The Koi Forum
Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.
The Koi Forum

The place where koi hobbyist's and dealers meet
 
HomeHome  PortalPortal  SearchSearch  Latest imagesLatest images  RegisterRegister  Log in  
Search
 
 

Display results as :
 
Rechercher Advanced Search
Keywords
pumps 2011 western babies dropsy electricity foam Dimilin bubble pond growth shape white dealers Bead face plant show cape plants filter skin baytril salt food SPOTS
Latest topics
» New member, hallo everyone
Moer - arm EmptyWed Jun 15, 2022 8:35 am by avisagie

» Waterfall Quiet Air Pump LP-60
Moer - arm EmptyThu Mar 24, 2022 10:34 am by Ronnie

» Super Acto Flo Moving Bed Bio Media
Moer - arm EmptyThu Mar 24, 2022 10:28 am by Ronnie

» Concerns about koi pond lining
Moer - arm EmptySun Oct 17, 2021 12:16 pm by radley

» Nuwe dam
Moer - arm EmptySat Mar 21, 2020 7:22 am by Bertus

» Help! What do o do with fry??
Moer - arm EmptySat Jun 01, 2019 2:34 am by Zombolina

» A magical Japanese garden
Moer - arm EmptyFri May 24, 2019 1:45 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 The vats part 2
Moer - arm EmptySun Nov 25, 2018 12:52 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 the vats part 1
Moer - arm EmptySun Nov 25, 2018 11:58 am by atb tv

March 2024
MonTueWedThuFriSatSun
    123
45678910
11121314151617
18192021222324
25262728293031
CalendarCalendar
Affiliates
free forum


Share
 

 Moer - arm

View previous topic View next topic Go down 
AuthorMessage
Colin Hunt

Colin Hunt

Posts : 270
Reputation : 22
Join date : 2010-02-16
Age : 69
Location : TYGERBERG HILLS

Moer - arm Empty
PostSubject: Moer - arm   Moer - arm EmptyThu Jun 07, 2012 12:40 pm

Ons was arm. Moer-arm. Agt kinders. Daai tyd was ek in Std 2 en moes ons van

daai glas bottelkies gom met die rooi proppie en rooi kwassie hê vir skool.

My Ma het amper flou geval toe ek haar vra vir gom. "Waar dink hulle moet
ons die geld vandaan kry?"

Maar natuurlik - 'n Boer maak 'n plan. En Ma was nie stupid nie.

Sy kon tot gom maak. Ruk daar flour uit, gooi suiker by en kook die spul
op die stoof. Ek staan eenkant, baie impressed met my slim Ma.
Laat dit toe effens afkoel en sit dit in 'n ou NCR Yeast Blikkie wat so
bietjie verblyk was.

Ek was die enigste kind met 'n Yeast Blikkie op my tafel. Al die ander
kinders het die regte bottelkies gom gehad. Ek het nie baie omgegee nie,
want my gom was baie beter as hulle sin en het geplak soos Superglue nie
kan plak nie!

So drie weke later, terwyl die biesies buite bewe van die hitte, sit ons
klas in doodse stilte, besig met eksamen. Fokkit mense, een moerse
ontploffing ruk die hele skool tot aandag. Daar trek my Yeast blikkie
se deksel en hy agterna tot teenaan die sielieng. Dis net gom wat neerkom op
ons soos 'n donnerstorm! Alles is wit.
En dit stink ongelooflik - suurhol se moses! Ek't nog nooit iets in my
hele lewe geruik wat so gestink het nie. Die Juffrou se brille is vol gom. Haar
hare spierwit. Dit drup van haar af asof sy in 'n shower staan. Tot in
haar kliewitch by haar tieties. Ek kon nie glo dat sy soos 'n beeld lyk nie.

Oral waar ek kyk in die klas is almal faaktap van die gom. Almal is wit en
gil van die skrik. Ons boeke is faaktap. Ons klere is faaktap.
Ons stink faaktap.

Juffrou wip toe haar gat en jaag ons almal uit en sê ons kan maar huis toe
gaan. Van die kinders wat bus gery het se gom het goed drooggeword van al
die gewag. Ek was woedend toe ek by die huis kom. My Ma het gedink dis 'n
moerse grap en het haar dinges amper geskeur van die lag toe sy my sien EN
ruik.

Die klaskamer moes uitgeverf word om van die suurholreuk ontslae te raak,
maar ons kon dit nog vir weke dwarsdeur daai PVA ruik. Ek was glad nie
gewild nie. Niemand wou eers meer met my speel nie...

Dis nou wat gebeur as jy Moer-arm is!
Back to top Go down
Miya Oki Koi

Miya Oki Koi

Posts : 510
Reputation : 41
Join date : 2011-03-06
Age : 45
Location : Cape St Francis

Moer - arm Empty
PostSubject: Re: Moer - arm   Moer - arm EmptyThu Jun 07, 2012 1:11 pm

lol! lol! lol!
Back to top Go down
 

Moer - arm

View previous topic View next topic Back to top 
Page 1 of 1

Permissions in this forum:You cannot reply to topics in this forum
The Koi Forum :: Fun stuff :: Jokes - General-