The Koi Forum

The place where koi hobbyist's and dealers meet
 
HomeHome  PortalPortal  CalendarCalendar  FAQFAQ  SearchSearch  RegisterRegister  MemberlistMemberlist  UsergroupsUsergroups  Log in  
Search
 
 

Display results as :
 
Rechercher Advanced Search
Keywords
dealers filter airlift drum electricity Waterplants pumps nexus lice Bobby supaverm cape disease SPOTS pump List spawn media Bead shimmies vacuum BLACK dropsy Chris western profidrum
Latest topics
» Help! What do o do with fry??
spawn - My koi vol in spawn Icon_minitimeSat Jun 01, 2019 2:34 am by Zombolina

» A magical Japanese garden
spawn - My koi vol in spawn Icon_minitimeFri May 24, 2019 1:45 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 The vats part 2
spawn - My koi vol in spawn Icon_minitimeSun Nov 25, 2018 11:52 am by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 the vats part 1
spawn - My koi vol in spawn Icon_minitimeSun Nov 25, 2018 10:58 am by atb tv

» Pump size relative to the rest of my equipment
spawn - My koi vol in spawn Icon_minitimeFri Aug 31, 2018 10:04 am by Bilaal

» Off the grid
spawn - My koi vol in spawn Icon_minitimeSat Aug 25, 2018 5:53 pm by GREGB

» Japan souvenir 2017 part 1
spawn - My koi vol in spawn Icon_minitimeSun Jan 21, 2018 12:59 pm by atb tv

» Ikeage 2017 of 80cm+
spawn - My koi vol in spawn Icon_minitimeWed Dec 27, 2017 1:58 pm by atb tv

» the ponds in 2017
spawn - My koi vol in spawn Icon_minitimeTue Dec 26, 2017 3:14 pm by atb tv

August 2019
MonTueWedThuFriSatSun
   1234
567891011
12131415161718
19202122232425
262728293031 
CalendarCalendar
Affiliates
free forum


Share
 

 My koi vol in spawn

View previous topic View next topic Go down 
AuthorMessage
vossie

vossie

Posts : 677
Reputation : 11
Join date : 2010-05-25
Age : 54
Location : krugersdorp

spawn - My koi vol in spawn Empty
PostSubject: My koi vol in spawn   spawn - My koi vol in spawn Icon_minitimeSat Nov 03, 2012 8:28 am

my koi het vanoggend begin spawn en ek het gou lemoensakkies begin hang hopelik die jaar kan ek iets doen met die eiers my pond om die eiers in te sit is klaar reg daarvoor

snaaks die jaar net mooi `n maand later as verlede jaar en die jaar voor dit
Back to top Go down
View user profile http://www.theltbclub.co.za
PhilipV

PhilipV

Posts : 58
Reputation : 3
Join date : 2011-07-29
Location : Freestate

spawn - My koi vol in spawn Empty
PostSubject: Re: My koi vol in spawn   spawn - My koi vol in spawn Icon_minitimeSat Nov 03, 2012 4:48 pm

Ja Vossie, die seisoene is deurmekaar-gedink die winter gaan nooit end kry nie. Wat is die watertemperatuur by jou? By my nog nie eers 20 nie-was deur die week nog 17. Sterkte met die spawnery.
Back to top Go down
View user profile
vossie

vossie

Posts : 677
Reputation : 11
Join date : 2010-05-25
Age : 54
Location : krugersdorp

spawn - My koi vol in spawn Empty
PostSubject: Re: My koi vol in spawn   spawn - My koi vol in spawn Icon_minitimeSat Nov 03, 2012 6:00 pm

hy begin in die oggend op 20 grade en in die middag klaar 23 grade
Back to top Go down
View user profile http://www.theltbclub.co.za
Miya Oki Koi

Miya Oki Koi

Posts : 651
Reputation : 41
Join date : 2011-03-06
Age : 40
Location : Humansdorp

spawn - My koi vol in spawn Empty
PostSubject: Re: My koi vol in spawn   spawn - My koi vol in spawn Icon_minitimeSun Nov 04, 2012 7:11 am

Hey Vossie
Me and my uncle had this same conversation two days back, every year our fish spawn exactly 3 weeks later, like the seasons are moving on. Hope you have a few good ones with your spawn. Some ponds here by us are touching 20 Celsius other in the shade still 16 and 17. One of our Kohaku spawnings took 8 days to start hatching. All the others so far took 3 to 5 days to hatch like normal. Shocked

_________________
"Legacy of Koi Pride."
Back to top Go down
View user profile
vossie

vossie

Posts : 677
Reputation : 11
Join date : 2010-05-25
Age : 54
Location : krugersdorp

spawn - My koi vol in spawn Empty
PostSubject: Re: My koi vol in spawn   spawn - My koi vol in spawn Icon_minitimeSun Nov 04, 2012 7:45 am

thanks ek het nou nie geworrie om sekere koi by mekaar te sit nie net om darem eiers te laat uitbroei my showa en ochiba het `n go gegee hehehehe wonner wat se nuwe spesie daar gaan uitkom
Back to top Go down
View user profile http://www.theltbclub.co.za
vossie

vossie

Posts : 677
Reputation : 11
Join date : 2010-05-25
Age : 54
Location : krugersdorp

spawn - My koi vol in spawn Empty
PostSubject: Re: My koi vol in spawn   spawn - My koi vol in spawn Icon_minitimeThu Nov 08, 2012 10:55 am

vissies het in duisende uitgebroei vandag nou om die water skoon te kry sakkies uit te haal die naweek en die eier te begin gee baie van hulle is ochiba`s
Back to top Go down
View user profile http://www.theltbclub.co.za
vossie

vossie

Posts : 677
Reputation : 11
Join date : 2010-05-25
Age : 54
Location : krugersdorp

spawn - My koi vol in spawn Empty
PostSubject: Re: My koi vol in spawn   spawn - My koi vol in spawn Icon_minitimeThu Nov 08, 2012 10:56 am

of kom ek stel dit so dis my ochiba wyfie se eiers saam met iets hehehehe sal maar kyk wat gaan uitkom meskien `n nuwe tipe vis
Back to top Go down
View user profile http://www.theltbclub.co.za
vossie

vossie

Posts : 677
Reputation : 11
Join date : 2010-05-25
Age : 54
Location : krugersdorp

spawn - My koi vol in spawn Empty
PostSubject: Re: My koi vol in spawn   spawn - My koi vol in spawn Icon_minitimeFri Nov 09, 2012 8:33 am

dag drie en die vissies oorleef nog sakkies is uit en ek begin eiergeel gee deur `n sykous vir kos
Back to top Go down
View user profile http://www.theltbclub.co.za
nardus



Posts : 152
Reputation : 7
Join date : 2011-10-17
Age : 35
Location : Nelspruit

spawn - My koi vol in spawn Empty
PostSubject: Re: My koi vol in spawn   spawn - My koi vol in spawn Icon_minitimeFri Nov 09, 2012 9:24 am

Hi Vossie. Smile

Sterkte.

Een van my vriende het ook sy koi perongeluk laat spawn toe hy hulle na nuwe dam toe geskyf het.

En ek moes haan help.

Het soveel van die eirs uitgehaal as wat ons kan en die groot visse geskuif na die ou dam toe sodat hulle nie die eiers eet nie.

Daar is paddavisies in die nuwe dam.

Sal hulle die koi eiers eet?

Hulle sal seker teen maandag begin uitbroei.

Nardus

Back to top Go down
View user profile
vossie

vossie

Posts : 677
Reputation : 11
Join date : 2010-05-25
Age : 54
Location : krugersdorp

spawn - My koi vol in spawn Empty
PostSubject: Re: My koi vol in spawn   spawn - My koi vol in spawn Icon_minitimeFri Nov 09, 2012 10:21 am

as die padda vissie is is dit verby hulle vreet dit dadelik op
Back to top Go down
View user profile http://www.theltbclub.co.za
nardus



Posts : 152
Reputation : 7
Join date : 2011-10-17
Age : 35
Location : Nelspruit

spawn - My koi vol in spawn Empty
PostSubject: Re: My koi vol in spawn   spawn - My koi vol in spawn Icon_minitimeFri Nov 09, 2012 12:16 pm

Dankie Vossie.

Dit is n jammerte... Sad

Het darem n klomp in n portapool gesit.

Hoop maar daai sal uitkom.

Dit is die 1ste keer wat ek betrokke is by n spawn want ek spawn glad nie my vis nie.
Bang hulle kry seer.

Ek hoop om baie te leer hoe om hulle groot te maak.

Nardus



Back to top Go down
View user profile
vossie

vossie

Posts : 677
Reputation : 11
Join date : 2010-05-25
Age : 54
Location : krugersdorp

spawn - My koi vol in spawn Empty
PostSubject: Re: My koi vol in spawn   spawn - My koi vol in spawn Icon_minitimeFri Nov 09, 2012 12:36 pm

Nardus dis ook maar my eerste keer ek leer maar hier van die forum af
Back to top Go down
View user profile http://www.theltbclub.co.za
vossie

vossie

Posts : 677
Reputation : 11
Join date : 2010-05-25
Age : 54
Location : krugersdorp

spawn - My koi vol in spawn Empty
PostSubject: Re: My koi vol in spawn   spawn - My koi vol in spawn Icon_minitimeFri Jan 04, 2013 9:39 am

vam al die vissies het ek so 50 wat baie mooi is en gegroei het laat hulle klap ek het redelik baie ocibas lyk my uitgebroei die sankes groei ook mooi
Back to top Go down
View user profile http://www.theltbclub.co.za
Miya Oki Koi

Miya Oki Koi

Posts : 651
Reputation : 41
Join date : 2011-03-06
Age : 40
Location : Humansdorp

spawn - My koi vol in spawn Empty
PostSubject: Re: My koi vol in spawn   spawn - My koi vol in spawn Icon_minitimeSun Jan 06, 2013 7:39 am

Hi Vossie.
Waar is die fotos van die kleingoed? Very Happy

_________________
"Legacy of Koi Pride."
Back to top Go down
View user profile
vossie

vossie

Posts : 677
Reputation : 11
Join date : 2010-05-25
Age : 54
Location : krugersdorp

spawn - My koi vol in spawn Empty
PostSubject: Re: My koi vol in spawn   spawn - My koi vol in spawn Icon_minitimeSun Jan 06, 2013 7:47 am

ek sal `n paar pics try neem
Back to top Go down
View user profile http://www.theltbclub.co.za
Miya Oki Koi

Miya Oki Koi

Posts : 651
Reputation : 41
Join date : 2011-03-06
Age : 40
Location : Humansdorp

spawn - My koi vol in spawn Empty
PostSubject: Re: My koi vol in spawn   spawn - My koi vol in spawn Icon_minitimeSun Jan 06, 2013 8:36 am

Ons sal wag Shocked Shocked

_________________
"Legacy of Koi Pride."
Back to top Go down
View user profile
vossie

vossie

Posts : 677
Reputation : 11
Join date : 2010-05-25
Age : 54
Location : krugersdorp

spawn - My koi vol in spawn Empty
PostSubject: Re: My koi vol in spawn   spawn - My koi vol in spawn Icon_minitimeSun Jan 06, 2013 8:41 am

ek het hulle in `n 1000 liter tank uitgebroei en hulle wou nie mooi groei in dit na 4 weke nie ek het hulle toe weer terug in die groot pond geplaas met `n keer net tussen hulle en die groot vis hulle het sommer in die eerste week wat hulle daar is dubbel in grote geraak
Back to top Go down
View user profile http://www.theltbclub.co.za
Miya Oki Koi

Miya Oki Koi

Posts : 651
Reputation : 41
Join date : 2011-03-06
Age : 40
Location : Humansdorp

spawn - My koi vol in spawn Empty
PostSubject: Re: My koi vol in spawn   spawn - My koi vol in spawn Icon_minitimeSun Jan 06, 2013 9:27 am

Spasie maak n groot verskil. Sterkte met die outjies, hoop daar is n ster tussen hulle. Very Happy

_________________
"Legacy of Koi Pride."
Back to top Go down
View user profile
vossie

vossie

Posts : 677
Reputation : 11
Join date : 2010-05-25
Age : 54
Location : krugersdorp

spawn - My koi vol in spawn Empty
PostSubject: Re: My koi vol in spawn   spawn - My koi vol in spawn Icon_minitimeSun Jan 06, 2013 10:07 am

jong op die stadium was dit nie om `n ster te kweek of iets nie maar net die eerste intresantheid om hulle te laat uitbroei en groei ek begin nou agter kom waar ek vir die volgende seisoen dinge vir my makliker en beter te kan maak hierdie is maar `n skoolgeld ene gewees dis net lekker om te weet mens het die outjies self laat uitbroei en hulle al bietjie groter gemaak ek het darem mense wat hulle soek so hulle gaan darem nie verlore gaan nie
Back to top Go down
View user profile http://www.theltbclub.co.za
vossie

vossie

Posts : 677
Reputation : 11
Join date : 2010-05-25
Age : 54
Location : krugersdorp

spawn - My koi vol in spawn Empty
PostSubject: Re: My koi vol in spawn   spawn - My koi vol in spawn Icon_minitimeSun Jan 06, 2013 12:42 pm

spawn - My koi vol in spawn Picture044_zps02caf119
spawn - My koi vol in spawn Picture043_zps74ab49da
spawn - My koi vol in spawn Picture042_zps23ced56f
Back to top Go down
View user profile http://www.theltbclub.co.za
vossie

vossie

Posts : 677
Reputation : 11
Join date : 2010-05-25
Age : 54
Location : krugersdorp

spawn - My koi vol in spawn Empty
PostSubject: Re: My koi vol in spawn   spawn - My koi vol in spawn Icon_minitimeTue Jan 08, 2013 11:58 am

spawn - My koi vol in spawn Picture002_zps3f3a5bed
spawn - My koi vol in spawn Picture001_zps59d6ee41
Back to top Go down
View user profile http://www.theltbclub.co.za
Sponsored content




spawn - My koi vol in spawn Empty
PostSubject: Re: My koi vol in spawn   spawn - My koi vol in spawn Icon_minitime

Back to top Go down
 

My koi vol in spawn

View previous topic View next topic Back to top 
Page 1 of 1

Permissions in this forum:You cannot reply to topics in this forum
The Koi Forum :: Breeding :: General-