The Koi Forum

The place where koi hobbyist's and dealers meet
 
HomeHome  PortalPortal  CalendarCalendar  FAQFAQ  SearchSearch  RegisterRegister  MemberlistMemberlist  UsergroupsUsergroups  Log in  
Search
 
 

Display results as :
 
Rechercher Advanced Search
Keywords
filtration zeolite sand anoxic pumps algae virkon liner food salt plants waterproofing skimmer feeding filters pond filter ponds feeder Potassium pump shower bakki chagoi Bakkie Light
Latest topics
» France koi show the grand champion
Wed May 03, 2017 8:13 pm by atb tv

» Interkoi 2017 Jumbo A B Mature Unique Adult Champions
Mon Apr 24, 2017 11:53 pm by atb tv

» Interkoi 2017 le Grand et Supreme Champion
Mon Apr 24, 2017 7:03 pm by atb tv

» ATB project 9 april 2017
Tue Apr 11, 2017 6:55 pm by atb tv

» Ultimate filtre in 2017 in Tenerife
Sat Feb 11, 2017 10:57 am by atb tv

» nice pond and garden
Wed Feb 01, 2017 3:55 pm by atb tv

» Garden Ponds Gallery 2016 with ATBTV part 3 of 3
Tue Dec 27, 2016 6:29 am by atb tv

» Garden Ponds Gallery 2016 with ATBTV part 2 of 3
Sun Dec 25, 2016 12:56 pm by atb tv

» where can i get live daphnia in Cape Town?
Thu Dec 22, 2016 11:50 am by rayyaanS

May 2017
MonTueWedThuFriSatSun
1234567
891011121314
15161718192021
22232425262728
293031    
CalendarCalendar
Affiliates
free forum


Share | 
 

 Koi gemeenskap.

View previous topic View next topic Go down 
AuthorMessage
Ewald



Posts : 8
Reputation : 0
Join date : 2012-05-21
Age : 44
Location : Cape town

PostSubject: Koi gemeenskap.   Thu Nov 08, 2012 8:08 am

Die Koi wereld is werklik besonders, ek hou al vir jare lank Koi aan sonder om regtig aandag aan hulle te gee. Ek het nooit water getoets nie en die goedkoopste kos gegee. Ek het geen probleme ondervind tot ek so ses maande geled baie belangstelling begin toon en besluit om n nege duisend liter pond te bou, ek het mure afgebreek, plante veskuif en self die pond gebou, dit klaar gemaak en baie bloed het geloop. Ek koop nou van die beste kos, toets die water gereeld en spandeer ure by die pond tot my vrou se ek is opsesief en dan bly ek nog so n uur sit en kyk na MY koi. Ek het ongelooflike verkeerde raat oor filters ontvang en is nou besig om n Mnr te bou. Op die stadium het ek n 25lt Ultra Zap wat nie die werk kan doen wat nodig is. Ek sit met Nitrite wat ek sukkel om te onder beheer te kry ens. Al die nuwe visse wat ek gekoop het het reeds dood gegaan en nou sukkel ek met n Asagi wat sy dorsal fin beseer het en nou lyk dit of hy n infeksie het. Ek het hom gister in potasium gebad. Ek is dus besig met drie 230 lt settlement dromme wat dan oorgaan na a Bakki shower. Daar gaan so baie biologiese fitrasie wees dat ek die see aan die gang kan hou. Dis seker n gaval van hoe meer jy sukkel met iets hoe gouer breek dit. My kennis het drasties verbeter en ek weet waar my foute ens, vandaan kom. (die mense wat n bietije weet is die gevaarliktse)
Wat ek wil noem is dat ek nou mense soos Meiring, Paul Viljoen ens, ontmoet. Die opvalendste is die respek en liefde van almal, self op die forum. Almal wil help.
Sal graag meer funksies ens wil bywoon maar nou moet ek eers my Asagi probeer gesond kry en die filter aan die gang.
Ek sal foto van die Asagi opsit vir raad. Danki.
Back to top Go down
View user profile
nardus



Posts : 152
Reputation : 7
Join date : 2011-10-17
Age : 33
Location : Nelspruit

PostSubject: Re: Koi gemeenskap.   Fri Nov 09, 2012 7:10 am

Hi. Smile

Dit is Hartseer as mens van die koi verloor maar ek dink almal het al n paar visse verllor.

My vrou se ook ek het n probleem as dit by koi visse kom. Very Happy

Maar dit is alles lekker.

Nardus
Back to top Go down
View user profile
Miya Oki Koi

avatar

Posts : 651
Reputation : 41
Join date : 2011-03-06
Age : 38
Location : Humansdorp

PostSubject: Re: Koi gemeenskap.   Wed Nov 28, 2012 8:49 am

Welcome to the world of Koi, nothing comes easy, every thing takes time + patience and good things come to those who wait. Once in your blood, its like Aids, it never get out! Evil or Very Mad Evil or Very Mad Twisted Evil Twisted Evil

_________________
"Legacy of Koi Pride."
Back to top Go down
View user profile
Sponsored content




PostSubject: Re: Koi gemeenskap.   

Back to top Go down
 

Koi gemeenskap.

View previous topic View next topic Back to top 
Page 1 of 1

Permissions in this forum:You cannot reply to topics in this forum
The Koi Forum :: Koi appreciation :: Video Clips of your Koi and pond-