KoiForum

Everything about Koi in South Africa
 
HomeHome  PortalPortal  CalendarCalendar  FAQFAQ  SearchSearch  RegisterRegister  MemberlistMemberlist  UsergroupsUsergroups  Log in  
Search
 
 

Display results as :
 
Rechercher Advanced Search
Keywords
skimmer Potassium algae bakki microscope chagoi medication liner pump ulcer zeolite Light food filter waterproofing filters sand eyes pumps anoxic filtration virkon pond trickle ponds salt
Latest topics
» 5 japanese showa for sale 37-43cm
Today at 4:27 pm by Cliff

» Closing down our Koi pond - equipment & fish
Today at 7:41 am by JoesKoi

» Photo Test
Yesterday at 6:10 pm by Miya Oki Koi

» SAKURA 2012 March Japan Trip.
Yesterday at 11:52 am by JoesKoi

» Further advice on posting images
Yesterday at 10:37 am by Neli

» Nice pond garden and koi
Mon May 14, 2012 10:32 pm by atb tv

» To kill or not to kill a bird that eats your koi
Mon May 14, 2012 10:19 am by Admin

» Sakuma Nissai
Mon May 14, 2012 8:16 am by Miya Oki Koi

» KOI DEPOT OPEN FOR BUSINESS (THE REAL ONE)
Mon May 14, 2012 7:52 am by lionel

May 2012
MonTueWedThuFriSatSun
 123456
78910111213
14151617181920
21222324252627
28293031   
CalendarCalendar
Affiliates
free forum


Share | 
 

 Mario's wife, Wendy, shot and killed

View previous topic View next topic Go down 
AuthorMessage
Admin
Admin


Posts: 2335
Reputation: 12
Join date: 2007-07-25
Location: Cape Town

PostSubject: Mario's wife, Wendy, shot and killed   Tue Mar 22, 2011 11:57 am

I just received the terrible news from Colin that Mario's wife, Wendy, was shot and killed at their koi farm in Johannesburg in a robbery.

My deepest sympathy Mario, our thoughts are with you.




_________________
Paul Viljoen
E Mail: koi@absamail.co.za ; http://www.koionline.co.za

Koi are not my whole life but make my life whole
Back to top Go down
View user profile http://www.koionline.co.za Online
vossie



Posts: 522
Reputation: 3
Join date: 2010-05-25
Age: 47
Location: krugersdorp

PostSubject: Re: Mario's wife, Wendy, shot and killed   Tue Mar 22, 2011 12:53 pm

sorry mario dammit dis nie goed nie
Back to top Go down
View user profile http://www.theltbclub.co.za
Rezanne



Posts: 66
Reputation: 0
Join date: 2008-01-15

PostSubject: Re: Mario's wife, Wendy, shot and killed   Tue Mar 22, 2011 2:27 pm

Terribly sad news. Deepest sympathy to Mario and his loved ones.

Back to top Go down
View user profile
JoesKoi



Posts: 122
Reputation: 4
Join date: 2009-12-15
Location: Johannesburg

PostSubject: Re: Mario's wife, Wendy, shot and killed   Tue Mar 22, 2011 3:24 pm

Damn.. Mad ,my Deepest Sympathy Mario and Loved Ones
Back to top Go down
View user profile
Rezanne



Posts: 66
Reputation: 0
Join date: 2008-01-15

PostSubject: Man val oor vrou se lyk (Beeld, 22/3/2011)   Thu Mar 24, 2011 9:37 am

Man val oor vrou se lyk
(http://www.beeld.com/Suid-Afrika/Nuus/Man-val-oor-vrou-se-lyk-20110322)


Riata Nel
’nTeler van koivisse het gister bo-oor sy vrou se lyk geval kort nadat sy koelbloedig met ’n kopskoot op hul hoewe doodgeskiet is.

“Sy is vermoor en my lewe is aan skerwe,” het ’n gebroke en emosionele mnr. Mario Wilken gistermiddag gesê.

Wilken en sy vrou, Wendy (60), woon die afgelope 15 jaar op ’n kleinhoewe in Walkerville, suid van Johannesburg, en is eienaars van die onderneming The Koi Farm.

Drie mans wat hulle as klante voorgedoen het, het vier werkers gisteroggend net ná 09:00 op die kleinhoewe oorval en na die huis gedwing.

Wilken en sy vrou is in die huis oorval. Almal is in die spens gedwing.

“Ons moes die kluis oopmaak wat in die spens is,” het Wilken vertel.

“Daar is niks in die kluis nie. Toe soek hulle geld. Wendy is uit die spens geruk. Sy moes vir hulle geld gee. Ek het ’n skoot gehoor en die deur oopgestamp.”

Sy vrou het in ’n plas bloed op die grond gelê.

“Sy was die liefdevolste mens wat altyd ander wou help, maak nie saak wat hul velkleur of ras is nie.”

Wilken het gesê hulle is oorval, sy vrou is doodgeskiet en die mans het gevlug.

“Niks is gesteel nie.”

Hy het ’n beloning van R50 000 uitgeloof vir inligting wat tot die suksesvolle inhegtenisneming en skuldigbevinding van die mans sal lei.

“Ek het die aardbewing in Japan met drie uur gemis en nou dít.”

Wilken was in Japan om koi te koop en was sowat drie uur in die lug toe die aardbewing dié land geruk het.

Die voorval gister was die tweede gewapende rooftog op hul kleinhoewe binne drie jaar.

“Hier was vandag baie polisie. Ek twyfel of enigiets hiervan gaan kom,” het Wilken gesê.

Hy het gesê hy sien nie kans om met die koi-onderneming voort te gaan nie.

Inwoners van Walkerville is moedeloos en kwaad oor die sinnelose misdaad en moorde.

Mnr. Brain Ubsdell, wat naby Wilken woon, het sy medelye gister kom betoon.

Hy is twee jaar gelede op sy kleinhoewe oorval, vasgebind en met ’n strykyster gebrand.

Volgens hom word die gebied deur gewapende rooftogte en moorde geteister.

“My bure is beroof en nog een is verlede jaar vermoor.”

Ubsdell wil self ’n koi-onderneming begin, maar die toename in gewapende rooftogte by ondernemings in dié gebied kwel hom.

Mev. Wilken laat ook vier dogters en vyf kleinkinders agter.




Back to top Go down
View user profile
 

Mario's wife, Wendy, shot and killed

View previous topic View next topic Back to top 
Page 1 of 1

 Similar topics

-
» Mario's wife, Wendy, shot and killed
» Kid gets killed via craigalist killing
» Trim fang shot
» An open letter to my wife.
» Reaction to EEE shot!!

Permissions in this forum:You cannot reply to topics in this forum
KoiForum :: General :: Chat - Koi related-