The Koi Forum
Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.
The Koi Forum

The place where koi hobbyist's and dealers meet
 
HomeHome  PortalPortal  SearchSearch  Latest imagesLatest images  RegisterRegister  Log in  
Search
 
 

Display results as :
 
Rechercher Advanced Search
Keywords
western salt foam babies filter bubble 2011 shape small cape plant dealers food clinofish growth baytril face pond pumps Bead dropsy electricity plants SPOTS Dimilin show
Latest topics
» New member, hallo everyone
Tobi EmptyWed Jun 15, 2022 8:35 am by avisagie

» Waterfall Quiet Air Pump LP-60
Tobi EmptyThu Mar 24, 2022 10:34 am by Ronnie

» Super Acto Flo Moving Bed Bio Media
Tobi EmptyThu Mar 24, 2022 10:28 am by Ronnie

» Concerns about koi pond lining
Tobi EmptySun Oct 17, 2021 12:16 pm by radley

» Nuwe dam
Tobi EmptySat Mar 21, 2020 7:22 am by Bertus

» Help! What do o do with fry??
Tobi EmptySat Jun 01, 2019 2:34 am by Zombolina

» A magical Japanese garden
Tobi EmptyFri May 24, 2019 1:45 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 The vats part 2
Tobi EmptySun Nov 25, 2018 12:52 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 the vats part 1
Tobi EmptySun Nov 25, 2018 11:58 am by atb tv

April 2024
MonTueWedThuFriSatSun
1234567
891011121314
15161718192021
22232425262728
2930     
CalendarCalendar
Affiliates
free forum


Share
 

 Tobi

View previous topic View next topic Go down 
Go to page : 1, 2  Next
AuthorMessage
vossie

vossie

Posts : 631
Reputation : 11
Join date : 2010-05-25
Age : 59
Location : krugersdorp

Tobi Empty
PostSubject: Tobi   Tobi EmptyFri Nov 23, 2012 1:17 pm

van die mense se jy moenie tobi`s cull nie van die mense se verwyder dadelik wat is dit nou cull of nie
Back to top Go down
http://www.theltbclub.co.za
Admin
Admin
Admin

Posts : 2330
Reputation : 46
Join date : 2007-07-25
Age : 61
Location : Cape Town

Tobi Empty
PostSubject: Re: Tobi   Tobi EmptyFri Nov 23, 2012 11:00 pm

Normaalweg is hulle nie goeie kwaliteit en as hulle die ander vreet, cull.
Back to top Go down
http://www.koionline.co.za
vossie

vossie

Posts : 631
Reputation : 11
Join date : 2010-05-25
Age : 59
Location : krugersdorp

Tobi Empty
PostSubject: Re: Tobi   Tobi EmptySat Nov 24, 2012 8:22 am

paul ek gaan al in vir week drie so ek kan nog kans gee die vissies wys my nog nie veel om te cull nie
Back to top Go down
http://www.theltbclub.co.za
nardus



Posts : 128
Reputation : 7
Join date : 2011-10-17
Age : 40
Location : Nelspruit

Tobi Empty
PostSubject: Re: Tobi   Tobi EmptyMon Nov 26, 2012 11:06 am

Ek sit met dieslfde probleem vossie.

Weet nie wat om te doen nie.

Ek het maar nog n porta opgeslaan en die grootste fry gaan nou sootoe.

van hulle het al redelik kleur.

Weet nie of dit n slegt of n goeie ding is nie en ander is maar redelik vaal.

Gaan maar net die grootes van die kleinkies skei vir nou en dan sal ek cull as hulle n maand oud is.
Back to top Go down
vossie

vossie

Posts : 631
Reputation : 11
Join date : 2010-05-25
Age : 59
Location : krugersdorp

Tobi Empty
PostSubject: Re: Tobi   Tobi EmptyMon Nov 26, 2012 12:48 pm

hoeveel weke is joune nou daai cull storie gaan nie nou werk hier nie myne is nog te klein
Back to top Go down
http://www.theltbclub.co.za
nardus



Posts : 128
Reputation : 7
Join date : 2011-10-17
Age : 40
Location : Nelspruit

Tobi Empty
PostSubject: Re: Tobi   Tobi EmptyMon Nov 26, 2012 2:21 pm

saterdag was hulle 2 weke oud.

Van hulle is al redelik groot en baie groter as die gemiddeld.

Ek gaan hulle more probeer uitskyf.

Ek weet nie of hulle die ander eet nie maar ek dink dit is moontlik.

ja wat die kleur aanbetref dink ek ook nie ek sal nou al kan cull nie.
en van hulle is mar baie klein.

nardus
Back to top Go down
vossie

vossie

Posts : 631
Reputation : 11
Join date : 2010-05-25
Age : 59
Location : krugersdorp

Tobi Empty
PostSubject: Re: Tobi   Tobi EmptyMon Nov 26, 2012 5:06 pm

ek sien nog net swart wit en geles ek het `n poeier gekry om hulle te voer sien dit het baie proteine in dis darem goedkoop
Back to top Go down
http://www.theltbclub.co.za
nardus



Posts : 128
Reputation : 7
Join date : 2011-10-17
Age : 40
Location : Nelspruit

Tobi Empty
PostSubject: Re: Tobi   Tobi EmptyTue Nov 27, 2012 6:17 am

Ek dink dalk ons voer dieselfde poeier.

Ek het myne by Pieter van JP Koi gekry.

Dit lyk of hulle daarvan hou.

Nardus

Back to top Go down
Admin
Admin
Admin

Posts : 2330
Reputation : 46
Join date : 2007-07-25
Age : 61
Location : Cape Town

Tobi Empty
PostSubject: Re: Tobi   Tobi EmptyTue Nov 27, 2012 12:49 pm

As julle nie lewendige kos, Daphnia ens. het nie, oorweeg om 'n aparte dammetjie of houer wat ongeveer 1000 liter bevat te skep. Gooi hoendermis, kraal mis of selfs kompos in en sit in die son. Die water sal vinnig groen word en selfs lewendige kos produseer. Tap net elke dag van die water gevul met organismes en alge in die fry dam.

Mens kan die mis of kompos direk in die fry dam ingooi maar jy loop dan die risiko dat 'n algae bloom die suurstof uit die water haal in die nag en die ammonia die hoogte inskiet wat almal kan laat vrek. Die direkte metode kan eintlik net gedoen word indien jy hoƫ volumes water het.

Post 'n paar fotos van julle fry. Wat is die teelpaar se vareiteit?
Back to top Go down
http://www.koionline.co.za
nardus



Posts : 128
Reputation : 7
Join date : 2011-10-17
Age : 40
Location : Nelspruit

Tobi Empty
PostSubject: Re: Tobi   Tobi EmptyTue Nov 27, 2012 2:49 pm

Ek sal n paar fpotos neem.

Die fry wat ek het is bietjie val als want dit was n onbeplande spawn by iemand anders se dam en ek kyk net na die kleintjies.

daai 1000l moet in die son wees??

daar is ongelukig niks spasie vir dit in die son nie.

nardus
Back to top Go down
vossie

vossie

Posts : 631
Reputation : 11
Join date : 2010-05-25
Age : 59
Location : krugersdorp

Tobi Empty
PostSubject: Re: Tobi   Tobi EmptyTue Nov 27, 2012 6:45 pm

paul myne is ochiba en showa en lyk my ogon nog by
Back to top Go down
http://www.theltbclub.co.za
vossie

vossie

Posts : 631
Reputation : 11
Join date : 2010-05-25
Age : 59
Location : krugersdorp

Tobi Empty
PostSubject: Re: Tobi   Tobi EmptyTue Nov 27, 2012 6:47 pm

ek het slaaiblare ingesit wat bietjie gevrot het al hulle vreet heeldag aan dit toe eiergeel wat hard gekook is nou die poeier wat ek gekoop het lyk my hulle vreet dit nogal kwaai daars 43 persent proteine in
Back to top Go down
http://www.theltbclub.co.za
vossie

vossie

Posts : 631
Reputation : 11
Join date : 2010-05-25
Age : 59
Location : krugersdorp

Tobi Empty
PostSubject: Re: Tobi   Tobi EmptyTue Nov 27, 2012 6:49 pm

myne is `n 1000 lt tank met twee airstones in die pompie is afgeskakel om die water te serkileer
Back to top Go down
http://www.theltbclub.co.za
nardus



Posts : 128
Reputation : 7
Join date : 2011-10-17
Age : 40
Location : Nelspruit

Tobi Empty
PostSubject: Re: Tobi   Tobi EmptyWed Nov 28, 2012 6:35 am

ek begin dink aan n filter sisteem maar is bang die fry gaan ingesuig word.

Nou doen ek maar net groot water changes.

Ek hoop daar is darem n paar redelike vis. Smile

want as ek al die moeite doen vir niks.....................

nardus
Back to top Go down
vossie

vossie

Posts : 631
Reputation : 11
Join date : 2010-05-25
Age : 59
Location : krugersdorp

Tobi Empty
PostSubject: Re: Tobi   Tobi EmptyWed Nov 28, 2012 8:31 am

nardus ek het `n klein dompel pompie in en het die hele ding in `n sykous gesit hy tap die water mooi uit maar ek hou hom maar vir eers af die twee airstone skommel die water mooi om dit stink bietjie maar elke week gooi ek net een keer `n paar emmers pond water by met bietjie alge in en die vissie lyk happy daarmee
Back to top Go down
http://www.theltbclub.co.za
vossie

vossie

Posts : 631
Reputation : 11
Join date : 2010-05-25
Age : 59
Location : krugersdorp

Tobi Empty
PostSubject: Re: Tobi   Tobi EmptyWed Nov 28, 2012 8:32 am

paul ek sal van die fry skep en `n foto neem vandag nog
Back to top Go down
http://www.theltbclub.co.za
vossie

vossie

Posts : 631
Reputation : 11
Join date : 2010-05-25
Age : 59
Location : krugersdorp

Tobi Empty
PostSubject: Re: Tobi   Tobi EmptyWed Nov 28, 2012 12:25 pm

Tobi 28112012685

Tobi Image0043-1
Tobi 28112012688
Tobi 28112012687
Back to top Go down
http://www.theltbclub.co.za
vossie

vossie

Posts : 631
Reputation : 11
Join date : 2010-05-25
Age : 59
Location : krugersdorp

Tobi Empty
PostSubject: Re: Tobi   Tobi EmptyWed Nov 28, 2012 12:30 pm

hiers een van die mannetjies

Tobi Image0506

dis een van die wyfies
Tobi Image0121

die ander wyfie

Tobi Image0383
Back to top Go down
http://www.theltbclub.co.za
Admin
Admin
Admin

Posts : 2330
Reputation : 46
Join date : 2007-07-25
Age : 61
Location : Cape Town

Tobi Empty
PostSubject: Re: Tobi   Tobi EmptyWed Nov 28, 2012 1:11 pm

Hi Vossie, moet nie probeer om te veel groot te maak nie. As jy cul, hou die swartes/donker visse. Die wittes, deformities en Toby's kan jy uitgooi. Dit laat jou hopelik met 'n paar nice Showa's / Utsuri en Ochiba/Chagoi.
Back to top Go down
http://www.koionline.co.za
vossie

vossie

Posts : 631
Reputation : 11
Join date : 2010-05-25
Age : 59
Location : krugersdorp

Tobi Empty
PostSubject: Re: Tobi   Tobi EmptyWed Nov 28, 2012 1:59 pm

dis hy net wat ek wil hoor want op die stadium sit ek met baie wit fry en sulke geles
Back to top Go down
http://www.theltbclub.co.za
vossie

vossie

Posts : 631
Reputation : 11
Join date : 2010-05-25
Age : 59
Location : krugersdorp

Tobi Empty
PostSubject: Re: Tobi   Tobi EmptyWed Nov 28, 2012 2:00 pm

hulle is nou maar drie weke oud sal ek nog 3 weke kans gee en dan cull of moet ek nou al begin
Back to top Go down
http://www.theltbclub.co.za
Admin
Admin
Admin

Posts : 2330
Reputation : 46
Join date : 2007-07-25
Age : 61
Location : Cape Town

Tobi Empty
PostSubject: Re: Tobi   Tobi EmptyWed Nov 28, 2012 2:23 pm

Jou beste vis is die Showa wat showa/Utsuri sal gooi. Met Showa en Utsuri cull jy nou reeds alle wittes. Die wittes gaan niks oplewer nie.
Back to top Go down
http://www.koionline.co.za
vossie

vossie

Posts : 631
Reputation : 11
Join date : 2010-05-25
Age : 59
Location : krugersdorp

Tobi Empty
PostSubject: Re: Tobi   Tobi EmptyWed Nov 28, 2012 3:02 pm

dankie paul nou vir die harde werk om hulle te try vang met daai lepeltjie dis nou `n mooi kers geskenk dat ek nou my gat af gaan begin werk is duidelik hehehehehehe
Back to top Go down
http://www.theltbclub.co.za
vossie

vossie

Posts : 631
Reputation : 11
Join date : 2010-05-25
Age : 59
Location : krugersdorp

Tobi Empty
PostSubject: Re: Tobi   Tobi EmptyWed Nov 28, 2012 3:04 pm

so ek moet swart en geel los en net die wittes uit haal
Back to top Go down
http://www.theltbclub.co.za
Admin
Admin
Admin

Posts : 2330
Reputation : 46
Join date : 2007-07-25
Age : 61
Location : Cape Town

Tobi Empty
PostSubject: Re: Tobi   Tobi EmptyWed Nov 28, 2012 3:40 pm

vossie wrote:
so ek moet swart en geel los en net die wittes uit haal

Ja. Dan kan jy weer na nog 30 dae cul.
Back to top Go down
http://www.koionline.co.za
Sponsored content




Tobi Empty
PostSubject: Re: Tobi   Tobi Empty

Back to top Go down
 

Tobi

View previous topic View next topic Back to top 
Page 1 of 2Go to page : 1, 2  Next

Permissions in this forum:You cannot reply to topics in this forum
The Koi Forum :: Breeding :: General-