/Paul
Ek het toe vanmiddag skrape gedoen op 2 koi,en daar was niks.(het gedoen soos op die forum beskryf)Is dit moontlik dat daar niks is? Voer ook knoffel vir ongeveer 'n maand-dink hoeka dis Pieter se resep. Sal naweek nog skraap of 2 doen om seker te maak. Sout nog op 0.4%-sal dit so hou en dan elke week 10% water vervang om dit stelselmatig af te bring. Wat stel jul voor? Die 2 koi met die swere lyk beter-het vanmiddag weer skoongemaak en behandel-dit het darem nie gate gemaak nie. Verder als goed.
Baie dankie
Philip
Back to top Go down
Admin
Admin
Admin

Posts : 2330
Reputation : 46
Join date : 2007-07-25
Age : 61
Location : Cape Town

Terramycin Empty
PostSubject: Re: Terramycin   Terramycin EmptyThu Sep 22, 2011 9:18 am

Dit is goeie nuus. Die PP en Prodose het dan hopelik die parasiete(indien enige) uitgesort.

Ek sou nou niks verder doen nie. Die grootste fout wat mens maak is om te vel te lol en die visse onder onnodige stress te sit.

Hou die sout relatief hoog vir 'n maand en monitor die visse vir enige Ulcers of ander bakteriele infeksies en handhaaf goeie water kwaliteit.
Back to top Go down
http://www.koionline.co.za
Guest
Guest



Terramycin Empty
PostSubject: Re: Terramycin   Terramycin EmptyThu Sep 22, 2011 12:52 pm

Ek stem saam met Paul.
Back to top Go down
PhilipV

PhilipV

Posts : 56
Reputation : 3
Join date : 2011-07-29
Location : Freestate

Terramycin Empty
PostSubject: Re: Terramycin   Terramycin EmptyThu Sep 22, 2011 5:37 pm

Paul/Pieter
Baie,baie dankie vir jul raad-ek waardeer dit opreg.
Groete
Philip
Back to top Go down
Sponsored content




Terramycin Empty
PostSubject: Re: Terramycin   Terramycin Empty

Back to top Go down
 

Terramycin

View previous topic View next topic Back to top 
Page 1 of 1

Permissions in this forum:You cannot reply to topics in this forum
The Koi Forum :: Koi health and diseases :: Medication-