Nelius,
dit is 'n soort klip wat normaalweg gebruik word om ammonia te absorbeer en dit vanuit die water verwyder.
Om dit weer te "recharged" moet dit in sout water gele word vir 2 ure of so om die ammonia te verwyder, waarna dit weer gebruik kan word.
Dit is dus nie raadsaam om sout in jou dam water te he saam met zeolite nie, omdat dit al die ammonia wat reeds opgevang is, weer sal vrylaat.
Dit word gewoonlik gebruik by nuwe damme.