| Help...Bacterial Infection | |
|
Author | Message |
---|
Marius
Posts : 7 Reputation : 0 Join date : 2010-12-04 Location : Somerset West
| Subject: Help...Bacterial Infection Sat May 14, 2011 6:23 pm | |
| I think I have a fish with a bacterial infection. I have brushed off the infected area with Hydrogen Peroxide 20 , dried the area, put Friar's balsam on and dried it with a hairdryer. I also increased the salt in the pond. What more can I do? [img] [/img] |
|
| |
vossie
Posts : 631 Reputation : 11 Join date : 2010-05-25 Age : 58 Location : krugersdorp
| Subject: Re: Help...Bacterial Infection Sun May 15, 2011 9:00 am | |
| hoor by pieter maar ek dink hy het Bytril inspuitings vir myne gegee marius |
|
| |
Admin Admin
Posts : 2330 Reputation : 46 Join date : 2007-07-25 Age : 61 Location : Cape Town
| Subject: Re: Help...Bacterial Infection Sun May 15, 2011 10:33 am | |
| Hi Marius, the fact that one fish has such a severe infection, indicates that there might be more fish that is infected. Are there any other fish infected? If so, you should immediately proceed with a series of Potassium Permanganate treatments of the whole pond as prescribed under Medicine.
As far as this fish are concerned, even if you stop the infection, the scars will be there for ever because it is a large fish, in which case the scales don't grow back easily. I would consider culling the fish. It might just infect some of your other fish and why run the risk.
We are going into winter and with our low winter temperatures, it is very difficult to treat such a serious infection unless you have heating facilities, and that is going to cost you a lot of money.
Baytril might heal the infection, but might not be the right anti-biotic. |
|
| |
Guest Guest
| Subject: Re: Help...Bacterial Infection Sun May 15, 2011 11:28 am | |
| Marius,
Dit lyk nie vir my asof dit 'n bakteriese infeksie is nie. Dit lyk meer asof dit 'n besering/wond is wat septies geraak het. Hoekom ek so dink is dat as dit bakeriese infeksie was sou die rugvin van die vis ook beskadig wees. Die sterk Hydrogen Peroxide 20 het ook verdere skade aangerig, vandaar die "brandwond" voorkoms.
Ek is amper seker dat dit die enigste Koi is wat so 'n "wond" het.
Paul is reg die skube sal nie terug groei nie en daar sal altyd 'n lelike letsel agterbly. As jy die vis wil hou, hou aan om die Friar's balsam elke derde dag aan te wend.
Sterkte |
|
| |
Marius
Posts : 7 Reputation : 0 Join date : 2010-12-04 Location : Somerset West
| Subject: Re: Help...Bacterial Infection Sun May 15, 2011 9:02 pm | |
| So far it looks like it is only the one fish. I think the right thing to do is to cull the fish.
How do I treat my pond to prevent other fish also getting the infection?
I have pushed up the salt to 3 |
|
| |
mariusk
Posts : 4 Reputation : 0 Join date : 2011-03-23 Age : 59 Location : Somerset West
| Subject: Re: Help...Bacterial Infection Tue May 17, 2011 10:17 am | |
| Help asb.....Daar is geen manier wat my vrou my gaan toelaat dat ek die vis van kant maak nie.
Wat is my volgende stap? |
|
| |
Jaco
Posts : 700 Reputation : 5 Join date : 2008-02-16 Age : 57 Location : Odendaalsrus Freestate
| Subject: Re: Help...Bacterial Infection Tue May 17, 2011 11:38 am | |
| Ek glo nie dit is aansteeklik nie. Ek stel voor los die vis netso en hoop vir beste. Ek dink tog dis 'n swam infeksie en nie bakteries nie. |
|
| |
mariusk
Posts : 4 Reputation : 0 Join date : 2011-03-23 Age : 59 Location : Somerset West
| Subject: Re: Help...Bacterial Infection Tue May 17, 2011 12:53 pm | |
| Die vis het oorspronklik begin met n donker kol op sy voorkop wat lyk of dit donsagtig was. Sy stert het toe ook so geraak. Ek het toe vir Paul gebel en hy het vir my gese om die die areas met Hydrogen Peroxide 20 af te was met n harde kwas. Dit toe gedoen. Verder moet ek toe Frairs Balsem na die tyd op sit. Die merk op sy voorkop lyk beter. Sal ek voort gaan met Frairs Balsem? Sal ek die vis uit haal en apart hou? |
|
| |
Jaco
Posts : 700 Reputation : 5 Join date : 2008-02-16 Age : 57 Location : Odendaalsrus Freestate
| Subject: Re: Help...Bacterial Infection Tue May 17, 2011 3:28 pm | |
| Nee dis klaar te koud, los vis netso tot Somer. |
|
| |
Marius
Posts : 7 Reputation : 0 Join date : 2010-12-04 Location : Somerset West
| Subject: Re: Help...Bacterial Infection Tue May 17, 2011 6:05 pm | |
| Jaco...Moet ek nie die vis in n aparte tank sit en die water warm hou en hom behandel nie? |
|
| |
Jaco
Posts : 700 Reputation : 5 Join date : 2008-02-16 Age : 57 Location : Odendaalsrus Freestate
| Subject: Re: Help...Bacterial Infection Tue May 17, 2011 8:11 pm | |
| Nee ek glo nie dit gaan help nie, lyk al die hele Somer so. |
|
| |
Admin Admin
Posts : 2330 Reputation : 46 Join date : 2007-07-25 Age : 61 Location : Cape Town
| Subject: Re: Help...Bacterial Infection Wed May 18, 2011 1:02 pm | |
| - mariusk wrote:
- Die vis het oorspronklik begin met n donker kol op sy voorkop wat lyk of dit donsagtig was. Sy stert het toe ook so geraak.
Marius, die donsgatigheid dui op 'n fungus. Ek stem saam met Jaco, los en kyk wat gebeur. Te veel behandeling gaan die vis nou net onder meer stress plaas en die water is al baie koud, tensy jy sien dit raak septies. Indien dit septies raak, kan jy dit skoonmaak met bietjie friars balsam. Miskien het die HP ook op die gesonde gedeeltes beland wat die vel gebrand het? Die ideaal sou wees om die vis in 'n aparte QT fasiliteit te sit wat verwarm word met puik kwaliteit water. |
|
| |
Marius
Posts : 7 Reputation : 0 Join date : 2010-12-04 Location : Somerset West
| Subject: Re: Help...Bacterial Infection Wed May 18, 2011 2:32 pm | |
| Ek kan n ekstra tank QT aan die gang kry. Hoe groot moet dit wees en moet dit binn of buite wees? |
|
| |
Admin Admin
Posts : 2330 Reputation : 46 Join date : 2007-07-25 Age : 61 Location : Cape Town
| Subject: Re: Help...Bacterial Infection Wed May 18, 2011 4:17 pm | |
| Hi Marius, as jy plek het wat beskut is teen die ergste koue soveel beter. Ek glo 'n hospitaal tank moet minimum 1000 liter wees. Ek het al baie goeie resultate gehad deur 'n klein hothouse te bou met hothouse plastiek vir winter behandeling. 'n Vriend van my het 'n gewone gazebo geneem en hothouse plastiek by Gundle gekoop waarmee hy die gazebo toegemaak het. Dit is verbasend watter hoe temperature jy kry in die winter. |
|
| |
Marius
Posts : 7 Reputation : 0 Join date : 2010-12-04 Location : Somerset West
| Subject: Re: Help...Bacterial Infection Wed May 18, 2011 4:38 pm | |
| Sal ek die vis net in die warm water hou en sien of die gebrande plekke beter raak of moet ek dit behandel? Ek het nie veel ondervinding met behandeling van visse nie. |
|
| |
Admin Admin
Posts : 2330 Reputation : 46 Join date : 2007-07-25 Age : 61 Location : Cape Town
| Subject: Re: Help...Bacterial Infection Thu May 19, 2011 7:14 am | |
| Solank dit nie septies raak nie, los. |
|
| |
mariusk
Posts : 4 Reputation : 0 Join date : 2011-03-23 Age : 59 Location : Somerset West
| Subject: Re: Help...Bacterial Infection Thu May 19, 2011 8:22 am | |
| Moet ek hom in die pond los? |
|
| |
Admin Admin
Posts : 2330 Reputation : 46 Join date : 2007-07-25 Age : 61 Location : Cape Town
| Subject: Re: Help...Bacterial Infection Thu May 19, 2011 11:11 am | |
| Die idelaal is om die vis steeds apart in warmer water te sit maar slegs indien jy ten minste 1000 liter water het. Soveel mense sit visse in 'n aparte kwarantyn fasiliteit wat te klein is of skeep die water kwaliteit af, en in baie gevalle is dit beter om die vis dan eerder in die hoofdam te los. |
|
| |
mariusk
Posts : 4 Reputation : 0 Join date : 2011-03-23 Age : 59 Location : Somerset West
| Subject: Re: Help...Bacterial Infection Thu May 19, 2011 11:55 am | |
| Hi Paul Jy het die fotos gesien.. Veronderstel ek kry n 1000lit tank met n filter aan die gang op my stoep. Wat sal jy voorstel ek doen?
Marius
PS. My plan is om na werk na Richard toe te ry hier in Somerset Wes. |
|
| |
wayneb Admin
Posts : 1681 Reputation : 29 Join date : 2007-12-08 Age : 45 Location : Kraai Fontein, Cape Town Metropol
| Subject: Re: Help...Bacterial Infection Thu May 19, 2011 7:29 pm | |
| In the beginning when i started with koi i want to cure each and every fish that got sick and that cost me lots of money and time and i lost 80% of the collection in any case .....since then i have developed a new way of thinking, i look at the kois injury and weigh up the kois value and how much it would cost me to heal it....knowing that i will never be the same as it was.
Last year, i culled 4 or 5 kois just cause it was not worth the hassle and money. Its probably a hard way of doing it but if a koi of R150 is going to get a bacterial infection am i really going to sped R300 on electricity and R200 on medication to fix it so that it can have heal and still have a scar?
I would put this koi down and buy a new one and not risk the health of the rest of my collection, its never going to recover 100% in any case.
|
|
| |
Guest Guest
| Subject: Re: Help...Bacterial Infection Fri May 20, 2011 10:16 am | |
| Wyse raat Wayne, ek stem saam met jou. |
|
| |
Sponsored content
| Subject: Re: Help...Bacterial Infection | |
| |
|
| |
| Help...Bacterial Infection | |
|