The Koi Forum

The place where koi hobbyist's and dealers meet
 
HomeHome  PortalPortal  CalendarCalendar  FAQFAQ  SearchSearch  RegisterRegister  MemberlistMemberlist  UsergroupsUsergroups  Log in  
Search
 
 

Display results as :
 
Rechercher Advanced Search
Keywords
profidrum lice media pump nexus spawn western cape supaverm dealers Bobby shimmies airlift SPOTS pumps dropsy vacuum List Waterplants Chris drum filter BLACK electricity Bead disease
Latest topics
» Help! What do o do with fry??
prokureurs eish Icon_minitimeSat Jun 01, 2019 2:34 am by Zombolina

» A magical Japanese garden
prokureurs eish Icon_minitimeFri May 24, 2019 1:45 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 The vats part 2
prokureurs eish Icon_minitimeSun Nov 25, 2018 11:52 am by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 the vats part 1
prokureurs eish Icon_minitimeSun Nov 25, 2018 10:58 am by atb tv

» Pump size relative to the rest of my equipment
prokureurs eish Icon_minitimeFri Aug 31, 2018 10:04 am by Bilaal

» Off the grid
prokureurs eish Icon_minitimeSat Aug 25, 2018 5:53 pm by GREGB

» Japan souvenir 2017 part 1
prokureurs eish Icon_minitimeSun Jan 21, 2018 12:59 pm by atb tv

» Ikeage 2017 of 80cm+
prokureurs eish Icon_minitimeWed Dec 27, 2017 1:58 pm by atb tv

» the ponds in 2017
prokureurs eish Icon_minitimeTue Dec 26, 2017 3:14 pm by atb tv

August 2019
MonTueWedThuFriSatSun
   1234
567891011
12131415161718
19202122232425
262728293031 
CalendarCalendar
Affiliates
free forum


Share
 

 prokureurs eish

View previous topic View next topic Go down 
AuthorMessage
vossie

vossie

Posts : 677
Reputation : 11
Join date : 2010-05-25
Age : 54
Location : krugersdorp

prokureurs eish Empty
PostSubject: prokureurs eish   prokureurs eish Icon_minitimeThu Feb 21, 2013 11:29 am

Die bordeel eienares in Pretoria, maak die bordeel se deur oop en sien 'n taamlik waardige, goed geklede, aantreklike man van diep in die 40 of iets in die 50's.
" Kan ek help, Meneer?" vra sy.
"Ek wil Valerie sien," antwoord die man.
"Meneer, Valerie is een van ons duurste dames. Dalk sal jy iemand anders verkies." se sy.
"Nee, ek moet Valerie sien." Antwoord hy.
Net toe verskyn Valerie en s vir die man sy vra R10 000 vir 'n besoek.
Sonder om te aarsel, haal die man die geld uit, gee dit aan Valerie en hulle gaan kamer toe. Na 'n uur vertrek die man kalm.
Die volgende aand is die man weer daar en dring weer daarop aan om Valerie te sien. Valerie s niemand het nog ooit twee aande na mekaar teruggekom nie, want sy is te duur. Maar daar is geen afslag nie. Die prys is steeds R10 000. Die man haal weer die geld uit, gee dit vir Valerie en hulle gaan na die kamer. Na 'n uur vertrek hy.
Die volgende aand is die man weer daar. Al die meisies is verstom dat hy 'n derde agtereenvolgende aand kom. Maar hy betaal Valerie R10 000 en hulle gaan kamer toe.
Na die sessie vra Valerie die man uit. "Niemand was nog ooit drie aande na mekaar by my nie. Van waar kom jy?" vra sy.
Die man antwoord: " Bloemfontein ."
"Regtig?" s Valerie. "Ek het familie in Bloemfontein ."
"Ek weet." S die man. "Jou Ouma is dood en ek was haar prokureur. Jou suster het my gevra om vir jou die R30 000 te gee wat jy gerf het."
Back to top Go down
View user profile http://www.theltbclub.co.za
Miya Oki Koi

Miya Oki Koi

Posts : 651
Reputation : 41
Join date : 2011-03-06
Age : 40
Location : Humansdorp

prokureurs eish Empty
PostSubject: Re: prokureurs eish   prokureurs eish Icon_minitimeFri Feb 22, 2013 10:50 am

You see now, just like women are, why didn't they just listen to the man in the fist place, HAHAHA. bounce bounce

_________________
"Legacy of Koi Pride."
Back to top Go down
View user profile
 

prokureurs eish

View previous topic View next topic Back to top 
Page 1 of 1

Permissions in this forum:You cannot reply to topics in this forum
The Koi Forum :: Fun stuff :: Jokes - General-