The Koi Forum
Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.
The Koi Forum

The place where koi hobbyist's and dealers meet
 
HomeHome  PortalPortal  SearchSearch  Latest imagesLatest images  RegisterRegister  Log in  
Search
 
 

Display results as :
 
Rechercher Advanced Search
Keywords
pond dropsy plants bubble dealers Dimilin cape clinofish baytril growth babies filter western face show SPOTS food small shape Bead pumps plant 2011 salt foam electricity
Latest topics
» New member, hallo everyone
Ulcer? EmptyWed Jun 15, 2022 8:35 am by avisagie

» Waterfall Quiet Air Pump LP-60
Ulcer? EmptyThu Mar 24, 2022 10:34 am by Ronnie

» Super Acto Flo Moving Bed Bio Media
Ulcer? EmptyThu Mar 24, 2022 10:28 am by Ronnie

» Concerns about koi pond lining
Ulcer? EmptySun Oct 17, 2021 12:16 pm by radley

» Nuwe dam
Ulcer? EmptySat Mar 21, 2020 7:22 am by Bertus

» Help! What do o do with fry??
Ulcer? EmptySat Jun 01, 2019 2:34 am by Zombolina

» A magical Japanese garden
Ulcer? EmptyFri May 24, 2019 1:45 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 The vats part 2
Ulcer? EmptySun Nov 25, 2018 12:52 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 the vats part 1
Ulcer? EmptySun Nov 25, 2018 11:58 am by atb tv

April 2024
MonTueWedThuFriSatSun
1234567
891011121314
15161718192021
22232425262728
2930     
CalendarCalendar
Affiliates
free forum


Share
 

 Ulcer?

View previous topic View next topic Go down 
Go to page : 1, 2  Next
AuthorMessage
Eugen

Eugen

Posts : 110
Reputation : 0
Join date : 2008-01-29
Age : 50
Location : Parow,Cape Town

Ulcer? Empty
PostSubject: Ulcer?   Ulcer? EmptyWed Feb 13, 2008 8:00 pm

Ek Het n foto van my koi met n merk op sy stert hou kan ek dit post ?
Back to top Go down
Admin
Admin
Admin

Posts : 2330
Reputation : 46
Join date : 2007-07-25
Age : 62
Location : Cape Town

Ulcer? Empty
PostSubject: Re: Ulcer?   Ulcer? EmptyThu Feb 14, 2008 3:08 pm

Sien "Inroduction/How to place a photo" aan die begin van die forum.
Back to top Go down
http://www.koionline.co.za
Eugen

Eugen

Posts : 110
Reputation : 0
Join date : 2008-01-29
Age : 50
Location : Parow,Cape Town

Ulcer? Empty
PostSubject: Re: Ulcer?   Ulcer? EmptyThu Feb 14, 2008 5:18 pm

kan jy my se of dit n ulcer is?

Ulcer? Ulcer
Back to top Go down
Eugen

Eugen

Posts : 110
Reputation : 0
Join date : 2008-01-29
Age : 50
Location : Parow,Cape Town

Ulcer? Empty
PostSubject: Re: Ulcer?   Ulcer? EmptyThu Feb 14, 2008 8:12 pm

Het hom gedokter en dit lyk of een van die fin rays gebreek is
Back to top Go down
wayneb
Admin
wayneb

Posts : 1681
Reputation : 29
Join date : 2007-12-08
Age : 45
Location : Kraai Fontein, Cape Town Metropol

Ulcer? Empty
PostSubject: Re: Ulcer?   Ulcer? EmptyThu Feb 14, 2008 10:57 pm

Hi Eugen

Ek dink nie dit is 'n ulcer nie. Dit lyk na 'n uitwendige bakteriese infeksie met 'n swam om die wond. 'n Ulcer is ook 'n bakteriese infeksie maar kom van binne die vis af, teen die tyd wat 'n mens dit uitwendig sien is die skade klaar gedoen. 'n Ulcer lyk asof dit oopgebars het en 'n gat gemaak het in die vis se vleis....lyk baie eina. Al die skubbe val gewoonlik af in die omgewing van die wond. Mens sien 'n ulcer glad nie totdat dit telaat is nie omdat dit gewoonlik onder die skubbe wegkruip...so kyk maar nou en dan of jy skubbe sien wat uitstaan.

Terug na jou koi.

Dit lyk asof daar 'n wit lagie op die wond is - dit is gewoonlik 'n swam. As jy die wond skoon maak kom die wit laagie af?

As dit afkom is dit 'n swam op 'n bakteriese infeksie. Die volgende raad sal ook werk vir 'n oop Ulcer wond maar 'n antibiotieka inspuiting word gewoon benodig anders kom 'n ulcer nie reg nie.

Maak die wond skoon met Hydrogen Peroxide. Kry Methalin blue crystals (nie die vloeistof nie) so 10g by 'n Koi dealer. Cape Koi het gewoonlik maar enige koi handelaar wat sy sout werd is behoort tehe. Methalin blue is 'n anti-bakteriese middel.

Haal die vis uit die water terwyl jy hom met 'n nat handoek toe hou. Meng 2g Methalin blue crystals met Frairs Balsam en plaas op die skoon oop wond. Blaas dit droog en plaas die vis terug in die water. Probeer die hele storie afhandel in 1 minuut. Behandel die water van die dam met Melchalite Green & Formalin. Die Frairs Balsam maak 'n water digte seel oor die wond en hou die Methalin blue in plek. - Herhaal in een week.

As jy teskrikerig is vir die hele storie hierbo gebruik dan net Melchalite Green & Formalin. Dit behoort die swam van die wond af tehou terwyl die vis hopelik self reg kom.

Wayne
Back to top Go down
Http://www.KoiAdventures.co.za
Eugen

Eugen

Posts : 110
Reputation : 0
Join date : 2008-01-29
Age : 50
Location : Parow,Cape Town

Ulcer? Empty
PostSubject: Re: Ulcer?   Ulcer? EmptyThu Feb 14, 2008 11:31 pm

dit lyk nie of dit afkom as ek dit droog vryf nie en het mercurochrome op gesit en toe geseel met friars balsam
Back to top Go down
wayneb
Admin
wayneb

Posts : 1681
Reputation : 29
Join date : 2007-12-08
Age : 45
Location : Kraai Fontein, Cape Town Metropol

Ulcer? Empty
PostSubject: Re: Ulcer?   Ulcer? EmptyThu Feb 14, 2008 11:36 pm

Eugen, om heeltemal ernstig tewees. Ek sal nie teveel bekommerd wees daaroor nie. Dit lyk nie vir my so ernstig nie. As jy wil kan jy altyd die vis laat ondersoek deur iemand wat spesiliseer in koi sorg.

Hoe groot is die vis?
Back to top Go down
Http://www.KoiAdventures.co.za
Eugen

Eugen

Posts : 110
Reputation : 0
Join date : 2008-01-29
Age : 50
Location : Parow,Cape Town

Ulcer? Empty
PostSubject: Re: Ulcer?   Ulcer? EmptyThu Feb 14, 2008 11:40 pm

hy is 25 cm sout innie water is .41
Back to top Go down
wayneb
Admin
wayneb

Posts : 1681
Reputation : 29
Join date : 2007-12-08
Age : 45
Location : Kraai Fontein, Cape Town Metropol

Ulcer? Empty
PostSubject: Re: Ulcer?   Ulcer? EmptyThu Feb 14, 2008 11:45 pm

Hou maar die vis dop vir die vlgende week. As die merk groter word teen volgende week moet jy hom in vat dat iemand na hom kyk.

Visse onder 20cm kom nie gewoonlik reg na 'n ulcer nie...maar ek dink nie daai is 'n ulcer nie.

So lyk 'n ulcer wanneer dit nog onder die skubbe is. Mens kan selfs die swam hier sien.
Ulcer? Saprolegnia_01

En so wanneer dit oop is.
Ulcer? DiseaseOutbreak


Last edited by on Thu Feb 14, 2008 11:54 pm; edited 3 times in total
Back to top Go down
Http://www.KoiAdventures.co.za
Eugen

Eugen

Posts : 110
Reputation : 0
Join date : 2008-01-29
Age : 50
Location : Parow,Cape Town

Ulcer? Empty
PostSubject: Re: Ulcer?   Ulcer? EmptyThu Feb 14, 2008 11:48 pm

dankie sal so maak ,ek het n doitsu sanke van tussen 10-15 cm wat n ulcer gekry het op sy kant en rug ek het hom darem reg gedoktor was seker gelukkig want ek hou nogal baie van die vis.

foto lyk maar naar

yip dis soos my sanke gelyk het ,het maar n paar boeke gelees on dit gesond te maak
Back to top Go down
Eugen

Eugen

Posts : 110
Reputation : 0
Join date : 2008-01-29
Age : 50
Location : Parow,Cape Town

Ulcer? Empty
PostSubject: Re: Ulcer?   Ulcer? EmptyThu Feb 14, 2008 11:56 pm

Wayne dankie vir jou antwoord wardeer dit ek sal hom dop hou en kyk wat gaan vir wat
Back to top Go down
Guest
Guest



Ulcer? Empty
PostSubject: Re: Ulcer?   Ulcer? EmptyFri Feb 15, 2008 8:54 am

AS JY SOUT IN JOU WATER HET, MOET NIE FORMALIN INGOOI NIE!

Pieter
http://southafricankoi.11.forumer.com
Back to top Go down
Eugen

Eugen

Posts : 110
Reputation : 0
Join date : 2008-01-29
Age : 50
Location : Parow,Cape Town

Ulcer? Empty
PostSubject: Re: Ulcer?   Ulcer? EmptyFri Feb 15, 2008 6:40 pm

nee ek sal nie dankie pieter
Back to top Go down
Admin
Admin
Admin

Posts : 2330
Reputation : 46
Join date : 2007-07-25
Age : 62
Location : Cape Town

Ulcer? Empty
PostSubject: Re: Ulcer?   Ulcer? EmptySat Feb 16, 2008 5:22 pm

Ek sou behandel met Acraflavine en 'n hoe konsentrasie sout. (0.5 of 5 kg/1000 liter)Behandel jou hele pond. Acraflavine is nie so drasties nie en kan goed saam met sout behandel word. Ek dink die vis het 'n fungus, en Acraflavine is die aanbevole medikasie daarvoor en werk soos 'n bom. Dit help ook sommer om die hoeveelheid bakterie te verminder. So, as dit dalk 'n Pseudosomonas of Aeromonas probleem is, gaan die Acraflavine dit ook aanspreek.

As dit nie werk nie, gee hom drie Baytril inspuitings twee dae uitmekaar. Sien die dosis onder die onderwerp bateriele infeksie op die forum.
Back to top Go down
http://www.koionline.co.za
Eugen

Eugen

Posts : 110
Reputation : 0
Join date : 2008-01-29
Age : 50
Location : Parow,Cape Town

Ulcer? Empty
PostSubject: Re: Ulcer?   Ulcer? EmptySat Feb 16, 2008 5:48 pm

Dankie ,maak fungus n gat? Waar Kan Ek Acraflavine kry petshop of apteek?
Back to top Go down
Admin
Admin
Admin

Posts : 2330
Reputation : 46
Join date : 2007-07-25
Age : 62
Location : Cape Town

Ulcer? Empty
PostSubject: Re: Ulcer?   Ulcer? EmptySat Feb 16, 2008 7:16 pm

'n Fungus maak later 'n gat as dit nie dadelik behandel word nie.

Die meeste Koi handelaars verkoop Acraflavine. Jy kan dit en die meeste medisyne by my ook kry.
Back to top Go down
http://www.koionline.co.za
Guest
Guest



Ulcer? Empty
PostSubject: Re: Ulcer?   Ulcer? EmptySat Feb 16, 2008 9:35 pm

Eugen,

Jy is seker nou so deur mekaar soos 'n Baba in 'n "topless bar" scratch

Ondervinding het my geleer om nie sommer net links en reg Koi te "dokter" nie. Die meeste van die tyd los die probleem homself op.
Die "medisyne" wat ons gebruik is in werklikheid "gif" en kan Koi dood maak as dit nie reg gebruik word nie!

As dit fungus is wat die Koi onderlede het ( moeilik om op die foto te bepaal) sal ek die volgende doen:
Sout 0,5% (5kg per 1000L) saam met MGreen 1g per 10 000L

As dit moontlik 'n Aeromonas Hydrophila infeksie is, is dit miskien goed om die dam met Potassium Permanganate te handel:
Voeg Sout 0,5% die vorige dag in die dam en
"by-pass" enige sand filters.
Voeg dan PP 3g per 1000L water vooraf in warm water gemeng by. (Gebruik plastiek houer)
Die water sal pers verkleur en daarna bruin word,maar sal na sowat 3 dae helder wees.
Sorg net dat die water goed belug word.
Doen 10% water veranderinge per dag na dat water bruin geword het.

Om Koi in te spuit moet jou laaste uitweg wees!

Pieter
http://southafricankoi.11.forumer.com
Back to top Go down
Eugen

Eugen

Posts : 110
Reputation : 0
Join date : 2008-01-29
Age : 50
Location : Parow,Cape Town

Ulcer? Empty
PostSubject: Re: Ulcer?   Ulcer? EmptySat Feb 16, 2008 9:44 pm

mgreen is dit malachite green want daaroor is ek nou al soos jy se deur mekaar want party mense se 100% jy kan dit met sout gebruik ander se nee kan nie kan eimand se hoekom?
Back to top Go down
Guest
Guest



Ulcer? Empty
PostSubject: Re: Ulcer?   Ulcer? EmptySat Feb 16, 2008 9:53 pm

Eugen,

Ja dit is Malachite Green, en jy kan dit saam met Sout gebruik, dit verrig dieselfde as Malachite Green en Formalin!
Jy kan nie Sout en Formalin saam gebruik nie.

Pieter
http://southafricankoi.11.forumer.com
Back to top Go down
Eugen

Eugen

Posts : 110
Reputation : 0
Join date : 2008-01-29
Age : 50
Location : Parow,Cape Town

Ulcer? Empty
PostSubject: Re: Ulcer?   Ulcer? EmptySat Feb 16, 2008 9:59 pm

en met tetra pond medifin? dit het formaldehyde is daar n verskil?kan ek dit gebruik?
Back to top Go down
wayneb
Admin
wayneb

Posts : 1681
Reputation : 29
Join date : 2007-12-08
Age : 45
Location : Kraai Fontein, Cape Town Metropol

Ulcer? Empty
PostSubject: Re: Ulcer?   Ulcer? EmptySat Feb 16, 2008 10:33 pm

So baie advies...

Jou opsies so ver:
1. Malachite Green en Formalin (Geen sout in water asb.)
2. Acraflavine
3. Malachite Green en Sout. (Geen Formalin in water asb.)
4. Los die vis en kyk of hy self reg kom.
Back to top Go down
Http://www.KoiAdventures.co.za
Admin
Admin
Admin

Posts : 2330
Reputation : 46
Join date : 2007-07-25
Age : 62
Location : Cape Town

Ulcer? Empty
PostSubject: Re: Ulcer?   Ulcer? EmptySun Feb 17, 2008 12:37 pm

As die infeksie reeds inwendig is, gaan Malachite green, Sout Formalien of Acraflavine niks doen aan die probleem op die spesifieke vis nie. Dit sal bloot voorkom dat die ander visse ook 'n probleem ontwikkel.

Ek gebruik nie Malachite Green so baie nie, so ek het nie soveel persoonlike ondervinding met dit nie, maar as ek kyk na Sakks se handeleiding oor medikasie, (die handleieidng wat almal kry as hulle aansluit), en verskeie ander handleidings, is sout 'n no no saam met Malachite green, of dit gemeng is met formalien of nie.

Ek is 'n Potassium fan en kry puik resultate daarmee.

As ek egter so probleem met net een vis het, gebruik ek eerder Acraflavine. Dit is nie so drastiese behandeling nie en dit werk baie goed vir my.

Ek stem saam met Pieter, 'n inspuiting behoort die laaste opsie te wees want dit is traumaties vir die vis en dit is moeilik om te bepaal watter anti biotika die korrekte een is. Die ideaal is om elke keer 'n monster in te stuur en te ontleed om te bepaal watter een die aangewese is. Dit neem egter te lank en is te duur. Daarom gebruik ek Baytril as laaste opsie aangesien die 'n baie wye spektrum antibiotika is. Dit is ook net wenslik indien die vis waardevol genoeg is.

Met behandeling van vis is daar nie altyd 'n reg of 'n verkeerd nie. Selfs ons dokters verskil elke dag, en hulle het ten minste meer hulpmiddels soos om die pasient te vra waar die pyne is. Ons moet 'n diagnose maak uit die voorkoms van 'n wond en in 'n mate, die reaksie van die vis. "Gut feeling" help baie maar kom ook maar met ondervinding.
Back to top Go down
http://www.koionline.co.za
Eugen

Eugen

Posts : 110
Reputation : 0
Join date : 2008-01-29
Age : 50
Location : Parow,Cape Town

Ulcer? Empty
PostSubject: Re: Ulcer?   Ulcer? EmptySun Feb 17, 2008 2:11 pm

Dankie Paul
Back to top Go down
Eugen

Eugen

Posts : 110
Reputation : 0
Join date : 2008-01-29
Age : 50
Location : Parow,Cape Town

Ulcer? Empty
PostSubject: Re: Ulcer?   Ulcer? EmptyFri Mar 07, 2008 12:28 am

Dankie almal vir die raad lyk my ek het gewen dis besig omgesond te word nadat daar eers n gat deur die fin was.

Ulcer? Gesond

Weereens Dankie
Back to top Go down
Admin
Admin
Admin

Posts : 2330
Reputation : 46
Join date : 2007-07-25
Age : 62
Location : Cape Town

Ulcer? Empty
PostSubject: Re: Ulcer?   Ulcer? EmptyFri Mar 07, 2008 10:11 am

GREAT!!! Dit lyk baie goed.

Ek sien jy "paste" die "link" na die foto op jou boodskap in plaas van die IMG Code. Dit beteken dat lesers eers moet click op die "link" alvorens hulle die foto kan sien.

Ek het sommer die vrymoedigheid geneem om die "link" op jou boodskap te vervang met die "IMG Code" Hoop nie jy gee om nie.
Back to top Go down
http://www.koionline.co.za
Sponsored content




Ulcer? Empty
PostSubject: Re: Ulcer?   Ulcer? Empty

Back to top Go down
 

Ulcer?

View previous topic View next topic Back to top 
Page 1 of 2Go to page : 1, 2  Next

 Similar topics

-
» Ulcer - Garlic or Meds
» Ulcer at koi's mouth
» Bao Bio Koi Ulcer prevention

Permissions in this forum:You cannot reply to topics in this forum
The Koi Forum :: Koi health and diseases :: General diseases / injuries-