Jy weet, ek is nie oorspronklik van die Kaap af nie, kom van P.E. af maar ek lag elke jaar vir die Guatengers wanneer hulle by blauberg strand gaan swem...daai water is so koud, ek sit nooit eers 'n voet in daai water nie maar die Guatengers gaan mal in die water...dit is hoe ons hulle uitken hier. Ek sal maar van nou of ook 'n oog oophou vir die see pertjies..