The Koi Forum
Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.
The Koi Forum

The place where koi hobbyist's and dealers meet
 
HomeHome  PortalPortal  SearchSearch  Latest imagesLatest images  RegisterRegister  Log in  
Search
 
 

Display results as :
 
Rechercher Advanced Search
Keywords
plants electricity dealers food foam western salt SPOTS face pumps baytril clinofish growth bubble Bead small Dimilin filter babies cape shape plant dropsy show pond 2011
Latest topics
» New member, hallo everyone
Pompe EmptyWed Jun 15, 2022 8:35 am by avisagie

» Waterfall Quiet Air Pump LP-60
Pompe EmptyThu Mar 24, 2022 10:34 am by Ronnie

» Super Acto Flo Moving Bed Bio Media
Pompe EmptyThu Mar 24, 2022 10:28 am by Ronnie

» Concerns about koi pond lining
Pompe EmptySun Oct 17, 2021 12:16 pm by radley

» Nuwe dam
Pompe EmptySat Mar 21, 2020 7:22 am by Bertus

» Help! What do o do with fry??
Pompe EmptySat Jun 01, 2019 2:34 am by Zombolina

» A magical Japanese garden
Pompe EmptyFri May 24, 2019 1:45 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 The vats part 2
Pompe EmptySun Nov 25, 2018 12:52 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 the vats part 1
Pompe EmptySun Nov 25, 2018 11:58 am by atb tv

May 2024
MonTueWedThuFriSatSun
  12345
6789101112
13141516171819
20212223242526
2728293031  
CalendarCalendar
Affiliates
free forum


Share
 

 Pompe

View previous topic View next topic Go down 
AuthorMessage
Christo

Christo

Posts : 85
Reputation : 0
Join date : 2009-07-15
Age : 49
Location : Northmead Benoni.

Pompe Empty
PostSubject: Pompe   Pompe EmptyMon Nov 22, 2010 8:52 pm

Naand almal.

Ek moet besluit op 'n tipe pomp om op my high presure filter sisteem te werk.

Kom ons bespreek pompe aangesien almal een of ander pomp gebruik in hul dame.
Back to top Go down
Neville

Neville

Posts : 1457
Reputation : 1
Join date : 2010-01-17
Age : 77
Location : Krugersdorp

Pompe Empty
PostSubject: Re: Pompe   Pompe EmptyMon Nov 22, 2010 10:11 pm

Hi Christo,

Jong ongelukkig kan die huidige reeks lae wattage pompe nie druk hanteer, daarom dat almal wat nou damme bou hul goed rondom sediment chambers, vortexes en bakkie showers design. Hulle is egter baie doeltreffend om gebruik te word om jou dam se sirkulasie reg te kry, glo my.

In my opinie is die dae van die swembad pomp amper verby. Ongelukkig is daar nog damme wat nie daarsonder kan klaarkom nie, maar in die verlede toe krag goedkoop was het dit nie gepla en is 1,1 Kw pompe sommer net ingesit en niemand het bekommer oor die doeltreffendheid van hierdie installadies nie. Nou is die prentjie bietjie anders. In baie gevalle waar daar 1,1 pompe is kan hulle vervang word met ,75 pompe sonder dat dit die vloei enigsins beinvloed. Sekere maake kan vervang word met kleiner pompe van n ander maak en lewer hulle dieselfde hoeveelhede. So as iemand nou blindelings in n ding instorm dan kan hy maklik agterna berou he. n Hoe maandelikse pomp koste is n baie hoe jaarlikse pomp koste ek gee nie om of jy die geld het of nie. Daar is in alle geval beter maniere om ekstra geld te bele as in n hoe krag rekening.

Ek was nou nog nie by jou intallasie nie en dit is feitelik onmoontlik om konstruktiewe kommentaar te lewer. maar dit wat nou op die tafel is is nie vir my aanvaarbaar nie, soos in glad nie.

Ek het nou nie presiese syfers nie maar n , 45 speck pomp sal ongeveer 10.000 lt water met nie te veel restriction lewer, 4 van hulle sal jou dam genoeg turnover rate gee om hom skoon te hou en jou krag sal ongeveer 30% of minder van die 4 x 1,1 pompe wees.

Indien jy sou voel dat jy wel die vloei van die 4 1,1 Kw pompe wil he wel dan sal ek voorstel dat jy begin om na n gewone sentrifigale pomp behoort te kyk en dan sy pype net so te vertak dat dit jou stelsel bedien. Dan gaan jy net een pomp nodig he. wel miskien drie Kw maar hy gaan deliver. Vra tog gerus vir KSB pompe om jou n voorstelling te maak hulle is daar naby jou.

As jy dan wel 1,1 pompe wil gebruik dan moet jy verseker weet dat jy heelwat sal moet spandeer aan groter pype, groter krane, groter fittings ak hierdie goed kos klomp geld dit stop nie by die koop van die pomp en n sand filter nie as die gevolglike installasie nie reg gedoen word nie, sal die resultate nie na wense wees nie.
n mens raai nie of sit net vooer die voet hierdie soort van goed in nie jy werk dit bietjie uit en kyk na verskillende opsies.

Huidiglik is ek n Speck pomp ondersteuner want hulle pomp net soveel beter as enige van die ander en hulle is ook baie goedkoop en maklik om te onderhou.



Genoeg vir nou laat die aanvalle maar kom.




Back to top Go down
Admin
Admin
Admin

Posts : 2330
Reputation : 46
Join date : 2007-07-25
Age : 62
Location : Cape Town

Pompe Empty
PostSubject: Re: Pompe   Pompe EmptyWed Nov 24, 2010 6:39 am

Reply from Pieter De Villiers deleted due to a personal attack.

Pompe Pasop
Back to top Go down
http://www.koionline.co.za
Guest
Guest



Pompe Empty
PostSubject: Re: Pompe   Pompe EmptyWed Nov 24, 2010 9:01 am

Dit is tog so jammer dat dit gebeur het, maar nou ja, na al die gehuil en geskree deur...............laat ek nie name noem nie, kon arm Paul ook seker nie anders nie!

Maar laat ek my stelling anders plaas;

Ek gebuik 8, 1,1 kW Quality Pompe op al my damme saam!
Ek het nog nooit nodig gehad om enige verandering aan enige pype of enige ander toetusting gemaak nie. Dit is nie nodig om groter pype en dies meer aan te bring nie.


Ek haal aan:
Quote :
As jy dan wel 1,1 pompe wil gebruik dan moet jy verseker weet dat jy heelwat sal moet spandeer aan groter pype, groter krane, groter fittings ak hierdie goed kos klomp geld dit stop nie by die koop van die pomp en n sand filter nie as die gevolglike installasie nie reg gedoen word nie, sal die resultate nie na wense wees nie.
n mens raai nie of sit net vooer die voet hierdie soort van goed in nie jy werk dit bietjie uit en kyk na verskillende opsies.

Om so 'n stelling te maak is uiters tragies maar tog ook lagwekkend.

My vraag aan Neville is:

Waar kom jy aan die snert?


Back to top Go down
Ernst

Ernst

Posts : 169
Reputation : 6
Join date : 2009-04-11
Age : 51
Location : Paarl

Pompe Empty
PostSubject: Re: Pompe   Pompe EmptyWed Nov 24, 2010 10:03 am

As jy vir 1.1kw pompe wil gaan - gaan liewer vir die speck eco touch pomp. ten minste kan jy hulle afstel na .7kw of selfs .4kw indie winter en krag spaar.
Back to top Go down
Christo

Christo

Posts : 85
Reputation : 0
Join date : 2009-07-15
Age : 49
Location : Northmead Benoni.

Pompe Empty
PostSubject: Re: Pompe   Pompe EmptyThu Nov 25, 2010 1:19 pm

Hi Ernst.

Hoekom kan ek die pompe afstel in die winter
Back to top Go down
Ernst

Ernst

Posts : 169
Reputation : 6
Join date : 2009-04-11
Age : 51
Location : Paarl

Pompe Empty
PostSubject: Re: Pompe   Pompe EmptyThu Nov 25, 2010 8:51 pm


In die winter is jou koi baie minder aktief en is die besoedeling in jou dam baie laer - dus kan jy dan jou water bietjie stadiger duer jou sisteem pomp en almal sal steeds gelukkig wees.
Back to top Go down
Sponsored content




Pompe Empty
PostSubject: Re: Pompe   Pompe Empty

Back to top Go down
 

Pompe

View previous topic View next topic Back to top 
Page 1 of 1

 Similar topics

-
» My koi pond

Permissions in this forum:You cannot reply to topics in this forum
The Koi Forum :: General :: Chat - Not Koi related-