The Koi Forum

The place where koi hobbyist's and dealers meet
 
HomeHome  PortalPortal  CalendarCalendar  FAQFAQ  SearchSearch  RegisterRegister  MemberlistMemberlist  UsergroupsUsergroups  Log in  
Search
 
 

Display results as :
 
Rechercher Advanced Search
Keywords
List airlift Bead pump Chris supaverm nexus cape electricity disease dropsy dealers filter media Waterplants spawn BLACK western vacuum pumps profidrum Bobby lice SPOTS shimmies drum
Latest topics
» Help! What do o do with fry??
filter - Foundations for aboveground brick & mortar filter chambers?  Icon_minitimeSat Jun 01, 2019 2:34 am by Zombolina

» A magical Japanese garden
filter - Foundations for aboveground brick & mortar filter chambers?  Icon_minitimeFri May 24, 2019 1:45 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 The vats part 2
filter - Foundations for aboveground brick & mortar filter chambers?  Icon_minitimeSun Nov 25, 2018 11:52 am by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 the vats part 1
filter - Foundations for aboveground brick & mortar filter chambers?  Icon_minitimeSun Nov 25, 2018 10:58 am by atb tv

» Pump size relative to the rest of my equipment
filter - Foundations for aboveground brick & mortar filter chambers?  Icon_minitimeFri Aug 31, 2018 10:04 am by Bilaal

» Off the grid
filter - Foundations for aboveground brick & mortar filter chambers?  Icon_minitimeSat Aug 25, 2018 5:53 pm by GREGB

» Japan souvenir 2017 part 1
filter - Foundations for aboveground brick & mortar filter chambers?  Icon_minitimeSun Jan 21, 2018 12:59 pm by atb tv

» Ikeage 2017 of 80cm+
filter - Foundations for aboveground brick & mortar filter chambers?  Icon_minitimeWed Dec 27, 2017 1:58 pm by atb tv

» the ponds in 2017
filter - Foundations for aboveground brick & mortar filter chambers?  Icon_minitimeTue Dec 26, 2017 3:14 pm by atb tv

August 2019
MonTueWedThuFriSatSun
   1234
567891011
12131415161718
19202122232425
262728293031 
CalendarCalendar
Affiliates
free forum


Share
 

 Foundations for aboveground brick & mortar filter chambers?

View previous topic View next topic Go down 
AuthorMessage
*Riaan*

*Riaan*

Posts : 50
Reputation : 0
Join date : 2011-10-20
Location : Alberton

filter - Foundations for aboveground brick & mortar filter chambers?  Empty
PostSubject: Foundations for aboveground brick & mortar filter chambers?    filter - Foundations for aboveground brick & mortar filter chambers?  Icon_minitimeWed Oct 26, 2011 12:49 pm

Hallo daar,

Nog 'n stoopid vraag. Kan 'n mens 'n chamber system bogronds bou met baksteen en sement? Hoe dik moet hy wees en hoe moet sy fondasie lyk?

Ta!
Back to top Go down
View user profile
Johann Jacobs

Johann Jacobs

Posts : 19
Reputation : 0
Join date : 2011-10-12
Age : 47
Location : Vereeniging

filter - Foundations for aboveground brick & mortar filter chambers?  Empty
PostSubject: Shoe maar jy is besig ne   filter - Foundations for aboveground brick & mortar filter chambers?  Icon_minitimeWed Oct 26, 2011 4:41 pm

Klink my die gogga het goed gebyt
Ek het op n vorige dam ook die filter kamers bo gronds gebou
Ek het n normale dubbel muur met gelyke fondasie gebruik maar het op die forum gesien dat die walle 3 stene duk gebou word en die middelste steen cavity dan met sement gevul word . Moet eerlik wees ek ding die grote van die kamers gaan n rol speel ons plaas damme was gewone dubbelmure en dit het vir jare gestaan
Back to top Go down
View user profile
Admin
Admin
Admin

Posts : 2521
Reputation : 46
Join date : 2007-07-25
Age : 57
Location : Cape Town

filter - Foundations for aboveground brick & mortar filter chambers?  Empty
PostSubject: Re: Foundations for aboveground brick & mortar filter chambers?    filter - Foundations for aboveground brick & mortar filter chambers?  Icon_minitimeThu Oct 27, 2011 5:25 am

Chambers word gewoondlik nie hoer as 1 meter gebou nie. Dus kan jy maklik wegkom met een ry 190 blokke.

Ek het onlangs 'n bogrondse dam gebou met dubbel 90 blokke en die cavity gevul met concrete, en het geen krake nie. Dit is tog baie sterker as drie steen dukte mure en vinniger om te bou.

_________________
Paul Viljoen
E Mail: koi@absamail.co.za ; http://www.koionline.co.za

Koi are not my whole life but make my life whole
Back to top Go down
View user profile http://www.koionline.co.za
*Riaan*

*Riaan*

Posts : 50
Reputation : 0
Join date : 2011-10-20
Location : Alberton

filter - Foundations for aboveground brick & mortar filter chambers?  Empty
PostSubject: Re: Foundations for aboveground brick & mortar filter chambers?    filter - Foundations for aboveground brick & mortar filter chambers?  Icon_minitimeThu Oct 27, 2011 6:42 am

En wat van fondasie? Hy moet stewig wees, maar ek wil nou nie heeltemal overkill nie.
Back to top Go down
View user profile
Admin
Admin
Admin

Posts : 2521
Reputation : 46
Join date : 2007-07-25
Age : 57
Location : Cape Town

filter - Foundations for aboveground brick & mortar filter chambers?  Empty
PostSubject: Re: Foundations for aboveground brick & mortar filter chambers?    filter - Foundations for aboveground brick & mortar filter chambers?  Icon_minitimeThu Oct 27, 2011 7:09 am

150 mm met staal versterking, veral waar die mure gebou gaan word, behoort voldoende te wees.

_________________
Paul Viljoen
E Mail: koi@absamail.co.za ; http://www.koionline.co.za

Koi are not my whole life but make my life whole
Back to top Go down
View user profile http://www.koionline.co.za
*Riaan*

*Riaan*

Posts : 50
Reputation : 0
Join date : 2011-10-20
Location : Alberton

filter - Foundations for aboveground brick & mortar filter chambers?  Empty
PostSubject: Re: Foundations for aboveground brick & mortar filter chambers?    filter - Foundations for aboveground brick & mortar filter chambers?  Icon_minitimeThu Oct 27, 2011 8:03 am

bakgat, dankie. Se my gou seblief, daai pc18K, wat is sy head height? Ek moet besluit waar ek my chambers gaan sit. Ek het drie keuses. Mees ideal sal wees agter in die hoek, maar dan sal ek omtrent 1.6m moet lig. Andersins, op swembadvlak om die hoek teen die boundary wall langs, moet dan 1m lig en kan 'n pyp op 1m hoogte direk van die chamber outflow na die sundeck toe run vir gravity return om curtain te dryf. Derde opsie is om die chambers op die laagste gedeelte van my eiendom te sit, agter die garage, dan hoef ek net omtrent 40cm te lig, maar die return pyp sal omtrent 30m lank moet wees. Die pomp sal dan dalk die chambers oordonder, plus ek sal geen waterval he nie. Opsie twee begin vir my die meeste sin maak' maar ek gaan die granny cottage se braai area opdonder Smile Besluite besluite!
Back to top Go down
View user profile
Admin
Admin
Admin

Posts : 2521
Reputation : 46
Join date : 2007-07-25
Age : 57
Location : Cape Town

filter - Foundations for aboveground brick & mortar filter chambers?  Empty
PostSubject: Re: Foundations for aboveground brick & mortar filter chambers?    filter - Foundations for aboveground brick & mortar filter chambers?  Icon_minitimeThu Oct 27, 2011 9:02 am

'n Submersible binne in die pond wat direk uit die pond moet op pomp tot by 'n chamber stelsel gaan nie goed werk nie. Die pomp gaan vinnig blok, omdat dit die gemors direk uit die dam moet pomp, en verder maal die pomp van die die gemors fyn wat deur jou filterselsel kan loop, en terug in die pond.

Ek sou die "chambers" op dieselfde vlak doen, al is dit ver van die pond.

Ek neem aan jy het nie 'n bottom drein in die pond ("ex swembad") nie. Ek sou onder die watervlak van die dam 'n 110 mm pyp deur die muur van die pond sit wat afloop na die diepste punt in die dam en die sediment kamer(op dieselfde vlak as die dam) verbind daarmee, wat dan die werk doen van 'n bottom drein.

Iets soos die:

filter - Foundations for aboveground brick & mortar filter chambers?  Gravity

_________________
Paul Viljoen
E Mail: koi@absamail.co.za ; http://www.koionline.co.za

Koi are not my whole life but make my life whole
Back to top Go down
View user profile http://www.koionline.co.za
*Riaan*

*Riaan*

Posts : 50
Reputation : 0
Join date : 2011-10-20
Location : Alberton

filter - Foundations for aboveground brick & mortar filter chambers?  Empty
PostSubject: Re: Foundations for aboveground brick & mortar filter chambers?    filter - Foundations for aboveground brick & mortar filter chambers?  Icon_minitimeThu Oct 27, 2011 9:29 am

eish. Weet nie hoe haalbaar dit gaan wees nie. Daar is nie rerig plek om gate te grawe nie (net plek langs boundary muur af en sal dit liewers nie chance nie.)

In die design wat jy in jou prentjie het, hoe maak mens die settlement chamber skoon - jy kan hom nie flush en uitskrop nie want hy is altyd vol water, tensy jy 'n valve op die outlet set. Maar jy moet hom nog steeds leeg pomp om te skoon te skrop.
Back to top Go down
View user profile
Admin
Admin
Admin

Posts : 2521
Reputation : 46
Join date : 2007-07-25
Age : 57
Location : Cape Town

filter - Foundations for aboveground brick & mortar filter chambers?  Empty
PostSubject: Re: Foundations for aboveground brick & mortar filter chambers?    filter - Foundations for aboveground brick & mortar filter chambers?  Icon_minitimeThu Oct 27, 2011 9:42 am

Die pype wat lei na die Sediment kamer moet standpipes he. Wanneer jy skoonmaak en die vlak is onder grondvlak, sit jy die standpipes in, pomp die kamers amper leeg, haal die laaste water wat gevul is met sludge uit met 'n emmer, vacuum of sludge pomp, en haal die standpipes weer uit wat die pype en chambers "flush".

_________________
Paul Viljoen
E Mail: koi@absamail.co.za ; http://www.koionline.co.za

Koi are not my whole life but make my life whole
Back to top Go down
View user profile http://www.koionline.co.za
*Riaan*

*Riaan*

Posts : 50
Reputation : 0
Join date : 2011-10-20
Location : Alberton

filter - Foundations for aboveground brick & mortar filter chambers?  Empty
PostSubject: Re: Foundations for aboveground brick & mortar filter chambers?    filter - Foundations for aboveground brick & mortar filter chambers?  Icon_minitimeThu Oct 27, 2011 10:20 am

En julle doen hierdie een keer 'n week! Genugtig.

Ek het nou bietjie gaan vlakke meet met 'n vol tuinslag in die swembad. Agter die garage sal ek net een voet moet grou om een meter se diepte te kry (afgesien nou van die dikte van die bodem en fondasie), maar ek moet 2x pype oor my patio en deur my ingeboude braai kry (wat teenaan die boundary wall staan).

'n Ander opsie is om die stuk grasperk voor die swembad (wat die ou gedeelte van die swembad toemaak) op te grawe en 'n dek oor te le. Maar dan ruk dit nou bietjie hand-uit, siende dat ek daar wil landscape. Min van Riebeeckietjies is ook 'n issue.

Hierdie stories is definitief nie vir sissies nie! Dit laat my ook besef dat die feit dat mens reeds die basiese infrastuktuur het ('n swembad) 'n false sense of security gee - dit bedonder jou entlik baie meer as 'n scratch-build want jy word gelimit in jou keuses.
Back to top Go down
View user profile
Admin
Admin
Admin

Posts : 2521
Reputation : 46
Join date : 2007-07-25
Age : 57
Location : Cape Town

filter - Foundations for aboveground brick & mortar filter chambers?  Empty
PostSubject: Re: Foundations for aboveground brick & mortar filter chambers?    filter - Foundations for aboveground brick & mortar filter chambers?  Icon_minitimeThu Oct 27, 2011 10:54 am

As jy daai bietjie ekstra moeite doen en 'n gravity feed sisteem op dieselfde vlak doen, sal jy nooit spyt wees nie.

Die ander opsie is natuurlik om slegs die settlement chamber op dam vlak te doen en vandaar te pomp na 'n ekstra filter chambers wat hoer gelee is, en die water met gravitasie deur die verdere kamers loop, terug na die dam.

Ek het al gesien dat mense 'n settlement chamber binne hul bestaande dam bou, en vandaar pomp na 'n hoer liggende filtrasie stelsel. Die effek is ook dat jy nie direk uit jou dam suig nie, en die nadele daarvan vermy. Jy het egter genoem dat jy die dam moontlik in die toekoms weer wil terug verander in 'n swembad.

_________________
Paul Viljoen
E Mail: koi@absamail.co.za ; http://www.koionline.co.za

Koi are not my whole life but make my life whole
Back to top Go down
View user profile http://www.koionline.co.za
*Riaan*

*Riaan*

Posts : 50
Reputation : 0
Join date : 2011-10-20
Location : Alberton

filter - Foundations for aboveground brick & mortar filter chambers?  Empty
PostSubject: Re: Foundations for aboveground brick & mortar filter chambers?    filter - Foundations for aboveground brick & mortar filter chambers?  Icon_minitimeThu Oct 27, 2011 12:08 pm

My absoluute, ultimate maak-of-breek faktor is kraggebruik. Ek moet dus maksimum efficiency uit die ding uit kry of ek kan dit netsowel los. Watergordyn van die sundeck af is ook 'n moet en ek moet om dit beplan. So ek moet gravity feed gaan, kan nie 'n ander uitweg sien nie.

Die swembad is net +-16000 liter, en ek wil ook nie graag enigiets in hom bou wat die ronde vorm sal belemmer nie. Ek will ook nie gate binne in die wand maak nie, sal dit ten alle koste vermy. Ek kan die weir uitbreek en my drain pyp daardeur loop met 'n 90' elbow, sal hom net goed moet seel.

Ek dink ek weet wat ek gaan doen. Kyk hierdie kiekie:
filter - Foundations for aboveground brick & mortar filter chambers?  Eftpy

Die tape soos hy daar le is 3.5m, so dit gee my omtrent 3mx1.5m om mee te speel. Sal maar 'n skietgebedtjie opse as ek begin pikswaai dat daar nie rotse is nie. As ek hom 1m diep maak, met 4 chambers, reken jy hy sal genoeg vloei om nie deur die pomp leeggetrek te word nie?
Back to top Go down
View user profile
Johann Jacobs

Johann Jacobs

Posts : 19
Reputation : 0
Join date : 2011-10-12
Age : 47
Location : Vereeniging

filter - Foundations for aboveground brick & mortar filter chambers?  Empty
PostSubject: Filter cover up   filter - Foundations for aboveground brick & mortar filter chambers?  Icon_minitimeThu Oct 27, 2011 12:18 pm

Ek weet nie hoe die res van jou setup lyk nie maar jy behoort filters daar te kan in kry en as jy dit dan met dekking toe maak het jy sommer n lekker uitkyk punt. Verloor die bome aan die regter kan hulle blare?
Back to top Go down
View user profile
*Riaan*

*Riaan*

Posts : 50
Reputation : 0
Join date : 2011-10-20
Location : Alberton

filter - Foundations for aboveground brick & mortar filter chambers?  Empty
PostSubject: Re: Foundations for aboveground brick & mortar filter chambers?    filter - Foundations for aboveground brick & mortar filter chambers?  Icon_minitimeThu Oct 27, 2011 12:30 pm

Daar is 'n foto van my swembad in my thread in die pond building forum. Ek het twee baie mooi bome op die sundeck wat fyn blaartjies VERSKRIKLIK mors regdeur die jaar. Dis nou maar een van daai dinge. Ek sit met dieselfde issue of hy nou swembad of pond is. Gaan die swembadpomp behou vir ekstra manual skoonmaak as dit moet.

Dit sou my eintlik meer baat om nie die pyp nie na die bodem te lei nie, maar liewers die weir in 'n leaf skimmer te omskep, want blare is my grootste probleem. Kry mens 110mm valves? Want dan kan ek 'n t-piece insit wat by die weir uitsteek, met 'n valve wat na onder toe loop en 'n cap op die ander horisontale punt. As ek wil leaf skim dan maak ek die valve toe en haal die cap af.
Back to top Go down
View user profile
Sponsored content




filter - Foundations for aboveground brick & mortar filter chambers?  Empty
PostSubject: Re: Foundations for aboveground brick & mortar filter chambers?    filter - Foundations for aboveground brick & mortar filter chambers?  Icon_minitime

Back to top Go down
 

Foundations for aboveground brick & mortar filter chambers?

View previous topic View next topic Back to top 
Page 1 of 1

 Similar topics

-
» Keurig Filter...to compost or not to compost?
» Shading Plants

Permissions in this forum:You cannot reply to topics in this forum
The Koi Forum :: Filtration :: All your questions about filtration answered-