The Koi Forum

The place where koi hobbyist's and dealers meet
 
HomeHome  PortalPortal  CalendarCalendar  FAQFAQ  SearchSearch  RegisterRegister  MemberlistMemberlist  UsergroupsUsergroups  Log in  
Search
 
 

Display results as :
 
Rechercher Advanced Search
Keywords
drum SPOTS lice disease vacuum filter western Bobby dropsy shimmies spawn List profidrum nexus pumps Waterplants Chris Bead dealers pump media cape electricity BLACK airlift supaverm
Latest topics
» Help! What do o do with fry??
Het Gesticht & Die Afrikaanse Taalmuseum bied aan: Icon_minitimeSat Jun 01, 2019 2:34 am by Zombolina

» A magical Japanese garden
Het Gesticht & Die Afrikaanse Taalmuseum bied aan: Icon_minitimeFri May 24, 2019 1:45 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 The vats part 2
Het Gesticht & Die Afrikaanse Taalmuseum bied aan: Icon_minitimeSun Nov 25, 2018 11:52 am by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 the vats part 1
Het Gesticht & Die Afrikaanse Taalmuseum bied aan: Icon_minitimeSun Nov 25, 2018 10:58 am by atb tv

» Pump size relative to the rest of my equipment
Het Gesticht & Die Afrikaanse Taalmuseum bied aan: Icon_minitimeFri Aug 31, 2018 10:04 am by Bilaal

» Off the grid
Het Gesticht & Die Afrikaanse Taalmuseum bied aan: Icon_minitimeSat Aug 25, 2018 5:53 pm by GREGB

» Japan souvenir 2017 part 1
Het Gesticht & Die Afrikaanse Taalmuseum bied aan: Icon_minitimeSun Jan 21, 2018 12:59 pm by atb tv

» Ikeage 2017 of 80cm+
Het Gesticht & Die Afrikaanse Taalmuseum bied aan: Icon_minitimeWed Dec 27, 2017 1:58 pm by atb tv

» the ponds in 2017
Het Gesticht & Die Afrikaanse Taalmuseum bied aan: Icon_minitimeTue Dec 26, 2017 3:14 pm by atb tv

July 2019
MonTueWedThuFriSatSun
1234567
891011121314
15161718192021
22232425262728
293031    
CalendarCalendar
Affiliates
free forum


Share
 

 Het Gesticht & Die Afrikaanse Taalmuseum bied aan:

View previous topic View next topic Go down 
AuthorMessage
Rezanne



Posts : 66
Reputation : 0
Join date : 2008-01-15

Het Gesticht & Die Afrikaanse Taalmuseum bied aan: Empty
PostSubject: Het Gesticht & Die Afrikaanse Taalmuseum bied aan:   Het Gesticht & Die Afrikaanse Taalmuseum bied aan: Icon_minitimeFri Jun 20, 2008 3:02 pm

Eggos / Echoes, n toneelstuk oor die lewe van vier slawe, met Denise Newman, Bronwyn van Graan, Lavona de Bruyn en Royston Stoffels. Paul Savage is die regisseur.

Vrydag 4 Julie, Paarl Stadsaal, 18:30 vir 19:00

Die aand sluit ook n vertoning deur die Delta Optel Band en n ligte ete in (sjerrie, sop en brood, wyn, sap, koffie/tee, koeksister en koesister). Van die eregaste wat die spogaand gaan bywoon, is dr Allan Boesak en sy vrou Elna.

Kaartjies kos R80 en is beskikbaar by: Die Afrikaanse Taalmuseum ' 021 872 3441 of Paarl Info ' 021 872 4842.

Die tweetalige produksie Eggo's / Echoes is genspireer deur die boek Echoes of Slavery deur Jackie Loos, asook deur haar rubriek in die Cape Argus, The way we were. Die verhoogteks is geskryf deur Stoffels, wat ook vir die musiek verantwoordelik is. Die vertoning sluit verskeie slaweliedjies in, soos Dis n Nuwejaar; Emma ko l maar; Kinners, moenie innie water mos nie; Januarie,Februarie,Maart; Die padjie na die kramat toe; Solank as die rietjie innie water l, asook gesange soos The Lord is my Shepherd enAmazing Grace.

Die Delta Optel Band is n enigmatiese groep musikante wat almal op die wynplaas Solms-Delta, tussen die Paarl en Franschhoek, woon. Hulle tree nie gereeld op nie, en verkies om eerder op die voorstoep van Hannes Floors, nie-amptelike leier van die groep, te sit en speel. Hannes kom oorspronklik van Ladismith in die Karoo, waar hy die kitaar leer tokkel het op die etniese kitaarmusiek van die omgewing, soos die vastrap en die riel. Sy vrou, Hanna, wat op Upington in die Kalahari grootgeword het, sing graag, en dans ook af en toe. Die ander lede van die Delta Optel Band is die sangers Lolla Douw en Felicia Williams, wat albei 14 jaar oud is, en Alex van Heerden op trekklavier.
Back to top Go down
View user profile
 

Het Gesticht & Die Afrikaanse Taalmuseum bied aan:

View previous topic View next topic Back to top 
Page 1 of 1

Permissions in this forum:You cannot reply to topics in this forum
The Koi Forum :: General :: Advertisements of Forum members - not koi related-