The Koi Forum

The place where koi hobbyist's and dealers meet
 
HomeHome  PortalPortal  CalendarCalendar  FAQFAQ  SearchSearch  RegisterRegister  MemberlistMemberlist  UsergroupsUsergroups  Log in  
Search
 
 

Display results as :
 
Rechercher Advanced Search
Keywords
microscope pond Potassium filtration liner filter ponds shower food Light salt eyes pumps feeding Bakkie bead medication trickle waterproofing bakki filters skimmer chagoi pump zeolite sand
Latest topics
» Anything Wireless Boise Dish Network
Today at 1:02 am by giajack

» Specials For Dish Network
Today at 12:33 am by giajack

» (2011) Freepornxxx Movies
Yesterday at 10:50 pm by giajack

» Buena Vista Social Club Karaoke CDG.rar
Yesterday at 10:45 pm by giajack

» Euregio 2013 koi show vat 1 to 20
Yesterday at 4:10 pm by atb tv

» 10 KNJIGOVODSTVO I INSTRUMENTI DVOJNOG KNJIGOVODSTVA.pdf
Yesterday at 3:38 pm by giajack

» 1984_suzuki_lt50_service_manual_free.pdf | Checked
Yesterday at 3:05 pm by giajack

» Masturbation Twelve Tribes Teachings.pdf
Yesterday at 2:17 pm by giajack

» Worldwide Climate Zones.pdf
Yesterday at 1:39 pm by giajack

June 2013
MonTueWedThuFriSatSun
     12
3456789
10111213141516
17181920212223
24252627282930
CalendarCalendar
Affiliates
free forum

Share | 
 

 Low wattage pumps

View previous topic View next topic Go down 
Go to page : Previous  1, 2, 3, 4
AuthorMessage
Johann Jacobs



Posts: 19
Reputation: 0
Join date: 2011-10-12
Age: 41
Location: Vereeniging

PostSubject: m/h 3m   Sat Oct 22, 2011 11:26 am

Het julle nou al kon vastel wat die verlies aan water vloei is as jy die water se 3 m lig ek is besig om my bakki showers te beplan en het geding die pomp sal dalk die werk kan doen maar dan moet ek die water kan lig
Back to top Go down
View user profile
Admin
Admin


Posts: 2503
Reputation: 42
Join date: 2007-07-25
Age: 51
Location: Cape Town

PostSubject: Re: Low wattage pumps   Wed Oct 26, 2011 9:11 am

Hi Johann

Sien die flowchart op bladsy 1 van die thread. As jy 3 meter wil lig gaan dit nie werk nie. Jy sal moet kyk na die PC 36000 of PG 18000. Op 3 meter sal die PC 36000 vir jou ongeveer 18000 liter gee.

_________________
Paul Viljoen
E Mail: koi@absamail.co.za ; http://www.koionline.co.za

Koi are not my whole life but make my life whole
Back to top Go down
View user profile http://www.koionline.co.za
*Riaan*



Posts: 50
Reputation: 0
Join date: 2011-10-20
Location: Alberton

PostSubject: Re: Low wattage pumps   Wed Oct 26, 2011 11:04 am

Hi Paul,

Kan jy my vertel of hierdie pomp enige externe metaal shafts en whatnot het? Ek moet my swembadwater se pH verminder to ongerveer 4.5 om die koper te laat oplos, en hom dan leeg te pomp, en ek het gewonder of dit veilig sou wees om die pc18000 te gebruik in so helse suur oplossing.

Ek kan my swembadpomp ook gebruik, maar dan gaan ek sukkel, die weir coupling het 'n funny pressure-relieving design wat sal maak dat hy lug suig. Die weir self het 'n integrated basket waarvan die cover ook nie lugdig is nie. Dit mag dit dalk moelik maak om die laaste paar voet water uit te kry. Ek sal try seel met silicone, dit behoort te werk.

Ek beplan maar net vir die eventuality as dit gebeur, dalk huur ek nog 'pomp.

My grootste probleem is dat die naaste drein maklik 30m weg is. As dit nie was vir die koper stront nie het ek dit sommer in my tuin ingepomp. Kan jy my dalk se watse size & tipe coupling jou pomp noding het, seblief?

By voorbaat dankie,
Riaan
Back to top Go down
View user profile
Admin
Admin


Posts: 2503
Reputation: 42
Join date: 2007-07-25
Age: 51
Location: Cape Town

PostSubject: Re: Low wattage pumps   Wed Oct 26, 2011 11:38 am

Die outlet is 75mm, maar jy kan net 'n reducer na 40 of 50 mm insit (sonder om vas te gom) vir die uitpomp. Ek glo nie die suur (4 pH), sal die pomp affekteer nie.

Jy kan sekerlik ook sommer 'n klein goedkoop submersible oornag laat loop, gekoppel aan jou tuinslag of 30 m x 20mm bespoeingspyp wat goedkoop is.

_________________
Paul Viljoen
E Mail: koi@absamail.co.za ; http://www.koionline.co.za

Koi are not my whole life but make my life whole
Back to top Go down
View user profile http://www.koionline.co.za
*Riaan*



Posts: 50
Reputation: 0
Join date: 2011-10-20
Location: Alberton

PostSubject: Re: Low wattage pumps   Wed Oct 26, 2011 12:07 pm

ek sal probeer om die pyp te hou op 75mm, ek is op soek na maksimum efficiency. My filter setup gaan in die hoek agter die swembad staan, so hy moet ongeveer 1.5m lig. Dis seker nie baie nie, maar die extra efficiency is verniet en sal betaal in die long run. Gaan 'n gravity return terughe sundeck toe vir 'n water curtain/waterval. Beplan nog.
Back to top Go down
View user profile
nardus



Posts: 102
Reputation: 4
Join date: 2011-10-17
Age: 29
Location: Nelspruit

PostSubject: Re: Low wattage pumps   Mon Dec 19, 2011 2:33 pm

Hi Paul.

Ek soek ook een van die PC1800.

Kan jy vir my die besonderhede stuur asb.
Prys en aflewering besonderhede
en bank besonderhede.
Ek soek ook een van die kleiner modelle wat so 2000-4000L pomp.
Back to top Go down
View user profile
Admin
Admin


Posts: 2503
Reputation: 42
Join date: 2007-07-25
Age: 51
Location: Cape Town

PostSubject: Re: Low wattage pumps   Thu Dec 29, 2011 9:55 am

Hi Nardus

Ek kom vandag eers terug van vakansie en sal eers moet kyk wat ek in voorraad het. Ek wag vir my stoor se sleutels. Sal laat weet so spoedig moontlik.

_________________
Paul Viljoen
E Mail: koi@absamail.co.za ; http://www.koionline.co.za

Koi are not my whole life but make my life whole
Back to top Go down
View user profile http://www.koionline.co.za
 

Low wattage pumps

View previous topic View next topic Back to top 
Page 4 of 4Go to page : Previous  1, 2, 3, 4

 Similar topics

-
» Low wattage pumps
» Return pumps
» Higher Wattage Heater.
» air pump for sponge filter
» Tyre deflators & Pumps

Permissions in this forum:You cannot reply to topics in this forum
The Koi Forum :: For sale :: Koi related products for sale-