The Koi Forum

The place where koi hobbyist's and dealers meet
 
HomeHome  PortalPortal  CalendarCalendar  FAQFAQ  SearchSearch  RegisterRegister  MemberlistMemberlist  UsergroupsUsergroups  Log in  
Search
 
 

Display results as :
 
Rechercher Advanced Search
Keywords
pumps disease media shimmies western spawn nexus Chris electricity vacuum BLACK cape drum lice Bobby dealers filter pump Bead profidrum dropsy airlift SPOTS Waterplants List supaverm
Latest topics
» Help! What do o do with fry??
wat se soort ? Icon_minitimeSat Jun 01, 2019 2:34 am by Zombolina

» A magical Japanese garden
wat se soort ? Icon_minitimeFri May 24, 2019 1:45 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 The vats part 2
wat se soort ? Icon_minitimeSun Nov 25, 2018 11:52 am by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 the vats part 1
wat se soort ? Icon_minitimeSun Nov 25, 2018 10:58 am by atb tv

» Pump size relative to the rest of my equipment
wat se soort ? Icon_minitimeFri Aug 31, 2018 10:04 am by Bilaal

» Off the grid
wat se soort ? Icon_minitimeSat Aug 25, 2018 5:53 pm by GREGB

» Japan souvenir 2017 part 1
wat se soort ? Icon_minitimeSun Jan 21, 2018 12:59 pm by atb tv

» Ikeage 2017 of 80cm+
wat se soort ? Icon_minitimeWed Dec 27, 2017 1:58 pm by atb tv

» the ponds in 2017
wat se soort ? Icon_minitimeTue Dec 26, 2017 3:14 pm by atb tv

September 2019
MonTueWedThuFriSatSun
      1
2345678
9101112131415
16171819202122
23242526272829
30      
CalendarCalendar
Affiliates
free forum


Share
 

 wat se soort ?

View previous topic View next topic Go down 
AuthorMessage
kobus van niekerk



Posts : 33
Reputation : 1
Join date : 2012-05-20
Age : 22
Location : westonaria

wat se soort ? Empty
PostSubject: wat se soort ?   wat se soort ? Icon_minitimeMon May 21, 2012 7:39 am

hi ek is niet op die forum en in koi kan iemand vir my asb. s wat se soort koi's is die. ek het hulle gister by die koi show gekoop.[img:583b]http://i125wat se soort ? SDC109100.photobucket.com/albums/hh528/kobus5/SDC10922.jpg[/img:583b]
wat se soort ? SDC10887
wat se soort ? SDC10913
wat se soort ? SDC10920
wat se soort ? SDC10922
wat se soort ? SDC10948

vir skoon asb. my foto's dit was die erste keer wat ek koi's af geneem het.dankie
Back to top Go down
View user profile
Admin
Admin
Admin

Posts : 2521
Reputation : 46
Join date : 2007-07-25
Age : 57
Location : Cape Town

wat se soort ? Empty
PostSubject: Re: wat se soort ?   wat se soort ? Icon_minitimeMon May 21, 2012 9:40 am

Hallo Kobus.

Die geel een kan derugaan as n Yamabuki Ogon maar die ander kan nie regtig in n erkende vareiteit geplaas word nie. Die bruin kan dalk a Chagoi wees maar die foto is sleg (laaste foto) en die grys, n Saragoi.

Die visse kom duidelik uit n "flock spawn" wat beteken dat verskeie vareiteite deelgeneem het aan die spawn in n dam, wat dan ietsie van alles uitgooi.

Ek sien daar was iewers Shusui in die spawn asook Ogon wat bietjie metallic uitgegooi het.

n Teeler sou normaalweg die vissies uitgooi, juis omdat dit nie n spesifieke vareiteit verteenwoordig nie.

Jy kan egter baie leer uit die visse en mettertyd beter kwaliteit aanskaf.

_________________
Paul Viljoen
E Mail: koi@absamail.co.za ; http://www.koionline.co.za

Koi are not my whole life but make my life whole
Back to top Go down
View user profile http://www.koionline.co.za
kobus van niekerk



Posts : 33
Reputation : 1
Join date : 2012-05-20
Age : 22
Location : westonaria

wat se soort ? Empty
PostSubject: Re: wat se soort ?   wat se soort ? Icon_minitimeMon May 21, 2012 11:16 am

baie dankie admin jou inligting help my baie
Back to top Go down
View user profile
Pieter J de Villiers

Pieter J de Villiers

Posts : 1383
Reputation : 10
Join date : 2007-09-17
Age : 67
Location : Krugersdorp, Gauteng,South Africa

wat se soort ? Empty
PostSubject: Re: wat se soort ?   wat se soort ? Icon_minitimeWed May 23, 2012 9:55 am

Kobus,

Jy het seker nie baie vir die Koi betaal nie, my eerlike siening is dat sulke Koi nie eers te koop aangebied moet word op 'n SAKKS Koi Skou nie. Evil or Very Mad
Sekerlik het jy nie die Koi by 'n bekende Koi handelaar gekoop nie?

Ek stem saam met Paul, betaal liewer meer en koop beter vis en by 'n gerekende handelaar....................
Back to top Go down
View user profile http://www.ppsecurity.co.za
MrSnowball



Posts : 27
Reputation : 1
Join date : 2012-04-16
Age : 27
Location : Pretoria

wat se soort ? Empty
PostSubject: Re: wat se soort ?   wat se soort ? Icon_minitimeWed May 23, 2012 11:57 am

i think the blue one in the second photo is a Shusui that never developed its orange. i might be wrong but thats what ive heared. they look nice in a pond wen they bigger but not 2 koi experts
Back to top Go down
View user profile
kobus van niekerk



Posts : 33
Reputation : 1
Join date : 2012-05-20
Age : 22
Location : westonaria

wat se soort ? Empty
PostSubject: Re: wat se soort ?   wat se soort ? Icon_minitimeWed May 23, 2012 7:01 pm

pieter
dankie vir jou reply.Ek het nie baie betal nie dit is maar net om te begin en dan sal ek later van tyd beter kwaliteit koi kry .

Mrsnowbal
hy het sy oranja maar dit is heel wat onder toe op die lyf
dankie vir jou reply
Back to top Go down
View user profile
MrSnowball



Posts : 27
Reputation : 1
Join date : 2012-04-16
Age : 27
Location : Pretoria

wat se soort ? Empty
PostSubject: Re: wat se soort ?   wat se soort ? Icon_minitimeWed May 23, 2012 8:02 pm

o sorry thats my bad its a shusui then! and yea the orange should be on the bottom half of the fish. it might be an assagi 2 but im pretty sure its a shusui. would like 2 c what it looks like when its bigger!!
Back to top Go down
View user profile
kobus van niekerk



Posts : 33
Reputation : 1
Join date : 2012-05-20
Age : 22
Location : westonaria

wat se soort ? Empty
PostSubject: Re: wat se soort ?   wat se soort ? Icon_minitimeThu May 24, 2012 3:14 pm

ek kan ook nie wag vir hulle om groot te word nie.hoe veel koi het jy en wat se soort is hulle dankie Very Happy
Back to top Go down
View user profile
Sponsored content




wat se soort ? Empty
PostSubject: Re: wat se soort ?   wat se soort ? Icon_minitime

Back to top Go down
 

wat se soort ?

View previous topic View next topic Back to top 
Page 1 of 1

Permissions in this forum:You cannot reply to topics in this forum
The Koi Forum :: Koi appreciation :: What variety is this?-